Deur Joseph Secreve. As ons ’n kykie neem in die wêreld van vandag is dit moeilik om te ontken dat belangrike konflikte langs die breuklyne van geloof plaasvind. Die Moslembroederskap, Taliban en waarskynlik nog ’n rits ander ekstremiste is besig om die Midde-Ooste te destabiliseer, die moraliteit van die Christelike Weste het die laaste twintig
NAVO, VSA waarsku Rusland om nie Russe in Oekraïne te steun nie
Rusland het die Oekraïne gewaarsku dat enige militêre optrede in die suide en ooste van die land tot ‘n burgeroorlog kan lei. Russies-sprekende inwoners het Maandag onafhanklikheid van die Oekraïne verklaar en staatsgeboue in verskeie stede in die ooste van die land oor die naweek beset. Die sekretaris-generaal van die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie, Anders Fogh Rasmussen
Lees verder: NAVO, VSA waarsku Rusland om nie Russe in Oekraïne te steun nie
Skeuring dreig in Cosatu
‘n Skeuring dreig in die vakbondfederasie Cosatu. Die federasie se Sentrale Uitvoerende Komitee is vir ‘n spesiale vergadering byeen waar die toekoms van Cosatu se hoofsekretaris, Zwelenzima Vavi en sy grootste ondersteuner, Numsa bespreek word. Vavi se skorsing is verlede week deur ‘n hof ongeldig verklaar en hy kon terugkeer na sy pos. ‘n Groot
Nog verkiesingsgeweld in Lichtenburg, Zeerust, Bosbokrand
Bykomende polisielede is by Lichtenburg in Noordwes ontplooi waar woedende inwoners in die jongste verkiesingsgeweld Bodibe se paaie na die gebied met brandende bande en boomstompe afgesper het. Dit volg na gewelddadige betogings by Bloemhof en Zeerust in die provinsie uitgebreek het. Op Bloemhof is geboue aan die brand gesteek en die N12 is onbegaanbaar
Lees verder: Nog verkiesingsgeweld in Lichtenburg, Zeerust, Bosbokrand
Twee polisie beseer in verkiesingsonrus by Bloemhof
In verkiesingsverwante onrus is twee polisielede en verskeie betogers beseer nadat honderde oproeriges met die polisie slaags geraak het naby Bloemhof. Die situasie is steeds gespanne en lede van die SAPD se openbare orde-eenheid poog om die situasie te kalmeer. Paaie in Boitumelong buite Bloemhof in Noordwes is met klippe, beskadigde yskaste en brandende buitebande versper.
Lees verder: Twee polisie beseer in verkiesingsonrus by Bloemhof
DA, VF+ begaan oor plaasmoorde, maar nie oor anti-wit karakter daarvan nie
Klein splinterpartye wil die toenemende geweld teen eienaars in die landboubedryf uitbuit vir die komende verkiesing, ten spyte daarvan daar hulle self ‘n reuseaandeel in die verslegtende toestand op plase gelewer het deur niks daarteen uit te rig of oor die rasse-aard daarvan te betoog nie. Die DA is “bekommerd” oor die toenemende aantal wrede
Lees verder: DA, VF+ begaan oor plaasmoorde, maar nie oor anti-wit karakter daarvan nie
Franse woedend oor Rwanda se volksmoord-beskuldigings
Die Franse regering het woedend gereageer op beskuldigings deur die Rwandese president oor hul medepligtigheid aan die volkslagting in Rwanda. Nie eers hul swart minister van Justisie kon die Rwandese oorhaal tot inskiklikheid nie. Plegtighede met ‘n sterk anti-koloniale karakter word tans in Kigali gehou om die 20ste herdenking van die volksmoord teen die Toetsies
Lees verder: Franse woedend oor Rwanda se volksmoord-beskuldigings
Die foute van die verlede
deur Daniël Lotter, Wes-Kaapse leier, Front Nasionaal Teen die najaar van 1841 is daar geen twyfel meer by die burgers van die Boererepubliek Natalia nie: Engeland is vasbeslote om die republiek te beset en daar sal nou besluit moet word hoe die Volksraad gaan maak. Dis ‘n bitter ding om te sien hoe verdeeld die
Duisende ruk op in ooste van Oekraïne teen besetters
Duisende mense met Russiese vlae het Sondag die strate ingevaar in die die ooste van die Oekraïne teen die vreemde besetting van die land. Dit die vermoede versterk dat die selfaangestelde owerhede – wat in wese eintlik twee oligarge is wat hulself in Kiëf in beheer geplaas het – nie in ‘n houvas op die
Lees verder: Duisende ruk op in ooste van Oekraïne teen besetters
Baie diep sein kan vermiste vlug MH370 ‘onbereikbaar’ maak
Die skepe wat op soek is na die vermiste vliegtuig van Malaysian Airlines het seine opgetel wat soortgelyk is aan dié van ‘n “swartkassie” of vlugopnemer. Die “ping” is glo 4,500 meter diep wat dit feitlik “onmoontlik” sal maak om na die oorblyfsels van die vliegtuig te kan soek. Dis egter nie seker of die
Lees verder: Baie diep sein kan vermiste vlug MH370 ‘onbereikbaar’ maak
