Die invloedryke konserwatiewe Amerikaanse webblad American Renaissance het so pas dr. Dan Roodt se eboek-essay, Raiders of the lost Empire, geresenseer onder die titel, Snuffing out South African identity. Die resensent is dr. F. Roger Devlin, ‘n bekende filosoof, akademikus en skrywer in die VSA wat homself Afrikaans vanaf ‘n CD in sy motor geleer
Universiteit Stellenbosch: Ja, baas. Ons maak soos baas Blade Nzimande sê
Ek het onlangs kritiek teen George Steyn, die raadsvoorsitter van die Universiteit Stellenbosch (US), uitgespreek omdat hy niks anders as voortgang op die Russel Botman-pad vir hierdie inrigting kan voorsien nie. Steyn is ‘n sakeman en geen akademikus nie. Hy het geen eerstehandse kennis van universitêre onderrig (uit die oogpunt van die dosent) en navorsing
Lees verder: Universiteit Stellenbosch: Ja, baas. Ons maak soos baas Blade Nzimande sê
NAVO saboteer vredesproses in Oekraïne
NAVO misbruik die Oekraïense krisis as ‘n verskoning om sy militêre teenwoordigheid nader aan Rusland se grense uit te brei en planne vir ‘n nuwe vinnige reaksiemag sal die vredesproses in die ooste van die Oekraïne saboteer, het die Russiese Federasie gesê. Rusland se voormalige NAVO-gesant, Alexander Grushko, het NAVO intussen ook daarvan beskuldig dat
Die berge treur, hoofstuk 3
[soundcloud id=’166357908′] Hierdie verhaal deur die Franse skrywer Henri Troyat gaan oor die berggids Isaie Vaudagne wat deur sy jonger broer Marcellin aangesê word om saam met hom na die toneel van ‘n vliegongeluk in die Alpe te gaan om die dooie passasiers te gaan besteel. Ná sy eie bergongeluk jare gelede, wou Isaie nooit
6 September 1966 was ‘n dolk in die Afrikaner se hart
Die ideaal is sterker as die werklikheid – Dr HF Verwoerd Die moord deur die geldmagte op dr Verwoerd op 6 September 1966 deur middel van die “mal” Demetrio Tsafendas is in die afgelope 48 jaar slegs deur enkele Afrikanernasionaliste onder die soeklig geplaas. Sogenaamde regse en konserwatiewe leiers het dit, soos die liberale media,
Lees verder: 6 September 1966 was ‘n dolk in die Afrikaner se hart
Godsdiens in skole: valse probleem of sielkundige operasie?
Gaan daar ‘n tyd aanbreek dat ‘n mens in Suid-Afrika net ‘n Jood of ‘n marxistiese ateïs mag wees, soos in die ou Sowjetunie?
Gaan daar ‘n tyd aanbreek dat ‘n mens in Suid-Afrika net ‘n Jood of ‘n marxistiese ateïs mag wees, soos in die ou Sowjetunie?
Lees verder: Godsdiens in skole: valse probleem of sielkundige operasie?
Regering se grondgrypplan gaan voort
Die minister van grondhervorming, Gugile Nkwinti het vroeër gesê dat die regering sal voortgaan met die plan om die omstrede grondhervormingsbeleid in te stel. Hy het in Boksburg aan die Oos-Rand by ‘n beraad oor grond en eiendomsreg gepraat. Die ANC stel in sy beleidsdokument voor dat plaaswerkers die helfte van die grond van boere
Die vyand se wiele
In ‘n vorige bydrae is melding gemaak van die rol van die Amerikanisme in die aanslag op die blanke ras en die Afrikaner spesifiek. Maar daar is nog ander belangrike redes wat natuurlik verband hou met die genoemde Amerikanisme. In ‘n groot mate het dit te make met die ankerloosheid van die moderne Westerse mens
Sapa herhaal naakte Amerikaanse propaganda
Sapa het Vrydag naakte Amerikaanse en NAVO-propaganda herhaal waarin “berig” word dat “strawwe maatreëls” teen “Russiese aggressie” teen die Oekraïne ná die NAVO-beraad in Wallis sal volg. Amerika en die Europese Unie gaan na verwagting nuwe gekoördineerde sanksies teen Rusland aankondig. Dit gaan beperkings insluit op van die land se belangrikste energiemaatskappye, sowel as reisbeperkings.
Ondersoekverslag van MH17 eersdaags bekend
Ondersoekers in Nederland het aangekondig dat ’n voorlopige verslag eerskomende Dinsdag bekendgestel sal word oor vlug MH17 van die Maleisiese lugdiens wat in die ooste van die Oekraïne neergestort het. Daar het 298 passasiers het in die lugramp omgekom. “Die voorlopige verslag sal feitelike inligting bevat wat ontvang is van bronne wat aan die Nederlandse
