Minister keer Sanral wat plakkers uitsit

Dipuo Peters
Dipuo Peters

Die minister van Vervoer, Dipuo Peters het gelas dat die afsetting van plakkers in die Wes-Kaap deur Sanral tydelik opgeskort word.

Die plakkers by Lwandle by die Strand en Peters het Dinsdagaand ‘n vergadering gehou. Die mense word intussen in gemeenskapsale gehuisves.

Die balju, polisie en ander wetstoepassingsbeamptes van die Kaapstad-metro, het Dinsdag vir ’n tweede dag die informele nedersetting by Lwandle buite die Strand ingevaar om krotte af te breek.

Die nasionale padagentskap Sanral het in Januarie ‘n hofbevel gekry om die onwettige besetters van die grond af te sit.

Peters hou vol dat die gebied geoormerk is vir die bou van paaie en hoewel sy die mense namens Sanral om verskonig gevra het, sê Peters die regering verwag dat die besetters hulle samewerking sal gee.

Peters sê die afsettings is opgeskort omdat hulle bekommerd is oor die mense wat geraak word. Sy sê die koue, nat winter is die verkeerde tyd daarvoor.

“Dit is die verkeerde tyd . . .  dit is koud en nat,” het sy gesê.

 

 

59 thoughts on “Minister keer Sanral wat plakkers uitsit”

    1. Dit maak nie saak wie en wat hierdie mense is nie. Ek dink dit is uiters onsensitief om op so n ongeleë tyd sulke swak besluite te neem. Dit reën, en soos julle reeds gelees het verbitterlik koud. Daar is klein kindertjies tussen die mense. Ek is absoluut stom oor swak bestuur. Ek voel amper lus om in tale te praat.

    1. Dit is waar , en wie in alwysheid neem sulke uiters patetiese besluite. Hulle moet daardie persoon in n sink kaja gaan toesluit vir n week,( sies nou is ek ook lelik) maak dit net vir n nag dan sing hy soos n kanarie. Ek belowe julle hy sal nie weer sulke swak besluite neem nie.

  1. Hierdie mense het al van JANUARIE af tyd gehad om te trek en soos gewoonlik sit hulle soos kougom aan ‘n kombers en nou skree almal siestog, koue ens! Hulle HET dit geweet en hulle dinges aan dit afgevee! Daar sal nooit ‘n “regte” tyd wees om van hierdie onwettige plakkers ontslae te raak nei!

    1. Jy is heeltemal reg, maar waarom wag die wat die spul aan die beweeg moet kry tot nou dat die weer op sy kop gedraai is. Ek tem saam as hulle verkeerdelik op n plek plak en daar moet geskuif word ,reg. ” two rongs does not mace one right.”

      1. Absoluut waar Andy, maar ek dink as hulle alreeds in Januarie geweet het van die verwikkeling het Sanral sekerlik al reëlings getref en beplanning gedoen vir die paaie wat hulle daar wil begin. Masjiene en kontrakteurs is gehuur en betalings is gedoen.So moet alles nou op hou gesit word tot die weer verbeter?? Ek is jammer, ek hou NIKS van Sanral nie maar as mens uit ‘n besigheids oogpunt kyk HET Sanral hulle genoeg geleentheid gegee om wel self pad te gee. Dit is die realiteit van die lewe ongelukkig.

          1. Weet jy ek ruik skielik n rot hier. Die minister (ANC) gryp nou hier in om sake te skik, en wat doen DIT na beskuldigings in die DA SE RIGTING? OOOOO die ANC het ons gehelp. Sies.

          2. Ja want SANRAL en die Regering is een en dieselfde ding in my oë! Ons weet dit tog nou al en dis nou net om te wys dat die DA sulke varke is dat hulle so iets daar by hulle toelaat om arme mense op straat te laat uitsmyt in HIERDIE WEER! Daar is altyd ‘n plan agter al die aksies! Ons sal dit nog hoor!

          3. JAVR die ANC regering het miljarde sonder tal ontvang van
            die buiteland om vir hierdie mense huise te bou – waar is die huise? Waar is die werk om in hierdie huise wat nooit gebou is te kan leef en eet?

            Ek moet nog besluit wie is onnosel en wie is brutaal skelm want glo my ek het n hele aantal kandidate vir hierdie twee titels.

    2. Soega!! we, the under-priveladged, left behind, oppressed poeples of Azania, have no toilet paper as you saggests, to:” vee hella dinges af” this soil belongs to our ancestors, we are the legitamate owners of the soil. I’m gonna send my comrades to squat on your property, Imperialist!!! I want to sleep in your warm bed weev the warm blenket, powered by Ischkom.

      I say:” One toilet roll, one bum.”

      1. Wee jy!!! Jy is soos ‘n donnerse brommer!!! Jy sal lekker warm kry as jy in die hel beland! Om daar te land moet jy net met een van julle taxi’s ry (verkieslik so rooie hier by ons) want hy ry of hy oppad hel toe is en waarborg jou hy gaan gou gou daar arriveer! Hoop jy het ‘n woordeboek om ons ORDENTLIKE Afrikaans te verstaan! En leer sommer bietjie spelling ook terwyl jy besig is. Gaan lees die Sowetan, daar is ‘n berig in wat nogal vir jou ‘n warm kombers kan wees!

  2. Hulle moet net nie die Dstv skottels beskadig nie, dis baie geld. En pasop ook asseblief om nie die beamers en mercs te krap nie, dis nog meer geld. Maar hulle PLAK, want anders moet hulle erfbelasting en water en ligte en en en en betaal! Jammer mense, ek het nie simpatie nie, hulle weet al ‘n geruime tyd dat hulle moet trek!

    1. My simpatie is by Blankes in plakkerskampe, spesifiek die kindertjies wat nie behoorlike beskerming vir hul liggaampies het teen wind en weer nie, nie genoegsame kos vir die liggaam nie, my hart gaan uit na hulle, en dis my plig om ook my hart en beursie oop te maak vir hulle.

      Soos jy tereg meld, 5 maande is verstreke, maar plak, plak hulle, en nou is die hel los.

      1. Niemand praat ‘n woord van die ellende in Rustenburg nie, want dan moet die ANC en hul kaders nader gesleep word. Hierdie is propaganda … kyk wat gebeur wanneer julle in ‘n DA provinsie bly!! Dis ‘n openbare strafproses, niks meer nie.

        1. Soooooo waar Andrea! Probleem is mense sien dit nie so nie want die berig laat jou dadelik verstaan dat dit in sulke koue onmenslike weer geskied! ONMIDDELIK is die simpatie daar en die DA (wie ek NIKS van hou nie) is die swartskaap want dis in ennie Zille se provinsie waar dit gebeur.

        2. Weereens in die kol Andrea – waar Rustenburg wel genoem word, gaan dit primer oor die stakers en moorde op hulle, wat hulle in elkgeval oor hulself bring, maar GEEN woord oor die Blankes wat ook daaronder ly, en ek bedoel, die NOOD IS HOOG !

          Hoeveel van ons mense is bewus daarvan dat ‘n instansie soos SAAMSTAAN RUSTENBURG bestaan ? Bydraes, van elke aard ookal, gaan na Blankes wat geraak word deur die stakings.

          1. Sal dit in orde wees as ek jou more-oggend laat weet wat die kontakbesonderhede is ?

          2. Trippie plaas sommer die adres hier op Praag asseblief ek wil ook help maar dit moet net vir blankes wees.

          3. Naomi Kleinschmidt Pasino 014 537 2960

            Riempies, dit is SLEGS vir Blankes, en geskenk deur Blankes.

            RUSTENBURG: BAIE, BAIE DANKIE aan die lede van FN, BKA, Boere Vryheid, die boere van Nylstroom en andere! (Ons weet julle soek nie publisiteit daarvoor nie, maar hierdie is net om dankie te se).

            Jean skryf – Ek het 200kg tamaties gegee en 250 kg meel, De Villiers Boerdery het 50 sakke lemoene en 40 sakke 25 kg meel geskenk, Dean Steenkamp het 50 sakke nartjies en 80 koolkoppe geskenk, Schalk vd Merwe (my buurman het 5 40kg sakke grondbone geskenk en Spar Nylstroom het 40 brode geskenk. Wat Barend als gereel het is ek nie seker nie maar hy het ook ‘n klomp goed saamgevat , en natuurlik die petrol betaal om als daar te kry plus sy eie tyd.

          4. Ek sit hier met trane in my oë – dit is my mense soos ek hulle ken wanneer dit nodig is SAL ONS SAAMSTAAN ook my dank al
            hierdie mense – julle maak my trots om Afrikaner te wees.

          5. Riempies, ek het sopas gelees, daar is SOWAAR blankes wat hierdie aksie probeer “RAID” – is dit nie hartverskeurend nie.

          6. Ons almal, vrywilligers, direksie en bestuur het besluit ons staak ook nou. Jy word gevloek, sleg gemaak op sosiale netwerke, belangrikste, daar word gereel deur ‘n spesifieke patrolliegroep in die dorp om ons depot te laat “raid” deur ongewenste karakters (ergste is, daar werk net vrouens by die depot). So graag soos wat ek wil se ons staak omdat ons kwaad is vir ons werkgewer, Jan Publiek, vir wie ons kosteloos werk, moet ek erken dat dit op die stadium meer oor ons lede se veiligheid gaan, ons sou graag die situasie wil ignoreer, maar daar rus ‘n plig op ons direksie om ons mense veilig te hou. Ons almal is vandag baie hartseer en teleurgesteld oor hierdie gebeurtenis en sal laat weet sodra ons depot weer oop is om kos uit te deel.

          7. Môre Trippie, weet ons wat die huidige stand van sake is, ek wil graag ‘n donasie maak, is daar ‘n bank rekening waar ons geld kan insit? Word daar steeds ge”raid”?

          8. Goeie more Andrea – weet jy, ek het die besonderhede erens, maar kan dit sowaar nie nou opspoor nie. So gou ek dit vind, rapporteer ek terug. Intussen dink ek is die beste om die kontak persoon te skakel (Naomi Kleinschmidt Pasino 014 537 2960).

          9. Trippie behalwe facebook is daar enige ander manier wat n
            mens op die internet met FN kontak kan maak?

          10. Riempies, ek dink nie so nie, die enigste alternatiewe metode is om vir ‘n persoonlike e-pos adres te vra van een van ons leiers.

          11. Ag nee man!!!! Dit is darem verskriklik!!! Ek hoop dit kom gou tot ‘n einde. Is daar enige sekuriteits maatskappy in Rustenburg wat die mense kan bystaan met beskerming asb?

          12. More Javvies, FN se Facebook blad, Boere Krisis Aksie, individue (soos Boere Vryheid) wat baie betrokke is by die Rustenburg Boeregemeenskap en diegene wat gebuk gaan onder die stakings (ALMAL BLANKES).

          13. Goeiemore Trippie en baie dankie- gaan skakel sodra dit n beskaafde tyd is – seker so half agt?

          14. Goeie more Riempies (ek voel die koue hier hoor).

            Ek glo dit sal in orde wees.

          15. Trippie vanoggend het koud vir my n nuwe betekenis gekry –
            ons was sleg gebederf met die gematigde klimaat hier en wil dooi van die koue.
            Ek sit bo-op die warmkombers en bewe van die koue.

          16. Goeiemore Javvies ek sien die parlementêre werkers is ook
            besig met n “strike” vir hoër salarisse – hierdie onvermoënde ANC regering is rerig besig om soos n flenter goiingsak uit te rafel.;-)))

          17. WAT!!! Was daar regtig ‘n tyd wat hulle wakker genoeg was om te sê hulle “strike” Ek weet ook nie hoekom hulle salaris ook nog moet kry nie want hulle steel tog al ons geld! Jong jong!!! Opgerev raak ek nou!

          18. Front Nasionaal – Suid Afrika

            13 ure ·

            Met 5706 vriende op die blad, is ons nou die meeste mense wat nog ooit hier bymekaar was. Die storie oor die voedselhulp aan Rustenburg is sedert vanoggend deur 24 432 mense gelees!

            As elkeen van ons net een persoon nooi om hier aan te sluit, is ons teen vanaand 11 412 lede wat kan saamgesels, saam planne maak en saamwerk vorentoe.

            Net een vriend saambring….dis al.

            Nou toe, nooi sommer nou dadelik iemand en deel die nuus!

  3. Bring hierdie situasie in verband met die artikel oor ras hierbo. Waarom skep hulle nie daar waar hulle vandaan kom werskgeleenthede en infrastruktuur nie? Want hulle kan nie. Daarom is die haglike toestande waaronder hulle hier by ons kom plak nog te verkies bo die omstandighede waaruit hulle kom. As enigiemand nog wonder of redekawel oor rasseverskille, hier is die antwoord.

Maak 'n opvolg-bydrae