
Twee buitelanders is in Randburg noord van Johannesburg vasgetrek nadat hulle na bewering roofkopieë van ‘n nuwe fliek oor Mandela verkoop het.
Die polisie het egter vasgestel dat die roof DVD’s die titel van ‘n nuwe Amerikaanse rolprent gebruik, maar die inhoud verskil totaal van die film.
Die straatsmouse het dokumentêre programme van oudpresident Nelson Mandela verkoop met die titel van die nuwe rolprent oor die oud-terroris “Long Walk tot Freedom”.
Die subtitel van die film heet: It’s an ideal for which I’m prepared to die.
Dit is ook onder meer die titel van ‘n prenteboek deur Chris van Wyk.
Die rolprent word aanstaande Donderdag in Suid-Afrika vrygestel.
Praag het met swart Suid-Afrikaners van Diepsloot gesels oor die rolprent waarin Amerikaanse akteurs die rolle van swart Suid-Afrikaners speel.
Die meeste het nog nooit daarvan gehoor nie en het gesê hulle stel ook nie belang om daarna te gaan kyk nie, aangesien dit sonder respek vir die siek Mandela is.

Verwyder asseblief alle straatsmouse, ongeag wat hulle smous.
Dis nie die onderwerp nie, Mandela is. Maar jy is seker ‘n groot bewonderaar van die terroris?
Volgens my is die straatsmouse die “main concern” hier.
Mandela en al sy trawante is kommuniste.
GAS
Sien hoofopskrif:- Straatsmouse vas oor Mandela-fliek
Wat verstaan jy nie?
Angela volgens my is albei die probleem. Hierdie roof CD’s ontneem kunstenaars van miljoene per jaar.
ALTWEE IS ‘N HELSE PROBLEEM!
En jy ‘n naamlose TROL. Is dit al wat jy heeldag sit en doen om ander se kommentaar te kritiseer, te onnosel om kommentaar te lewer.
Neeeee moet nou nie weer met rusies begin nie asb!!!!! julle. Wat maak dit saak as iemand meer ernstig voel oor die straatsmous as oor Mandela. Altwee is tog ‘n probleem met die verskil dat Mandela al darem die voorvaders entertain, hie hie
http://www.thenewamerican.com/world-news/africa/item/15888-saint-mandela-not-so-fast
Dis bietjie gouer as wat ek gedink het dit gaan gebeur maar natuurlik gaan daar roofkopieë wees! Ek weet net nie wie dit almal sal koop nie maar te oordeel aan party wittes se kommentaar sal die smouse GOED geld maak!
Die smous is nie die probleem nie, maar die ou wat dit verskaf, hy is die problem. Kan ek raai, dalk ‘n sjinees? Hulle is mos die experts of na maaksels en reproduksies, onwettig natuurlik. Iewers moet die goed vandaan kom, of is dit soos met die dwelms, om die ekonomie aan die gang te hou word dit maar verduur, en nou word die smouse vasgevat.
Ag julle, help, hoe de moer kry die swartes daai vlooi paadjie op die kop?????
Gesteel
verduidelik asb!! Ek is ernstig!! skeer hulle dit daarin???of pluk hulle dit uit met ‘n tweezer??
Net soos beeste ‘n pad uitstap vanaf die veld na die water, so stap die vlooie die pad op hulle koppe. Alternatief soos illustreer.
Staalwol kop
Geen illustrasie nie. Lyk my prentjies is nou taboe op Praag. Darem bly die vlooie is nugter gewees anders was dit een skewe paadjie!
Sien dit gebeur telkens wanneer fotos geplaas word JAVR?
Ek het vrede met die straatsmouse wat sulke gemors verkoop. Ek sou wel graag enige blanke idiote wat sulke goed koop, al is dit by ‘n smous, behandeling en heropvoeding wil laat kry. Stuur hulle na ‘n kamp in die Karoo wat hulle oefening laat doen met lesings oor terrorisme in die aand.
HOERA vir jou!! Julle besef nie hoeveel van hulle daar is nie!!!
Seker oor dit Mandela is dat die SAUK uit hul pad gegaan het om hulle te vang. As dit iemand anders was soos Schuster dan was dit niks. O ja my e-pos was ook gekraak maar ek is nou weer met `n draai terug.
Boere ek het ook daardie paadjie geloop.
Aaaa haaaa het jou! hie hie Sal NOOIT sê wie jy is nie!!
actually,I could care less