Twee OTM’s in Kaapstad opgeblaas

otmDie polisie soek na twee verdagtes wat Donderdagoggend twee OTM-masjiene in Brackenfell, Kaapstad opgeblaas het.

Die gewapende mans het die OTM’e by die Glengarry-winkelsentrum opgeblaas, maar het met leë hande gevlug.

Volgens die polisie het die mans twee van die winkelsentrum se veiligheidswagte in die sentrum se parkeerarea vasgebind.

Vier ploftoestelle het ontplof en ooggetuies het gesien hoe die verdagtes vlug.

Die twee kitsbanke was met ‘n nuwe toestel toegerus wat blou kleurstof vrygestel het met die eerste ontploffing en toe die geld gevlek het. – EWN

5 thoughts on “Twee OTM’s in Kaapstad opgeblaas”

      1. Die ANC regering het mos nou die hele kaap vervuil met swart polisie – ek kan nie vir jou oorvertel hoe die standaard agteruitgegaan het sederdien nie – en die OTM ontploffings soos in die anderprovinsies sal nou met rasseskrede toeneem raai ek, en in die ander provinsies afneem met die uitgeruilde polisiemanne.

  1. ‘n Klomp jare gelede was ek betrokke by die beskerming van kontant en op daardie stadium was daar sprake dat die kleur van geld om die verhandeling daarvan te voorkom, onwettig is. (Jy mag nie geld doelbewus beskadig nie) Of hierdie toe deurgevoer is weet ek nie. Die groot redenasie was egter dat die die armstes van die die armes befoeter aangesien hulle nou kwansuis sou kleingeld by ‘n sjebien kry wat so gekleur is en dan die geld nie weer kon gebruik vir die aankoop van noodsaaklike lewensmiddele nie.(Wat soek hy in die sjebien en waarom aanvaar hy die gekleurde geld). [Terloops hierdie was op ‘n stadium toe die ANC in die knyp was en daar so baie transito rooftogte was – deesdae hoor mens nie meer baie van sulke rowe nie – moratorium?)

Maak 'n opvolg-bydrae