Gewapende rowers skiet bejaarde in maag

‘n 63-Jarige vrou is in ‘n kritieke toestand nadat sy Woensdag buite ‘n huis deur gewapende swart rowers in die maag geskiet is.

‘n Motoris, (40) wat verby die huis gery het en haar te hulp gesnel het is in die been gewond.

Die voorval het ongeveer 1.25nm te McCullem Straat , Brakpan-Noord plaasgevind.

Volledige detail is nog nie beskikbaar nie.

Volgens kapt Joep Joubert, woordvoerder van die Brakpan SAPD, het die man verby die huis gery toe hy gesien het dat die vrou in die moeilikheid was.

Hy het verskeie skote op die rowers geskiet. Hy is deur een van die mans in die been geskiet.

Die twee booswigte kon daarin slaag om in hul silwer/grys BMW weg te jaag.

Bron: Brakpan Herald

3 thoughts on “Gewapende rowers skiet bejaarde in maag”

  1. Ek verstaan Brakpan het in teorie ‘n uitstekende misdaadwagstelsel. As ek mag raai oor die tekortkominge: Die SAPD is daarby ingeskakel (inligtingverskaffers aan die terroriste) en die feit dat dit op misdaadvoorkoming en nie op teen-terreur toegespits is nie. ‘n Saak om te oorweeg in die wagstelsel is dalk die ongelyke verhouding in slaankrag van onderskeidelik die Swart terroriste en die inwoners, die Swart terroriste wat meer as dikwels met outomatiese aanvalsgewere (uit die arsenale van einste SAPD en die SAW kom) gewapen is.

Maak 'n opvolg-bydrae