deur Jonisayi Maromo en Gavin Emmanuel ‘n Groot groep kaal mynwerkers het die dag voor die Marikana-skietery rituele op ‘n koppie beoefen, het die Farlam-kommissie Vrydag aangehoor. Brigadier Adriaan Calitz van die polisie het getuig dat ‘n wit Toyota-bakkie op 15 Augustus verlede jaar emmers by ‘n koppie naby die Nkaneng-plakkerskamp in Marikana naby Rustenburg
Lees verder: Kaal mynwerkers beoefen rituele op vooraand van Marikana-slagting
