Amerikaanse weermag in Afrika ontplooi teen ebola

Die Amerikaanse weermag gaan toetree tot die stryd teen die ebola-epidemie in Afrika. President Barack Obama het dié aankondiging gemaak in ‘n onderhoud Sondag, maar hy het gewaarsku dit sal maande wees voordat die epidemie verlangsaam. Hy het op NBC se Meet the Press verskyn. Obama het gesê dat, in sy huidige vorm, sal ebola

Lees verder: Amerikaanse weermag in Afrika ontplooi teen ebola

Paniek heers na ja-stemmers in Skotland voortou neem

Die verkiesing op 18 September vir Skotse onafhanklikheid oorheers die Verenigde Koninkryk na die deur-tot-deur veldtog aan beide kante verlede week nie meer ‘n dramatiese oorwinning vir die nasionalistiese leier Alex Salmond uitsluit nie. Maak geen fout nie, die Britse regering is paniekbevange. Die land kan oor 12 dae uitmekaarval. Dit herinner aan wat gebeur

Lees verder: Paniek heers na ja-stemmers in Skotland voortou neem

Skoonste hotelkamers is in Tokio, maar Londen is vuil!

Die stereotipe dat Japannese baie skoon mense is, is gestand gedoen deur ‘n wêreldwye opname oor hotelkamers in groot stede. Tokio het die hoogste punt behaal met 8,93/10. Ander stede wat hoë punte behaal het op die webblad hotel.info, is Warskou in Pole met ‘n gemiddelde punt van 8,76, ‘n kortkop voor ‘n ander Oosterse

Lees verder: Skoonste hotelkamers is in Tokio, maar Londen is vuil!

Nederlandse Vermeulen ontdek ‘n groter werklikheid in Suid-Afrika

Bram Vermeulen, die Nederlandse joernalis van “het jaar 2009” het pas ‘n lesenswaardige boek gepubliseer oor sy ervaringe as buitelandse korrespondent van die NRC Handelsblad, die NOS TV Joernaal, die VRT asook die Nederlandse Wereldomroep.  Die boek is getiteld Help, Ik Ben Blank Geworden en is uitgegee deur Promethius/NRC Handelsblad Amsterdam/Rotterdam (241 paginas). “Na 1994

Lees verder: Nederlandse Vermeulen ontdek ‘n groter werklikheid in Suid-Afrika

Amerikaanse webwerf resenseer Roodt-boek

Die invloedryke konserwatiewe Amerikaanse webblad American Renaissance het so pas dr. Dan Roodt se eboek-essay, Raiders of the lost Empire, geresenseer onder die titel, Snuffing out South African identity. Die resensent is dr. F. Roger Devlin, ‘n bekende filosoof, akademikus en skrywer in die VSA wat homself Afrikaans vanaf ‘n CD in sy motor geleer

Lees verder: Amerikaanse webwerf resenseer Roodt-boek

Universiteit Stellenbosch: Ja, baas. Ons maak soos baas Blade Nzimande sê

Ek het onlangs kritiek teen George Steyn, die raadsvoorsitter van die Universiteit Stellenbosch (US), uitgespreek omdat hy niks anders as voortgang op die Russel Botman-pad vir hierdie inrigting kan voorsien nie. Steyn is ‘n sakeman en geen akademikus nie. Hy het geen eerstehandse kennis van universitêre onderrig (uit die oogpunt van die dosent) en navorsing

Lees verder: Universiteit Stellenbosch: Ja, baas. Ons maak soos baas Blade Nzimande sê

NAVO saboteer vredesproses in Oekraïne

NAVO misbruik die Oekraïense krisis as ‘n verskoning om sy militêre teenwoordigheid nader aan Rusland se grense uit te brei en planne vir ‘n nuwe vinnige reaksiemag sal die vredesproses in die ooste van die Oekraïne saboteer, het die Russiese Federasie gesê. Rusland se voormalige NAVO-gesant, Alexander Grushko, het NAVO intussen ook daarvan beskuldig dat

Lees verder: NAVO saboteer vredesproses in Oekraïne

Die berge treur, hoofstuk 3

[soundcloud id=’166357908′] Hierdie verhaal deur die Franse skrywer Henri Troyat gaan oor die berggids Isaie Vaudagne wat deur sy jonger broer Marcellin aangesê word om saam met hom na die toneel van ‘n vliegongeluk in die Alpe te gaan om die dooie passasiers te gaan besteel. Ná sy eie bergongeluk jare gelede, wou Isaie nooit

Lees verder: Die berge treur, hoofstuk 3

6 September 1966 was ‘n dolk in die Afrikaner se hart

Die ideaal is sterker as die werklikheid – Dr HF Verwoerd Die moord deur die geldmagte op dr Verwoerd op 6 September 1966 deur middel van die “mal” Demetrio Tsafendas is in die afgelope 48 jaar slegs deur enkele Afrikanernasionaliste onder die soeklig geplaas. Sogenaamde regse en konserwatiewe leiers het dit, soos die liberale media,

Lees verder: 6 September 1966 was ‘n dolk in die Afrikaner se hart

Godsdiens in skole: valse probleem of sielkundige operasie?

Gaan daar ‘n tyd aanbreek dat ‘n mens in Suid-Afrika net ‘n Jood of ‘n marxistiese ateïs mag wees, soos in die ou Sowjetunie?

Gaan daar ‘n tyd aanbreek dat ‘n mens in Suid-Afrika net ‘n Jood of ‘n marxistiese ateïs mag wees, soos in die ou Sowjetunie?

Lees verder: Godsdiens in skole: valse probleem of sielkundige operasie?