Nog verkiesingsgeweld in Lichtenburg, Zeerust, Bosbokrand

tyres2Bykomende polisielede is by Lichtenburg in Noordwes ontplooi waar woedende inwoners in die jongste verkiesingsgeweld Bodibe se paaie na die gebied met brandende bande en boomstompe afgesper het.

Dit volg na gewelddadige betogings by Bloemhof en Zeerust in die provinsie uitgebreek het.

Op Bloemhof is geboue aan die brand gesteek en die N12 is onbegaanbaar gemaak met rotse en brandende voorwerpe.

Op Zeerust het oproeriges paaie versper en dreig om die N4 tussen Suid-Afrika en Botswana onbegaanbaar te maak.

Skole is ook ontwig toe leerlinge deur oproeriges uit klaskamers gedwing is.

Oproeriges kla oor gebrekkige dienslewering en werkloosheid. Hulle eis dat die burgemeester, Lesego Holele hul griewe in ontvangs neem.

In Mpumalanga is duisende inwoners van nege woongebiede wat onder die Bosbokrand Plaaslike Munisipaliteit val, by Lillydalekruising saamgetrek.

Ontstoke inwoners wil na die munisipale kantore opruk om `n versoekskrif te oorhandig. Hulle eis beter paaie en beter waterkwaliteit.

Inwoners sê hul het nie toegang tot skoon water nie. Die polisie monitor tans die gebied.

8 thoughts on “Nog verkiesingsgeweld in Lichtenburg, Zeerust, Bosbokrand”

  1. Die vraag wat altyd by my opkom.Die aandring op die dienste hierbo genoem.Is dit omdat jy alreeds belasting betaal het vir dit of is dit omdat jy vir die party aanbewind gestem het.Jy kan tog nie iets verwag waarvoor jy nie betaal het nie dit laat net die “ek stem vir jou ,jy gee vir my” deel oor. Wat in effek beteken dit sal nooit op hou nie.

  2. Wat sou die moontlike verduideliking wees dat wit Europese borge en moontlik MI6 of selfs die CIA geld aan ‘n aap soos Malema gee, Jy kyk net vir sy gesig dan weet jy sy IK is minder as die tande in sy mond. Huh? Is dit om die eerste VN kontingent op SA se bodem te kry? Is dit om transnasionale matskappye in te kry? Het jy ‘n ander uitleg en as jy se dat hulle dit maar net gee, kou ek my polse af. Om te dink na aanleiding van wat Daniel van die FN skryf van geld en die ….. goed kry alles op ‘n skinkbord!

  3. Is dit nie ongelooflik dat satan, met sy propaganda masjiene, dit kon regkry om witmense selfhaters te maak nie? Een Amerikaanse wit vrou, skuus ek kan nie haar naam onthou nie, het in die publiek(tv of tydskrif) gese sy wens sy kon haar witwel afskil en dat sy alles haat wat wit is. Ons eie wit afrikaner mense het ook al soortgelyke dinge gese. Sjoe.

Maak 'n opvolg-bydrae