Hongarye gaan die versperring wat hulle wil oprig teen die migrantestroom, vinniger voltooi.
Honderde migrante haal treine by onder meer die Gevgelija-stasie op die grens tussen Masedonië en Griekeland.
Hulle probeer om deur Masedonië en Serwië te reis en die Europese Unie via Hongarye binne te dring.

Hongarye het aangedui dat ’n draadversperring om migrante uit te hou by die land se suidelike grens met Serwië teen 31 Augustus voltooi sal wees, aansienlik vroeër as die November-sperdatum.
As ‘n poort na beide die EU en die Schengen-paspoortvrye sone, sukkel Hongarye tans met meer as 50.000 immigrante wat probeer om die grens oor te steek per jaar.

misschien dat de honderduizenden Serviërs, Macedoniers, Bosniers, Albaniers, Kosovaren dan moeten omlopen om hun ‘terugkeergeld’ dan op te halen in Duitsland en Nederland. Welke landen graag nog wat bejaarden opruimen om dat financieel af te dekken in keurige boekhoudingen.
http://www.telegraaf.nl/tv/nieuws/binnenland/24324450/__Kosovaar_gebruikt_premie_voor_eigen_zaak__.html
Apartheid -)))