‘n Kanaal wat verskeie klein dorpe en honderde plase noord van Kaapstad van water voorsien het meegegee vir die tweede keer in drie jaar. Die Wes-Kaapse Ministerie van Ekonomiese Geleenthede onder DA-bestuur, het bevestig dat die kanaal meegegee het buite Clanwilliam. Dit het ‘n impak op die dorpe van Klawer, Vredendal, Lutzville, Strandfontein en Ebenhaezer, en sowat 300
Verhoogde verkeersvolumes verwag
Verhoogde verkeersvolumes word verwag op Suid-Afrika se paaie van vandag af soos motoriste terugkeer huis toe ná die feestyd. Die finale vakansieverkeerstormloop sal na verwagting Vrydagmiddag begin. Verkeersowerhede het ‘n beroep op reisigers gedoen om nie hul vertrek uit te stel tot op die laaste minuut nie. Owerhede sê tans is die paaie nog redelik stil, maar verkeersvolumes sal na
SA Joernaliste veroordeel Charlie Hebdo-aanval
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum het die aanval op die Franse weekblad waarin twaalf mense dood is, ten sterkte veroordeel. SANEF het in ‘n verklaring gesê dat die aanval spanning plaas op godsdiensvryheid asook vryheid van spraak. SANEF het ‘n beroep op alle godsdiensleiers gedoen om hulself van die lafhartige aanval te distansieer, en veral Moslems gesuggereer. Die Media-instituut
Aanval op Charlie Hebdo verdiep kloof tussen links en regs
Die skok in Frankryk na Woensdag se dodelike aanval is enorm. Dit is, na alles, die mees moorddadige aanval op Franse bodem sedert die tyd van die koloniale oorlog in Algerië meer as 50 jaar gelede. Twee van die slagoffers – Georges Wolinski en Cabu – is reeds jare bekend vir hul spotprente. Hul werk is
Lees verder: Aanval op Charlie Hebdo verdiep kloof tussen links en regs
Koop ‘Negrologie’ nou terwyl voorraad hou
‘Negrologie’ is verreweg een van die beste onlangse boeke oor Afrika wat daar ooit geskryf is. Elke aspek van die vasteland se probleme (bevolkingsontploffing, geweld, korrupsie) word ondersoek, tesame met ‘n hoofstuk oor Suid-Afrika. Die boek is slegs in die oorspronklike Frans en in PRAAG se Afrikaanse vertaling beskikbaar. Daar is egter min van die
Perdediefstal steek kop uit in Oos-Vrystaat
Die polisie in die Oos-Vrystaat sê boere en perde-eienaars by Phuthaditjhaba moet waaksaam wees teen diewe wat reeds vyf perde en vier saals gesteel het. Die polisie se Mmako Mophiring sê drie perde is op die plaas Mount Paul gesteel en nog twee op die plaas Platkop. Al die perde is gesteel terwyl hulle in
Twee SAID-amptenare weer geskors
Peter Richer, groephoof van risikobeplanning, is weer deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) geskors, het Sapa berig. Richer is Dinsdag amptelik geskors, het die SAID in ʼn verklaring gesê. Die SAID het vroeër, voor die saak in die arbeidshof aangehoor is, Richer se skorsing teruggetrek om hom tyd te gee om redes aan te voer oor hoekom
Boervrou dood met bloudraad verwurg
‘n Oud-polisievrou, Susan Kotze, is Maandag in haar plaashuis in Ellisras (Lephalale) vermoor. Kotze se liggaam is Dinsdag in haar plaashuis, waar sy alleen gewoon het, aangetref met ‘n stuk bloudraad om haar nek. Sy is waarskynlik verwurg. Twee selfone en Kotze se bakkie word vermis. Kotzé, ‘n boorling van die dorp, het met beeste geboer. Daar is geen selfoonopvangs
NASA ontdek 8 planete soos aarde
Sterrekundiges in Amerika sê hulle het agt planete ontdek wat soortgelyke eienskappe as die aarde het, het RSG berig. Die planete is met NASA se Kepler-ruimteteleskoop waargeneem. Die planete het eienskappe soos rotsagtige grondgebied en oseane met water. Een van die planete is soortgelyk aan die aarde, maar is effens warmer. Die planeet, Kepler 438b,
Gebou in Nairobi stort ineen
Nooddienspersoneel op soek na oorlewendes in die puin van ’n toringgebou in Nairobi. Ten minste vier mense is dood, 40 beseer en verskeie ander word vermis ‘n dag nadat ‘n ses-verdieping residensiële gebou ineengestort het in die Keniaanse hoofstad, sê amptenare. Onder die dooies was ‘n een-dag-oue baba, het reddingswerkers gesê. Die hoop vervaag dat
