praag.co.za

Twee vermeende kinderverkragters vas

Written by

in

,

saps5Die polisie op Beaufort-Wes het twee vermeende verkragters van twee minderjariges in hegtenis geneem.

Die swart mans word verdink van die verkragting van ’n 10-jarige meisie en ’n 16-jarige seun. Hulle verskyn Donderdag in die hof.

’n Man van 20 en ’n tiener van 17 is Dinsdag in hegtenis geneem.

Kapt. Malcolm Pojie, ’n polisiewoordvoerder, het gesê drie kinders het gevlug toe hul maats glo in die bosse langs Blythstraat in Beaufort-Wes verkrag is.

Die meisie het ernstige beserings opgedoen en is in die plaaslike hospitaal vir verdere mediese behandeling opgeneem

Volgens die kinders het hulle draad gesoek om draadkarre mee te bou. Die vermeende verkragters het honde by hulle gehad, en twee kinders is toe glo die veld in gedwing en verkrag.

Die polisie is na die toneel en die mans het gevlug. ’n Soektog is begin en die mans is in die woonbuurte Prins Valley en Rustdene in hegtenis geneem.

Comments

23 responses to “Twee vermeende kinderverkragters vas”

  1. Trippie Avatar
    Trippie

    Ek pleit vir die doodstraf, MAAR, ek weet ook, dit kan verseker nie onder die huidige regering weer ingestel word nie !

    Tog, dis die enigste uitweg vir pedofiele, verkragters, moordenaars, ongeag ouderdom en velkleur, soos bv. die MONSTER wat sy eie kinders mishandel het en tans in die nuus is.

    1. Andy Avatar
      Andy

      More, shoe ons land is darem siek nê. Mens voel so magteloos teen sulke brutaliteit.

      1. Trippie Avatar
        Trippie

        Goeie more Andy, dit is net asof die “mens” meer boos raak by die dag, en hierdie misdade is daagliks aan die toeneem.

        1. Götterdammerung Avatar
          Götterdammerung

          Defineer “mens”. Hierdie is eenvoudig ‘n geval van onbeskaafbare koolstof weesins wat regop loop soos opgevoede beskaafde dinkende mense en ongelukkig dieselfde ruimte as ons opneem

          1. Andy Avatar
            Andy

            Weet jy ek sit nou en kyk na die woord “on be skaaf baar”.
            Dit tref my hoe duidelik dit praat. Jy kan nie aan hom skaaf nie. Hy is onveranderbaar. Soos hy gemaak is, dit is dit. Tensy daar totale omkeer plaasvind, wat selde moontlik is, en die Gees van God in hom begin woon.
            Ek verstaan ook dat die swart volkere nie kinders aanneem soos die blankes, om groot te maak as hul eie kinders nie omrede die voorvaders dit nie goedkeur nie. Of dit waar is weet ek nie. dit stuit my net teen die bors dat ons mense swart kinders sal aanneem terwyl daar baie blanke kinders is wat nie ouers het nie.
            Dan vra ek , wat het dan nou van die verskriklike streng reëls geword by die aanneem van kinders, jare gelede.
            Ai tog krap ek nou weer waar dit nie jeuk nie.

          2. Trippie Avatar
            Trippie

            ‘n Blanke wat ‘n swarte aanneem, white trash.

          3. JAVR Avatar

            Wat ek verstaan het van iemand by ons werk is dat die welsyn organisasies eerste die swart kinders MOET plaas voor ‘n wit kind geplaas kan word! Hier by ons werk is wittes wat swartes aangeneem het en die flokken brommertjies se fotos pryk oop die lessenaars!!!Ai blommie! Ek dink in elk geval hulle doen dit om goedkoop arbeid te hê. hie hie

          4. Rooikop Avatar
            Rooikop

            Daai byt hulle gewoonlik goed aan die agterent as die kleintjies tienerjare bereik. Iemand wat ek ken hy sy bediende wat aan die strikkiegriep ontkom het se kroos aangeneem. Die twee laaities is nou so 15 en 17 en gee hom al sy hel. Altyd bakhand – alles wat jy doen is rassisties ens ens ens.

          5. JAVR Avatar

            Daar het jy dit! Uit die perd se bek! Werk hulle in die tuin???? Neeeeeee want hulle is nie gemaak om te werk nie maar om te bedel!

        2. Andy Avatar
          Andy

          Dit gaan oor bevoegde wetstoepassing. Die spoedige afhandeling van sake, van die konstabel tot by die regsbank in die hof. Dit gaan oor oorvol tronke met VERHOORAFWAGTENDES, daaroom hoor mens so baie van uit op borgtog. Dit is opsigself ook alweer n euwel.. So kan ons aangaan ens. tot die kallers huistoe kom. Die lank en die kort van dit alles is nou, dat daar so n klomp opgehoopte sake is, dit is net nie waar nie, en ek glo van die geregsdienaars is oorwerk punt.
          Dan kom die landdroste en staatsaanklaers en STAAK om hoër lone, en daar gaan ons alweer.

    2. Gas Avatar
      Gas

      Die Springs geval is dalk een slegte witte uit tienduisende goeies. Gelukkig fokus Beeld daarop as die “wit probleem” want dan sien niemand alledaagse swart kindermishandeling raak nie

      1. Trippie Avatar
        Trippie

        Reine waarheid.

    3. JAVR Avatar

      Ding hier is, hulle gaan ons flippen nekke deur daai lusse sit en hulle s’n gaan lusloos wees! Kyk die voorbeeld van Clive Derby Lewis!! Die enigste manier is as mens dit self toepas. Vang die bliksem en hang die bliksem! So maklik soos dit!

    4. JAVR Avatar

      Trips hierdie Springs monster moet ek regtig nie my hande op kry nie!!! Ek wil net dit ook sê, as dit MY kinders was as vrou, sal GEEN MAN of ander persoon, doen wat die vark aan sy kinders gedoen het nie! Hy moet gaan slaap en DIT is wanneer daar vergelding sal plaasvind! Daardie vrou het geen verskoning hoekom sy dit toegelaat het nie! Die enigste rede daarvoor was sy wou nie van die lekker weelde wat die man voorsien het afsien nie. Dis net my eie beskeie mening!

      1. Trippie Avatar
        Trippie

        Hierdie monster het glo sy polse gesny na borgtog geweier is, kan jy glo hulle los hom nie dat hy ten vrekte bloei nie.

      2. Andy Avatar
        Andy

        Ai, ander man se briewe is duister om te lees.. Ek dink vrees is n verskrilike ding.
        Dit kan wees dat hy hulle eers almal vasbind voor hy gaan slaap, so ons kan nie regtig n oordeel vel nie.

        1. JAVR Avatar

          Hy het die kinders vasgeketting in die huis die vark!!!! Bure het gesê hoe netjies hy en vroulief was as hulle gesien was. Ek is jammer in 16 jaar MOET daar ‘n geleentheid wees om uit te kom EN intussen het sy nog by hom geslaap ook want ek dink die jongste is iets soos 5? Jammer NIEMAND gaan my oortuig dat daar nie geleentheid was nie! Vrees is ‘n lelike verskriklike ding MAAR om vir 16 jaar in vrees te leef en jy doen nie iets daarmee nie? Nee regtig.

          1. Trippie Avatar
            Trippie

            Jongste is slegs 2 jaar oud.

          2. JAVR Avatar

            Dit maak dit nog erger want sy het in 2 jaar nog by hom geslaap. Wonder of dit haar kind is en of dit haar dogter se kind is van die pa?

          3. Andy Avatar
            Andy

            Ja ons kan nou maar net sit en bespiegel. Baie vrae, so min antwoorde. Die ding moet maar sy loop neem.
            hy is nou sodanig in aanhou ding, waarmee kan mens jou polse sny in daardie situasie. het die polisie weer gegly.

      3. Rooikop Avatar
        Rooikop

        As ek ‘n vrou was, en hy my man het hy verseker by Nick se plek wakker geword.

        1. JAVR Avatar

          Absoluut Rooikop! Om ‘n kind te probeer verdrink soos jy ‘n dier sal versuip!!!! Nee hy sal nick se pos oorvat as ek met hom klaar is!!!

  2. Rooikop Avatar
    Rooikop

    Sny hulle goeters af. 2cm onder die kakebeen.

Leave a Reply