Die Valke het binne enkele dae ‘n verdagte vasgetrek wat glo gekoppel kan word aan die moord op ‘n DA-raadslid. Hy sal na verwagting vandag in die Postmasburg-landdroshof verskyn in verband met die moord op Johannes Baaitjies in die Noord-Kaap verlede Woensdag. ‘n Woordvoerder van die Valke, Hangwani Mulaudzi, sê ‘n 29-jarige man is in
Lees verder: DA-raadlid se moord: Valke arresteer gou-gou verdagte
