Die polisie se forensiese eenheid was Sondag op die toneel in Groot-Brakrivier waar ‘n egpaar Saterdagaand wreed vermoor is. Die egpaar is is intussen geidentifiseer as Tewie en Eureka Human. Die slagoffers is beide in hulle sestigs. Die egpaar is in hul woning in Sandhoogtepad aangeval en vermoor. Groot-Brakrivier se polisie was Sondagaand tot laat
Mini-oorlog in Krugersdorp toe kapers BAT-vragmotor takel
‘n Plaaslike winkelsentrum in Monument was Vrydag ‘n mini oorlog-sone ná ‘n skietery uitgebreek het, helder oordag. ‘n Voertuig van British American Tobacco (BAT) vol sigarette is gekaap om 09:50 die oggend op Genl. Pienaarlaan, het die Roodepoort Rekord berig. Nuusjoernalis Ghia ten Doeschate het onbevestigde verslae van die toneel dat die betrokke kaping by
Lees verder: Mini-oorlog in Krugersdorp toe kapers BAT-vragmotor takel
Annatjie Myburgh se vermeende kaper voor
Die vermeende swart aanvaller wat verbind word met die moord op die sakevrou Annatjie Myburgh, verskyn vandag in die landdroshof op Witrivier in Mpumalanga. ‘n Polisiewoordvoerder sê die verdagte sal aangekla word van kaping en ontvoering. Haar lyk is in ‘n veld in die Numbi-area, onderweg na die wildtuin se Numbi-hek, gekry. Verdere klagtes sal
Trump en die binnekring
Die miljardêr eiendomsagent en sakeman Donald Trump het tot dusver goeie oorwinnings behaal. Hy lyk die mees geliefde kandidaat te wees vir die Withuis die komende vier jaar, en sy populariteit word verder versterk deurdat sy teenstaanders bedreig voel deur sy sukses. Inderdaad word daar neerhalend gepraat van die “verouderde wit patriargie”- die nommer een
Leon Lemmer: Die euwel van inklusiwiteit
In die aanloop tot “ons jong demokrasie”, asook sedertdien, word idees/begrippe in terminologie uitgedruk wat die hele tyd aan ons opgedring word. Aan die een kant word daar verwys na “diversiteit” en “multikulturaliteit”, soos gesimboliseer in die reënboog, wat uit duidelik onderskeibare kleure bestaan. Hieruit blyk dat daar die gesonde besef is dat mense ooglopend
Annatjie Myburgh se lyk gevind
Die soektog na Annatjie Myburgh, die Laeveldse vrou wat ‘n week gelede verdwyn het, het vanoggend vroeg geëindig toe haar lyk gevind is. Volgens ‘n inskrywing op die Facebook-groep Bid vir Annatjie Myburgh deur kaptein Pieter Smit, “is Annatjie se liggaam ontdek”. Sy volledige boodskap lui: “Môre almal. Dis met leedwese en hartseer dat ek
Soektog na vermiste vrou afgeskaal
Die soektog na die vermiste Annetjie Myburgh van die Elanzeni-distrik naby Barberton is afgeskaal. Myburgh is Woensdag as vermis aangegee nadat sy nie by die werk opgedaag het nie. Daar was in die afgelope sewe weke twee inbrake en vier pogings tot inbrake by haar huis. Myburgh werk by ‘n prokureursfirma in Witrivier. Nadat sy
ISIS teruggedryf in Libië
Magte wat met Libië se eenheidsregering geallieer is, het Woensdag gesê hulle het ‘n teenaanval deur die Islamitiese Staat (ISIS) in die jihadiste se vesting, Sirte afgeweer. ISIS het Dinsdag wes van die stad posisies van vegters lojaal aan Libië se regering, met tenks, mortiere en sluipskutter-geweervuur aangeval wat die steun van die Verenigde Nasies
Hector Pitso: The World wou in 1976 ‘n burgeroorlog ontketen
Die swart fotograaf van The World, Sam Nzima wat die foto van ‘n sterwende Hector Pitso, ook bekend as Pieterson, geneem het op 16 Junie 1976, het op dieselfde dag foto’s geneem van hoe die swart skare ‘n polisieman doodmartel maar die Angelsaksiese media het nie daarin belanggestel nie. In die nuuskantoor van The World
Lees verder: Hector Pitso: The World wou in 1976 ‘n burgeroorlog ontketen
Britse media probeer moord op Jo Cox aan Suid-Afrika en ‘wit heerssug’ verbind
Die moord helder oordag op straat op die Arbeiderpolitikus, Jo Cox, het die hele Brittanje geskok en veroorsaak dat referendumveldtogte rondom die Brexit-referendum vandag vir die tweede dag opgeskort is. Intussen poog van die meer liberale tot linkse Britse koerante soos die Independent om die verdagte moordenaar, Thomas Mair, 52, met Suid-Afrika en sogenaamde “wit
Lees verder: Britse media probeer moord op Jo Cox aan Suid-Afrika en ‘wit heerssug’ verbind
