Leon Lemmer: Kerry Bolton oor regse kunstenaars

Ons leef in ‘n tyd waarin kunstenaars wat nie links genoeg is nie, geteiken word. Plaaslik is daar eintlik net ‘n enkele ideologie of narratief wat geduld word. Daaraan word uitdrukking gegee met woorde soos regstelling, transformasie, integrasie, assimilasie, nasiebou en verengelsing. Kerry Raymond Bolton (gebore in 1956) is ‘n Nieu-Seelander wat hom teen sulke

Lees verder: Leon Lemmer: Kerry Bolton oor regse kunstenaars

PRAAG betuig dank aan Nederlandse parlement ná mosie teen SA grondgryp

PRAAG (die Pro-Afrikaanse Aksiegroep) spreek sy dank uit teenoor die Nederlandse Tweede Kamer wat ‘n mosie aangeneem het waarin die ANC se rassistiese grondgrypplan teen blanke boere gekritiseer word. Die regerende VVD, asook die Forum voor Democratie van mnr. Thierry Baudet, Partij voor de Vrijheid onder mnr. Geert Wilders, die SGP, CDA, CU en 50Plus

Lees verder: PRAAG betuig dank aan Nederlandse parlement ná mosie teen SA grondgryp

Dan Roodt: Sondagaktueel 1

In hierdie potgooi van net oor  ‘n halfuur bespreek Dan en Karin Roodt die nuusgebeure van die week, sowel plaaslik as internasionaal. Dit wissel vanaf die haatspraakklag teen Steve Hofmeyr tot die Russiese president Wladimir Poetin se onderhoud met die Londense Financial Times, terwyl die infiltrasie van die Franse staatsdiens deur radikale Moslems ook aan

Lees verder: Dan Roodt: Sondagaktueel 1

Leon Lemmer: Angola en Mosambiek herbesoek

Marthie Prinsloo-Voigt (gebore in 1931) het ‘n aangrypende boek geskryf: ‘n Leeftyd later: Herinneringe aan Angola (Pretoria: Protea Boekhuis, 2017, 231p, R250). Dit handel onder meer oor haar verblyf in Angola (1940-1967). Ek het die boek destyds geresenseer (Praag 10.09.2017). Ek het hierdie bespreking pas herlees en is opnuut beïndruk met Marthie se lewensloop as

Lees verder: Leon Lemmer: Angola en Mosambiek herbesoek

MasterCard onder verlinkse druk om konserwatiewe betalings te weier

‘n Koalisie van verlinkse politieke aktivisteorganisasies wat oor bande met die miljardêr George Soros beskik, het ‘n betoging gehou by die algemene jaarvergadering van Mastercard om te eis dat konserwatiewes finansieel op ‘n swartlys geplaas word. Die eise van die George Soros-gesteunde groepe, waaronder SumOfUs en Sleeping Giants, is op ‘n mobiele advertensiebord vertoon wat

Lees verder: MasterCard onder verlinkse druk om konserwatiewe betalings te weier

Leon Lemmer: ‘n Kaapse Amerikaner oor blanke gewelddadigheid

Soos tydens apartheid onderskei die ANC-regering vier rasgroepe. Al wat verander het, is die volgorde van voorkeur. Die ANC se hiërargie is: swart, bruin, Asiër, blank. Tydens apartheid was die volgorde: blank, bruin, Asiër, swart. In die huidige politieke bedeling is dit dus by uitstek die swartes wat bevoordeel en die blankes wat benadeel word.

Lees verder: Leon Lemmer: ‘n Kaapse Amerikaner oor blanke gewelddadigheid

Sanger Steve Hofmeyr aangekla van ‘haatspraak’ ná twiet oor Zindzi Mandela

Toe die dogter van Nelson Mandela en Suid-Afrika se ambassadrise in Denemarke twiet dat wit boere in Suid-Afrika “bewe” omdat hul grond binnekort deur haar party gekonfiskeer sou word, het die gewilde sanger Steve Hofmeyr op Zindzi Mandela gereageer deur te sê dat sy belasting haar salaris betaal en dat hy daarom teoreties haar “baas”

Lees verder: Sanger Steve Hofmeyr aangekla van ‘haatspraak’ ná twiet oor Zindzi Mandela

Leon Lemmer: Inkommers uit die Derde Wêreld in Finland

Koloniale moondhede het reeds lank gelede ‘n besef ontwikkel van die kulturele gaping wat daar tussen (blanke) Westerlinge en mense uit die Derde Wêreld bestaan. Sedert die Tweede Wêreldoorlog het talle eens gekoloniseerdes hulle as immigrante in bv Brittanje en Frankryk gevestig. Kulturele verskille is aanvanklik sover moontlik misgekyk en oorgesien. Assimilasie en integrasie was

Lees verder: Leon Lemmer: Inkommers uit die Derde Wêreld in Finland

Motors: Nissan Micra is ‘n geheel nuwe motor

Nissan se Micra was nog altyd die kleinste Nissan wat jy in Suid-Afrika kon koop. Die motortjie was beknop en werklik nie een van die mooiste motortjies op die pad nie. Die nuwe Micra lyk nou heeltemal anders, is heelwat groter en baie mooier as sy voorganger. Dit blyk ook dat die Micra nou een

Lees verder: Motors: Nissan Micra is ‘n geheel nuwe motor

Brief: Annette Kennealy was ‘n wonderlike vrou

William Schalksz van der Merwe is ‘n jong student wat die begrafnis van die vermoorde Annette Kennealy op Woensdag 29 Mei 2019 bygewoon het. Hy gee hier sy indrukke weer. Soos wat ons die kerk binnegaan, het die gemoedere nog nie bedaar nie. Dus gaan sit ek alleen, links agter in die hoek. Ek aanskou

Lees verder: Brief: Annette Kennealy was ‘n wonderlike vrou