Onder die DA-bewind in die Wes-Kaap is dwelmmisbruik kommerwekkend aan die toeneem en daarmee saam ook misdaad. Terwyl Kinderbeskermingsweek landwyd gevier word, het dit aan die lig gekom dat dwelms die provinsie instroom. Die Wes-Kaapse minister van Gemeenskapsveiligheid, Dan Plato, het sy ernstige kommer uitgespreek oor die verspreiding van dwelmmisbruik onder kinders in kleiner gemeenskappe.
Teksboodskappe verbode in SAR
Teksboodskappe word tans in die SAR as ‘n veiligheidsbedreiging beskou. Enige een wat ‘n teksboodskap in dié land probeer stuur, kry van Maandag af ‘n boodskap wat lui: “SMS verbode”. Die regering van die Sentraal-Afrikaanse Republiek het selfoon-teksboodskappe verbied in ‘n poging om die konflik-geteisterde land te stabiliseer. Volgens die telekommunikasie ministerie word teksboodskappe gebruik
SA dokter in Oz vermoor
’n Suid-Afrikaanse dokter wat sowat ses jaar gelede saam met haar gesin Australië toe geëmigreer het, is glo deur haar man, ook ‘n medikus, in haar bed vermoor. Haar twee tienerseuns het haar dood in haar bed in dié land aangetref, het Beeld berig. Dr. Leonie Geldenhuys (46) se seuns van 13 en 18 jaar
Tien brand dood in gru-ongeluk
Tien mense het Woensdagaand doodgebrand na ‘n botsing tussen ‘n bus, ‘n vragmotor en ‘n derde voertuig op die R40 naby Witrivier in Mpumalanga. ‘n Woordvoerder van die provinsie se Departement van Gemeenskapsveiligheid, Joseph Mabuza, sê tot dusver het die ondersoek daarop gedui dat die vragmotorbestuurder beheer oor sy voertuig verloor en teen ‘n bus
Twee vermeende kinderverkragters vas
Die polisie op Beaufort-Wes het twee vermeende verkragters van twee minderjariges in hegtenis geneem. Die swart mans word verdink van die verkragting van ’n 10-jarige meisie en ’n 16-jarige seun. Hulle verskyn Donderdag in die hof. ’n Man van 20 en ’n tiener van 17 is Dinsdag in hegtenis geneem. Kapt. Malcolm Pojie, ’n polisiewoordvoerder, het
Nicholas Wade-boek bring rassedebat na hoofstroom
deur Dan Roodt Tot dusver is ras as ‘n besprekingsonderwerp beperk tot genetici, onverskrokke intellektuele dissidente, asook polities korrekte skrywers wat herhaaldelik beweer het dat ras ‘n “blote sosiale konstruk” is. Onder die minder intelligente deelnemers word beskuldigings van “rassisme” gewoonlik lustig rondgeslinger. ‘n Nuwe boek wat so pas deur Penguin in die VSA uitgegee
Lees verder: Nicholas Wade-boek bring rassedebat na hoofstroom
Massiewe wapenskandaal oopgevlek
‘n Massiewe vuurwapenskandaal waarby ‘n egpaar uit die Oekraïene betrokke is, is tans besig om in die Johannesburgse landdroshof te ontvou. Die skandaal sal na verwagting lei tot ‘n grootskaalse ondersoek na korrupte polisiemanne wat wapens en ammunisie aan misdadigers verskaf. Duisende wapens is tydens die vuurwapenamnestie van 2009 aan die polisie oorhandig en geoormerk
Minister keer Sanral wat plakkers uitsit
Die minister van Vervoer, Dipuo Peters het gelas dat die afsetting van plakkers in die Wes-Kaap deur Sanral tydelik opgeskort word. Die plakkers by Lwandle by die Strand en Peters het Dinsdagaand ‘n vergadering gehou. Die mense word intussen in gemeenskapsale gehuisves. Die balju, polisie en ander wetstoepassingsbeamptes van die Kaapstad-metro, het Dinsdag vir ’n tweede dag die
Bibberweer vir Kaap, Gauteng
Die winter se eerste sterk kouefront het Suid-Afrikaners in die Wes-Kaap Dinsdagnag getref. Sneeu kan ook op dele van die Wes- en Oos-Kaapse berge uitsak. Die eerste werklike winterkoue van die jaar is hier nadat baie koue toestande, wind en swaar reën wat daarmee gepaard gaan, ondervind is. Dit sal later vandag oor die oostelike gedeeltes
VSA wil Franse bank met $10 miljard beboet
Frankryk se beleërde Sosialistiese regering veg tevergeefs teen die Verenigde State se voorneme om die grootste Franse bank, BNP Paribas, met $10 miljard (meer as R100 miljard) te beboet omdat die bank Amerikaanse sanksiewetgewing teen Iran sou oortree het. Daar is ook sprake daarvan dat BNP verbied gaan word om Amerikaanse dollars via die Federale
