Maleisië probeer ‘n skietstilstand tussen pro-Russiese seperatiste en die Oekraïense regering bemiddel in die gebied waar ‘n Maleisiese passasiersvliegtuig op 17 Julie afgeskiet is, het RSG berig. Die hoof van die Maleisiese ondersoekspan sê hulle wil verseker dat die oorskot van passasiers teruggekry word en dat die ondersoek by die ongelukstoneel afgehandel word. ‘n Regeringsbron
NAVO-lande onttrek personeel uit Libië
In Libië is meer as 97 mense dood en 400 beseer in wekelange gevegte, maar die dodetal mag aansienlik hoër wees. Die konflik wat twee weke gelede dramaties toegeneem het, gaan tans om beheer oor die Tripoli internasionale lughawe waar strydende faksies poog om dit oor te neem. Die land se ministerie van gesondheid sê
Piet Croucamp, Pierre de Vos en die honde van Karl Marx
Tans vlieg daar steeds eposse heen en weer oor Piet Croucamp se anti-Christelike uitlatings waarvan ‘n opname onlangs na vore gekom het. Om meer as een godsdiens of wêreldbeskouing in ‘n enkele land te akkomodeer, was nog altyd ‘n probleem. Ons voorouers met Franse vanne het in die Kaap beland vanweë die Bartolomeusnag toe Catherine
Lees verder: Piet Croucamp, Pierre de Vos en die honde van Karl Marx
Libië, kerkhof van Amerikaanse ‘universele waardes’
Die Amerikaanse seesoldate het in Maart gekraai dat hulle die weghol-olietenkskip met die naam Morning Glory aan die Libiese regering terugbesorg het, nadat dié Noord-Koreaanse tenker olie by ‘n terminaal kom oplaai het wat hulle van ‘n rebellegroep gekoop het. Die transaksie staan duidelik nie in die Amerikaanse reëlboek wat bepaal dat alles aan die
Lees verder: Libië, kerkhof van Amerikaanse ‘universele waardes’
Tim du Plessis en Naspers as teenaanwyser
In Suid-Afrika is daar baie mense wat die heel tyd in die kristalbal kyk en die toekoms probeer voorspel. ‘n Mens sou kon sê dat politieke waarsêery omtrent die hooftydverdryf van joernaliste en meningsvormers is. In vandag se Rapport kyk Tim du Plessis weer in die kristalbal en sien dat Suid-Afrika bestem is om “na
Nog nabetragting oor Russel Botman
Ter huldiging van Russel Botman is ‘n byeenkoms vir die universiteitsgemeenskap (2 deser) en een vir die publiek (5 deser) op die kampus gehou. Vir diegene wat met vakansie weg was, is daar ‘n verdere byeenkoms op 22 deser op die kampus gehou. In Belhar, die gebied waar Botman voorheen gewoon het, was daar op
Valke ondersoek korrupsie van R1,6 miljard in Gauteng
Die Valke het Vrydag bevestig dat hulle ‘n regeringsamptenaar ondersoek vir korrupsie waarby R1.6 miljard betrokke is. “Daar is geen formele klag by die oomblik nie, maar ons kan bevestig dat ‘n aansoek in die hoërhof voorberei word,” het kaptein Paul Ramaloko gesê. Die korrupsie is na bewering tydens die amptenaar se ampstermyn gepleeg. Ramaloko
Lees verder: Valke ondersoek korrupsie van R1,6 miljard in Gauteng
Gelyker as jy
deur Karel Combrinck Van al die dooie katte wat deur die Franse Rewolusie aan ons nagelaat is, is die konsep van gelykheid een van die onwelriekendste. ‘n Groot aantal dooie mense is ook nagelaat deur daardie glorieryke gebeurtenis, maar kom ons bepaal ons vireers by hierdie besondere kat. Ons word daagliks gebombardeer met gelykheidspropaganda van
Israel een van vier ongewildste lande ter wêreld
Israel en Hamas het ingestem tot ‘n 12 uur lange humanitêre skietstilstand, nadat Israel onder geweldige internasionale druk gekom het. Israel het voorheen die Amerikaanse minister van buitelandse sake, John Kerry se versoek om ‘n skietstilstand verwerp, maar moes bes gee weens dié druk, nadat Amerika onder skoot gekom het omdat hulle ‘n ondersoek na
Lees verder: Israel een van vier ongewildste lande ter wêreld
Ramaphosa, wou julle net ons ontwikkelde land gehad het?
deur Riempies Mnr Ramaphosa, julle swartmense wou volle burgerskap gehad het en ons het dit vir julle gegee. Nou moet ons, terugskouend, agterkom dat julle verskuilde agendas gehad het soos dit blyk te wees – dat julle net ons ontwikkelde land wou gehad het en ons Afrikanervolk en sy geskiedenis wou uitwis – ‘n doelstelling
Lees verder: Ramaphosa, wou julle net ons ontwikkelde land gehad het?
