Hongarye voltooi versperring teen migrante vinniger

Hongarye gaan die versperring wat hulle wil oprig teen die migrantestroom, vinniger voltooi. Honderde migrante haal treine by onder meer die Gevgelija-stasie op die grens tussen Masedonië en Griekeland. Hulle probeer om deur Masedonië en Serwië te reis en die Europese Unie via Hongarye binne te dring. Hongarye­ het aangedui dat ’n draadversperring om migrante

Lees verder: Hongarye voltooi versperring teen migrante vinniger

Obama sluit Afrika-besoek af met vermanings en kritiek

Pres. Barack Obama het Dinsdag weer ‘n woorde-aanval geloods teen Burundi se president. Die toespraak het aan die einde van Obama se besoek aan Kenia, die geboorteland van sy pa, en Ethiopië gekom, het AFP berig. Obama is die eerste Amerikaanse president in die geskiedenis wat die Afrika-unie (AU) kom toespreek het. Albei lande is

Lees verder: Obama sluit Afrika-besoek af met vermanings en kritiek

Gewapende rowers skiet bejaarde in maag

‘n 63-Jarige vrou is in ‘n kritieke toestand nadat sy Woensdag buite ‘n huis deur gewapende swart rowers in die maag geskiet is. ‘n Motoris, (40) wat verby die huis gery het en haar te hulp gesnel het is in die been gewond. Die voorval het ongeveer 1.25nm te McCullem Straat , Brakpan-Noord plaasgevind. Volledige

Lees verder: Gewapende rowers skiet bejaarde in maag

Wrakstukke moontlik van verdwene MH370

‘n Ondersoekspan van Maleisië is na die ooskus van Afrika gestuur om vas te stel of wrakstukke wat naby die eiland Reunion gevind is moontlik dié van die vermiste Vlug MH370 is. Maleisië het Woensdag gesê die span van ondersoekbeamptes sal help bepaal of die wrakstukke wel van die vliegtuig is wat verlede jaar oor

Lees verder: Wrakstukke moontlik van verdwene MH370

Duitser vermoedelik agter Somaliese bomaanval

Aanvanklike inligting in die voortgesette ondersoek na die hotelbom in die Somaliese hoofstad, Mogadisjoe, dui daarop dat die bomaanvaller waarskynlik ’n Somalies-gebore Duitse burger was, het AFP berig. Hy het met ’n vragmotor vol plofstof in die hotel ingejaag. DNS-toetse word nou op die oorblyfsels van die oorskot van die bomaanvaller gedoen. Regeringsbronne sê die

Lees verder: Duitser vermoedelik agter Somaliese bomaanval

Eise teen SAPD kos belastingbetalers R860 miljoen

Belastingbetalers moes die afgelope ses jaar al meer as R860 miljoen opdok vir siviele eise teen lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD). As die skikkingsooreenkomste wat die SAPD sedert 2011 aangegaan het ook bygereken word, styg die bedrag tot meer as R1,04 miljard. In 2009 is slegs sowat R80 miljoen vir sulke eise uitbetaal, het Netwerk24 berig. Gareth

Lees verder: Eise teen SAPD kos belastingbetalers R860 miljoen

Senior ANC-lid pleit vir boendoegereg voor sy eie vonnis

Ten minste een lid van die ANC se uitvoerende komitee in die Wes-Kaap is keelvol vir misdaad, alhoewel hyself met die gereg gebots het. Andile Lili meen misdadigers moet “onmiddellik en gewelddadig” doodgemaak word in boendoeverhore. Hy het die uitlating Dinsdag voor die landdroshof in Bellville gemaak waar hy aanstons gevonnis sal word weens ’n

Lees verder: Senior ANC-lid pleit vir boendoegereg voor sy eie vonnis

Karel Combrinck: Linkser val jy af

Ons lewe sedert die Tweede Wêreldoorlog in ‘n wêreld wat geheel en al in ‘n linksliberale rigting beweeg het, of liewer, gedwing is. Die meeste Westerse samelewings is so links dat as hulle net nog ‘n treetjie verder links gee, dan val hulle heeltemal van die aardbol af. Selfs die sg . « regse »

Lees verder: Karel Combrinck: Linkser val jy af

Binnekort dalk goedkoop mediese skemas vir lae-inkomstewerkers

Die Raad op Mediese Fondse mag mediese skemas toelaat om produkte vir die lae-inkomstemark te loods, is gister by ‘n konferensie van die Gesondheidsorgbefondsers bekendgemaak. Maar sulke skemas sal nie voorsiening vir opname in privaathospitale of versorging in noodgevalle maak nie. Sulke goedkoop mediese skemas, wat so min as R200 per maand per persoon mag

Lees verder: Binnekort dalk goedkoop mediese skemas vir lae-inkomstewerkers

Al-Sjabaab-aanval eis 13 lewens

Al-Sjabaab se selfmoordbomaanval op ’n hotel in Mogadisjoe Sondag het die lewe van minstens 13 mense geëis, het AFP berig. Die Jazeera Palace-hotel­ is die tuiste van die diplomatieke sendings van China, Katar en die Verenigde Arabiese Emirate in Somalië en gewild onder Somaliese regerings­amptenare en buitelandse besoekers. Beijing het gister gesê een van die

Lees verder: Al-Sjabaab-aanval eis 13 lewens