Die winter se eerste sterk kouefront het Suid-Afrikaners in die Wes-Kaap Dinsdagnag getref.
Sneeu kan ook op dele van die Wes- en Oos-Kaapse berge uitsak.
Die eerste werklike winterkoue van die jaar is hier nadat baie koue toestande, wind en swaar reën wat daarmee gepaard gaan, ondervind is. Dit sal later vandag oor die oostelike gedeeltes van die land inbeweeg.
Gevaarlike seetoestande word ook langs die Kaapse Wes- en Suidkus verwag.
‘n Skerp daling in temperature in Gauteng en Noordwes word vir Donderdag voorspel.
Die kouer weer behoort Limpopo en Mpumalanga teen Vrydag te bereik.
’n Daling van tussen 8 ºC en 10 ºC word in sommige dele verwag en in die suide van Gauteng kan die maksimum temperatuur Vrydag 12 ºC wees, het die Suid-Afrikaanse Weerdiens gesê.
Die kouefront sal oornag noordooswaarts beweeg en Vrystaters tref. Dit sal daarna oor Noordwes, KwaZulu-Natal en die suide van Gauteng beweeg.
Sneeu sal na verwagting in Lesotho en op die Drakensberge uitsak.

Riempies ! Trek lekker warm aan, brand die kaggelvuurtjie ?
Trippie ek – sleg gebederf met baie gematigde weer oor 7 jaar sit bo-op n warm kombers met ander kombers oor my en my warmsakke le slaggereed vir wanneer die krag afgaan (want af gaan gaan dit) en sê ek groot dankie vir my eie slimmegeit dat ek n gasstoof laat insit het i.p.v. n elektriese stoof met n keteltjie wat ook slaggereed sing met warm water daarop.
Die enigste hartseer wat my kan tref is as ek nie Praag kan lees nie asgevolg van krag onderbrekings nie, en juis vandag wat daar sulke slim en kwaliteit wyshede in die artikels en kommentare is om te lees.
Ek het gou gaan kyk op die piepols whedder en die se ons nag tempratuur is 11 en die dag tempratuur is 16 – wat ek sukkel om te glo want die wind sny soos n noordpool gletser deur murg en been.
Hier kom groot krag probleme saam met hierdie koue – dus – maak maar hout bymekaar vir hitte en n gas stofie vir n warm lafenis. Die wat soos ek nie n kaggel het nie gaan koop betyds warmsakke ;-))
Hau, Riemils, I like, me and my son, we coming to our valley to reposes that fire, warm tjikon is all I wish for you whitees, my neighbars. we are all one. Together we eat, together we grow fat in red overalls.
Voetsek whena Tchik – Eye em n merim – joe no kham heers hyh !– joerbladdy ygint joer to fhet ehn ugly noh chikkon here – in the westin khyp de chiccon is wherie bhed – reelie – no good laik de chikon in goutêghêlhêngh.
Kry jy die taal uit hulle woordeboek Riems??? he he he
Jip – ek kan die NSA se nuwe fanagalo taal slaan as ek moet.
;-))
Nasriffie JAVR – as hulle my taal so verkrag soos die Engelse taal kry ek n oorval. Ek het dus geen probleem om saam met hulle Engelse taal te verkrag nie.
Dit is wat ons noem , n lui wind. Hy waai nie om jou nie maar deur jou.
ja sowaar n raak noemnaam 😉
Dit gooi ‘n spanner in die werke vir Vrydag se vroegoggendswem 🙁
Eish indoena, swem jy nog? Ek kry al koud vir jou part. Jy moes al 2 maande gelede opgehou het!
Drie keer per week, 6-7 in die oggend. Die water is darem verhit tot so 25 grade.
Teen die einde van Mei het die Weskaap alreeds 202 mm reën gemeet vir die jaar . Dit is 14mm meer as verlede jaar die tyd.