Stakende werkers in die motorbedryf sal vandag ‘n optog hou na die kantore van die vereniging van motorvervaardigers, NAAMSA, in Pretoria. ‘n Woordvoerder van NUMSA, Castro Ngobese, sê hulle sal ‘n memorandum met eise aan die Werkgewersvereniging van Motorvervaardigers oorhandig. Die staking in die motorbedryf is nou in sy derde week. Werkgewers bied ‘n tien
Polisie skik vir R1.29 miljoen met beseerde plakker
‘n Inwoner van Ivory Park wat aan motors werk, het R1.29 miljoen ontvang in ‘n tussentydse skikking nadat hy sy linkerarm verloor het toe die polisie hom geskiet het, het The Star Dinsdag berig. Ntantise Daniel Taliwe, 37, het die skikking met die polisie bereik, nadat hy aanvanklik meer as R10 miljoen in skadevergoeding geëis
Lees verder: Polisie skik vir R1.29 miljoen met beseerde plakker
Bloemspruit-skietery: Verdagte aangehou
‘n Lid van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) wat na bewering ‘n ander soldaat by die Bloemspruit-lugmagbasis doodgeskiet en nog een gewond het, sal vandag in die landdroshof in Bloemfontein verskyn. Die voorval het Sondagoggend by die lugmagbasis buite Bloemfontein plaasgevind. Die weermag swyg oor die omstandighede en wil ook nie kommentaar lewer op gerugte
Gupta-nuusredakteur vlug na Indië
‘n Werknemer by die Gupta-broers se beleërde nuuskanaal ANN7 het Suid-Afrika inderhaas verlaat. Hy is terug na Indië nadat hy sy bedanking ingedien het. Rajesh Sundaram, voormalige raadgewende redakteur, het een van die redes vir sy bedanking gegee as die nuuskanaal se pro-ANC houding, berig Eyewitness News. Hy het gesê Atul Gupta het onophoudelik ingemeng
Meer as 60 vas vir openbare geweld in Limpopo
Die polisie in Limpopo het meer lede ontplooi en sowat 65 betogers is in hegtenis geneem vir openbare geweld in Malamulele, Limpopo, Maandag, het die polisie gesê. Betogers het Openbare Werke se streekkantore en vyf voertuie in ligte laaie gelaat, sê brigadier Hangwani Mulaudzi. “Die plaaslike Masingita-winkelkompleks is heeltemal geplunder,” het hy gesê. Skade word
Jeugdige steek vredemaker met bierbottel dood
‘n Swart man is Maandag doodgesteek met ‘n gebreekte bierbottel tydens ‘n argument in Johannesburg, het die polisie gesê. Ao Xoli Mbele het gesê ‘n 18-jarige man is in hegtenis geneem ná die aanval op die hoek van Kruis- en Pritchardstrate rondom 02:00. “Daar word beweer dat ‘n verdagte ‘n 29-jarige man met ‘n bierbottel
Britse regering magtig gifgas-chemikalieë na Sirië
Die Britse regering is beskuldig van “buitengewone laksheid” met wapenbeheer nadat dit rugbaar geraak het dat amptenare die uitvoer van twee chemikalieëwat gebruik kan word om saringifgas te maak na Sirië gemagtig het. Sekretaris Vince Cabel, sal vandag gevra word om te verduidelik hoekom ‘n Britse maatskappy dubbele uitvoerlisensies vir die gebruik stowwe toegestaan het,
Lees verder: Britse regering magtig gifgas-chemikalieë na Sirië
Seriti: Direkteur van Gevegstelsels getuig
Die Seriti-kommissie van Ondersoek wat aangestel is om die regering se omstrede wapenaankope te ondersoek, sal vandag meer hoor oor die proses wat gelei het tot die besluit om die Suid-Afrikaanse Lugmag se Grippen-vegvliegtuie en Hawk-vegopleidingsvliegtuie aan te koop. Brigadier-generaal John Bayne sal oor die Lugmag se verouderde vloot vliegtuie getuig en die debatte wat
Petroljoggies staak nie
Die verwagte staking deur petroljoggies is opgeskort, het ’n amptenaar van die National Union of Metalworkers (Numsa) Maandag gesê. ‘n Amptelike stakingskennisgewing aan werkgewers is nog nie uitgereik nie, sê Castro Ngobese, ’n woordvoerder. Werkgewers het hul “bereidheid om verder te onderhandel” verklaar nadat hulle met die staking gedreig is. Numsa sal Woensdag en Donderdag
Taakspan sal omstrede NOP-aspekte ondersoek
African National Congress ( ANC) se sekretaris-generaal Gwede Mantashe sê die omstrede ekonomiese aspekte van die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP) sal nie afgeskryf word nie. Die Alliansie se ekonomiese beraad kon die naweek nie ooreenstemming bereik oor die ekonomiese hoofstuk van die plan wat reeds deur die regering en die ANC aanvaar is nie. Hulle het
