Bykomende polisielede is by Lichtenburg in Noordwes ontplooi waar woedende inwoners in die jongste verkiesingsgeweld Bodibe se paaie na die gebied met brandende bande en boomstompe afgesper het. Dit volg na gewelddadige betogings by Bloemhof en Zeerust in die provinsie uitgebreek het. Op Bloemhof is geboue aan die brand gesteek en die N12 is onbegaanbaar
Lees verder: Nog verkiesingsgeweld in Lichtenburg, Zeerust, Bosbokrand
