Rusland het die Oekraïne gewaarsku dat enige militêre optrede in die suide en ooste van die land tot ‘n burgeroorlog kan lei. Russies-sprekende inwoners het Maandag onafhanklikheid van die Oekraïne verklaar en staatsgeboue in verskeie stede in die ooste van die land oor die naweek beset. Die sekretaris-generaal van die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie, Anders Fogh Rasmussen
Lees verder: NAVO, VSA waarsku Rusland om nie Russe in Oekraïne te steun nie
