Jeugdige steek vredemaker met bierbottel dood

Kruisstraat
Kruisstraat

‘n Swart man is Maandag doodgesteek met ‘n gebreekte bierbottel tydens ‘n argument in Johannesburg, het die polisie gesê.

Ao Xoli Mbele het gesê ‘n 18-jarige man is in hegtenis geneem ná die aanval op die hoek van Kruis- en Pritchardstrate rondom 02:00.

“Daar word beweer dat ‘n verdagte ‘n 29-jarige man met ‘n bierbottel gesteek het,” het hy gesê.

Die 18-jarige swart jeugdige het uit ‘n kroeg met sy vriendin gekom toe hy na bewering begin het om haar aan te rand.

Sowat vyf mans wou die vrou red, en haar vriend het een van hulle, ‘n 29-jarige, in die bolyf met ‘n gebreekte bierbottel aangeval en noodlottig gewond.

Paramedici is ontbied, maar die man is dood verklaar op die toneel. – Sapa

80 thoughts on “Jeugdige steek vredemaker met bierbottel dood”

    1. Dit is net menslik om soms ‘n tikfout of spelfout te maak. Dit is ook goeie maniere om die redakteur op ‘n ordentlike wyse daarop te wys, indien jy so kleingeestig wil mees.

      Naal de Koker indien jy iets wil sien wat nog meer pateties is, kyk gerus in die spieël.

    2. Sou mens die intelletuele vlak van Praag artikels
      vergelyk met die plat taal gebruik en uiters ingeperte woordeskat van al die
      Naspers koerante is daar werklik geen vergelyking nie – en reken ek om n
      spelfoutjie te maak regtig nie van belang is nie. Tensy n mens minderwaardigheid
      gevoel jou noop om n spelfout op te blaas tot regverdiging vir plat taal
      en totale ingeperkte woordeskat.

      Naspers het homself ondermyn om intelligente
      kommentators dood te druk. Ons regse mense hou daarvan om te reageer met feite –
      op n andervlak as wat die paar aangestelde Naspers mense hier op so
      n vernederende vlak openbaar. Hulle beskik nie oor die vermoee om ons argumente
      te troef nie, kan nie eens die kommentaar of die rubriek begryp en sinvol
      reageer nie. Herinner my aan mnr Eksteen ons wiskunde onderwysers wat soms gevra
      het – “Is alles nou vir julle so helder soos troebel water?”

      Selfs Tim du Plessis se poging per geleentheid tot
      die intelektuele het ek aangestuur onder my vriende bloot vir die humoristiese
      waarde. Wat jy saai sal jy maai in die volksmond het nie uit die lug geval
      nie.

  1. 18 Jarige moordenaar en nie swart jeugdige nie. Die goed suip, teel en steel sodra hulle kan loop of skuim pie. Gemors. Sal ook maar nie kla nie, laat hulle mekaar maar vrek maak, geen skade of verkies.
    Naad gaan terug na N24 en gaan lees wat kopdoek seg.

    1. Waarom die rassistiese aanmerkings. Is dit werklik nodig? Moet asb. nie dat ons probleme kry met die soort van uitlatings deur blanke regses nie. Hierdie land het in 1994 afgesien van die ongeregverdigdheid wat hier geheers het. Ons kan almal hier in harmonie saamleef en selfs trou met wie ons wil. Dan kom mense soos jy en wil ons weer terugsit na die onbeskaafde tyd voordat toe die wêreld ikoon,Madiba, op Robert eiland vrygelaat is om die volkere van Suid Afrika ware waardes kom leer het en wat dit is om mekaar te vergewe.

      Mnr. Willy ek hoop u lees ook hier. Hier is nie plek vir enig rassistiese kommentaar teen die land se burgers nie.
      Los julle diskriminerende uitlatings. Ons kan almal saam woon, werk en speel.

      1. Jy het nou hier met “Wit Mag ” temake ou. Waar val jy skielik uit.
        Praag is duidelik nie die plek vir jou nie. Menige liberale het hier kom probeer om sy gif te spuug, en het tweede geeindig.
        Voor jy ‘n bespotting van jouself maak, verkas terwyl jy nog ;n asempie het.

          1. Is dit hoe NIA nou gespel word???
            Hulle kom almal van daar af. Hulle stèm net vir die DA en ANC.
            Opleiding by Boswell & Wilkie gekry.

          2. Arnie dink jy nie ons gee heetemal te veel aandag aan die NIA hier op Praag nie?
            Kom ons gesels oor belangrike sake of interessante onderwerpe – waaroor hulle nie kan saamgesels nie, dan kan hulle outomaites geignoreer word, want dan moet hulle met hulself gesels dit is maar ongemaklik dink jy nie?

          3. Gee jou gelyk hier. Ons gee hulle hopeloos teveel krediet.
            daar word mos nooit oor die perd wat laaste gekom het geskryf nie.

          4. Nou begin julle mos praat. Nie die niksseggend gebabbel van hier bo nie. Gesprekvoering id baie belangrik, maar en dir is altyd die maar. Weet u hoe om te kom waar u wik wees? Ek glo nie? ‘n Klomp vrugte plukkers staan meer saam as al julle boere saam staan. So logika se dat daar heel eerste aan gewerk moet word. Stem u saam of is ek te vinnig vir u. Die vraag is nou hou gaan ons dit regkry. Die antwoord maklik. Is dit nie.
            Mens hierdie is nie forum speletjies waarmee julle nou besig is nie. Julle sal doelstellings moet kry en daarna werk en glo my ek praat van werk. Begin heel eerste met nee, kom ons hoor wat se julle? Dit is nie my saak nie.

          5. Ek is ‘n billikke mens.
            1. Verander jou naam na iets aanvaarbaar asb.
            2. Verkieslik jou regte naam as jy vertroue wil wen.
            3. Begin met jou planne, en hou op om geheimsinnig te wil wees.
            4. Los ook jou beskuldigings, en gaan aan met die plan.

          6. Ek gaan jou verder tegemoet kom deur jou die voordeel van die twyfel te gee.
            Jy gaan die persoon wees wat aan die begin die hardste gaan moet werk om ons van jou “Hulp”te oortuig.
            Nie in paaiemente nie. Die volledige uiteenseting van jou plan.
            Ek glo nie aan geheime operasies nie, of bedekte motiewe nie.
            Gaaf laat waai swartmag, ons luister graag na sinvolle idees en verwelkom hulp van waar ookal.
            ‘Ready steady go.

          7. Soweto, Tshwane, Griekwastad wat maak dit saak? Van Griekwastad gepraat, onthou u die naam? Kry u skaam?

          8. Madame Trippie u is baie gou om te klik? Is dit nie een rede waarom die afrikaner nie die mas opkom nie? Het die afrikaner sedert die tog oor die Drakensberg, kaalvoet, onthou u, tot nou toe voete van klei gekry? Staan vir ‘n slag julle man en doen wat gedoen moet word. Niks sal gebeur terwyl u almal op forums rondhang en u misnoeë met die regering tekene gee nie. Ek sal u kan help indien u nie u self kan help nie.

          9. Nou ja toe !!
            Ons het ‘n splinter nuwe sedebewaker.
            Swartmag !! kan jy enige swart taal praat???

          10. Hier moet ek jou gou stop – Ons is besig om sonder enige help van enige kant af baie mooi reg te kom dankie. Praag is n plek waar ons oor ons eie dinge kan práát en dien as uitlaat klep vir al die diskriminasie wat ons elke dag in ons normale lewens moet verduur. Wat is nou eintlik die punt waarby jy so duidelik wil uitkom?

          11. Het gaan loer daar. Jip, selle ou siel.
            Smaak my die liberale sedebewakers los mekaar af.
            Ek te wonderlik hoe hulle almal binne ‘n week “toevallig” Praag ‘Ontdek’ het.
            Ek glo mos vreeslik sleg aan “toevallighede”.

          12. Arieann dit is net wat ek vermoed het. het gaan loer Jip selle ou siel. Kom hierdie siel se julle nou een ding en hou dit in gedagte. Julle strategie soos ek dit sien is verkeerd. Julle sal nie hand haaraf maak nie. Verander julle taktiek en benader die hele kwessie vanuit n ander kant en dit gaan vir julle baie tyd en alles spaar. Begin by reg dink dinkskrum. Goeie begin, julle is op die verkeerde pad soos dit nou gaan. Al raat wat ek julle nou kan gee.

          13. Weereens waarom die rassistiese opmerkings? Maak dit saak wat my ras is? Ek is ‘n Afrikaner en swart? geel? wit? Ek is opgevoed en geleerder as van u hier op die forum. Ek het toevallig op die forum afgekom, so ook op Maroela. Het dit baie interessant gevind en sal in u midde bly om die sake, waarvan u baie min blyk te weet, onder u aandag te bring en te herinner dat die ANC die land regeer en dit met sukses. Nie u diskriminerende opmerkings sal dit verander nie. Wees net gewaarsku.Volgende jaar het die ANC ‘n twee derde meerderheid. Wat gaan u doen? Skrik wakker en doen iets terwyl daar vir u tyd oor is. Wat u hier doen is niksseggend. U word uitgelag. PRO-AKTIEF nie geskrewe dreigemente op ‘n klein verdwaalde regse forum nie. Ek kan u van hulp wees.

          14. Race does indeed seem to make a difference to you because you use the title SwartMag….

          15. Keelvol kyk hoeveel mense het huise, water, toilette, krag. Baie meer as in die verlede. Ons kan almal gaan swem, fliek en die geriewe van die land gebruik. Dit is mos demokrasie en nie wat julle aan die swartes in die verlede ontsê het nie.

          16. Met n behuising krisis, water krisis, toilet krisis en krag krisis sien ek nie eintlik enige sukses nie. Daar was geriewe vir almal in apartheid nou is dit alles afgebreek. Wanneer laas was jy hier seker toe dit nog n eerste wêreld land was?

            Waarmee wil jy ons so help?

          17. Keelvol julle wil ‘n eie bestaansreg hê en ploeter met niksseggende goed hier op ‘n forum rond. Wat het dit julle al in die sak gebring NIKS my vriend NIKS.

          18. Moet dit nie as kritiek ervaar nie dit is net n blote waarneming wat ek aanvaar u nie bedoel het geleerder nie – meer geleerd.

          19. Die “rassistiese” opmerkings waana jy verwys is jou opinie en slegs dit. Weet maar dat die rassekaart wat julle so maklik speel om die liberals in die bek te ruk, nie meer hier werk nie. Jy sal jou game moet opskerp. Jy is besig om agter te raak, kom by.
            Ek gee nie om watter kleur jy is nie, jy is ‘n anti-Afrikaner en dus val jy in die ander groep. Jy is maar net ‘n idioot, reg?
            Snaaks hoeveel mense kom deesdae “toevallig” hier aan. Meeste van hulle is goeie en opregte Afrikaners, maar helaas dan is daar weer die narre soos jy. Julle is besig om die boom van julle gesamentlike vaatjie leeg te skep met morone soos jy en Ann Broodt. Verteenwoordig julle hansworse die totale spektrum van liberal idiocy wat op websites rondsluip? Geen wonder dinge is besig om rondom hulle besig om te gebeur en julle kan dit nie raaksien nie. Julle skip is besig om te sink en julle het nog nie afgespring nie. Volg die ander, slimmer rotte, julle gaan agterbly.
            As jy opgevoed en geleerd is dan steek jy dit redelik goed weg want alles wat jy in jou vorige skrywes gese het, is al oor en oor herhaal deur ‘n klomp oningeligte en redelik onnosele individue. Jy bly maar in dieselfde gat trap. Nie vreeslik intelligent nie. Die ironie van al julle anti-Afrikaners is dat elke een, jy ingesluit, met die eerste posts altyd wil bekendmaak hoe intelligent julle is. Ek moet nog een van julle raakloop wat oor enige intelligensie beskik. Ek persoonlik dink julle is maar redelik dof.
            Weet dat jy solank sal bly as wat ons jou toelaat. Jy is al klaar ‘n slag weggejaag omdat jy ‘n totale moroon is, nie omdat jy ‘n boodskap gehad het nie.
            Die woord “trol” staan egter oor jou hele post geskrywe.
            Jy is een keer hier weggejaag en het soos ‘n bang hondjie weggesluip. ‘n Nuwe avatar verander nie jou totale gebrek aan insig en intellek nie. Oom David het syne verander na Ann Broodt toe, maar dit verander nie die feit dat hy mense persoonlik probeer dreig het, en dat hy sy pyne sal moet vat wanneer dit na sy kant toe gaan kom nie.
            Wat ons hier doen en hoe ons dit doen is besig om vir julle anti-Afrikaners ‘n groot bron van kommer te raak. Dis hoe ek van my liberals hou; verdwaas en totaal in die war met wat rondom hulle aan die gang is.
            Spartel voort. Jy is in elk geval nie die moeite werd om ernstig opgeneem te word nie. Jy lyk nie vir my na die skerpste potlood in die pakkie nie.

          20. Kon dit op geen manier beter gestel het nie Keelvol.
            Ongelukkig gaan dit soos water op ‘n eend se rug afloop.
            Moet darem byvoeg dat dit weer ‘n nuwe ervaring is.
            Selfde rolprent, ander spelers.

          21. Mens kan net jouself een vraag afvra – wat hier op
            Praag plaas hierdie mense in die posisie om hulle eie intelligensie te bevestig?
            Minderwaardigheids gevoel?

          22. Ratel dit is nou presies wat ek gemors pos noem. Praat sin en los die beledigings, met dit sal julle nie julle doel bereik nie. Het julle om te begin ‘n visie en ‘n missie? Weet julle waarheen julle op psd is. Weet julle hoe om daar uit te kom? Praat sin met my Ratel hierdie beskuldigings en goed stel ek nie in belang nie noem vir my feite en haalbare doelstellings. Julle is ‘n klomp amateurs en word oor geloop.
            Julle is nie op die bol nie en raar soos ‘n klomp spreeus by ‘n watergat en vlieg weg as mens net bang roep.

          23. Hier is n doelstelling vir jou – om finaal ontslae te wees van die liberaal – jy weet die tiepe wat die madiba afgod en sy kamstige waardes so aanbid, wie hulle siele en hulle kinders sin so verkoop. Die ouens wat so glo in die huidige onregverdigheid en se hulle wil in harmonie leef maar eintlik net ons ondergang probeer bewerkstellig… Wanneer ons hulle finaal in die see gejaag het kan ons met ons planne begin – tot dan toe is julle in die pad.

          24. Spaar jou asem en jou tyd. Jy is ‘n tikkop en jou skrywes is te onsamehangend om ‘n respons van my af te ontlok.
            Jy is op jou beste net ‘n irritasie en jy het niks om my te interesseer nie

          25. Kom wees eerlik – julle weet nie of ons planne het nie – as ons planne gemaak het – julle weet ook nie hoe ons kommunikeer – sou ons kommunikeer – en dit frustreer julle grensloos dat julle nie meer die kitaar slaan nie omdat ons miskien die kitaar slaan. Julle weet ook nie waar om te
            begin soek nie sou ons gevind moes word – die moontlikhede is legio ons kan self met n FW de Klerk wat sy foute wil regmaak planne beraam vir al wat julle weet – julle weet eenvoudig niks nie hehe hehe hehe he.

            Ons hier op Praag is nie die goedgelowige mense wat julle kon aan die neus lei en by leidrade kon geplant het nie en julle besef dit nou wat nou wat gaan julle nou doen?

            Voorstel:
            gaan sit saam met die duiwel julle vriend op n mierhoop en ween sodat julle beter kan voel.

          26. Riempies enige iemand wat ingelig is wat op die politieke kring aangaan kan sien wat hier aan die gang is. Ek het Praag terug begin lees om ‘n redelike prentjie te kry, lyk maar sleg en dit wat jy hierbo beweer????????????????? Julle is so disorganiseer weet nie waarheen julle op pad is nie, het geen doelstellings en nog steeds verdeeld. Hou op kadette speel.

            Gaan leer hoe dit gedoen word en doen dit.

          27. dit klink nogal of jy aan ons kant wil wees.
            Of raai ek verkeerd???
            Sê jou sê reguit. Aan wie se kant is jy.
            Is jy vir selfbeskikking of is jy nie???
            Dit is die kern van ons motiewe hier.
            As jy nie met ons is nie, dan is jy teen ons.
            Die keuse is maklik.

          28. Arnie hierdie ouens gaan jou aan jou neus lei tot binne in die tronk sonder dat jy dit besef – maak soos ek skeer gat met hulle hulle is nie enige ernstige gedagte werd nie.

          29. Dis tikkop Maartens Riempies. Amper net so irriterend soos David Brood.
            “Don’t argue with an idiot.”.

          30. Stem 100% saam Arnieann. Hierdie “swartmag” klink of hy net die water toets. Wil bitter graag iets goeds van die Boere se(g) maar is nie seker of sy pa of broer dalk hier uithang nie! Jammer man, maar ek sukkel ook maar nog om die kappie “e” op my “keyboard” te kry!

          31. Wat hoe doen? sou ons iets doen sal dit juis onortodoks wees dat julle nie kan by kom nie – sou ons beoog om iets te doen.

            Dit sal my plesier wees om julle sinneloos op ver plekke te laat gaan draai. Dit sal ek nou geniet as ek julle soos n klomp hase kan laat hardloop agter wind aan.

          32. Swartmag, brood, Oom David…. almal een en dieselfde. Hy probeer rerig hard. Hy moet regdenkend wil wees maar sukkel daarmee.

          33. Raar…. maar tog kom jy terug weer en weer en weer David Bowie wannebe. Jy wil regs wees. Dis hoekom jy hier is. Dis hoekom jy tyd hier spandeer. So, dankie vir al jou comments en al jou website hits. Jy help hierdie website meer populer raak by Google 🙂
            Dankie vir jou bydrae.

          34. Spaar jou asem en jou tyd. Jy is ‘n tikkop en jou skrywes is te onsamehangend om ‘n respons van my af te ontlok.
            Jy is op jou beste net ‘n irritasie en jy het niks om my te interesseer nie.

          35. Wat verstaan jy nie, is jy so vlak. ? Die ouens sê vir jou op ‘n mooi manier, vat jou goed en waai, jy hoort nie hier nie. As daar vreemde honde op my erf kom en my honde ontstel , dan jaag hom weg met die woord, ” Voetsek” wel dit is dieselfde wat ek nou vir jou sê, VOETSEK.

      2. Ek wil so graag in vrede lewe maar ek is net skrikkerig dat ek ook een van die 80 duisend + blankes kan word wat reeds deur swartes sonder enige rede vermoor is – het jy enige raad vir my hoe ek dit
        kan vermy om nie ook deel van die statistiek te word nie? Jy klink so gelukkig en veilig en vry.

        Ek het maar n slegte ervaring gehad wat my defnitief bevooroordeeld gemaak het toe my bure deur n paar swartes aangeval is en vasgebind is en toe die vrou deur al 5 swartes verkrag is en uiteindelik
        vermoor is deur n spitvurk in haar borskas in te trap – terwyl haar man
        magteloos vasgebind moes toekyk – waarna sy kop opgekap is deur die die 5 swartes met n byl. So dit in gedagte – wat stel jy voor hoe moet ek die saak benader. Ek het regtig goeie raad nodig van iemand soos jy.

        1. Is dit nie voor die hand liggend nie? Staan saam soos die swart mense saamstaan. Is dit so mondelik vir blankes om saam te staan? Kom ek antwoord dit vir u . JA. Bekende woord vir u? U en u landgenote het en kon dit nog nooit doen nie en dit word deur almal in hierdie land uitgebuit. Is u bewus daarvan??? Bewapen en beskerm u, dit is tog u en ons almal se reg. Net een gedagte word swart mense nie deur u as blank benadeel, veroordeel, bespot, gevloek, vermoor verkrag nie?

          1. “Net een gedagte word swart mense nie deur u as blank benadeel, veroordeel, bespot, gevloek, vermoor verkrag nie?”

            Nee nie een enkele geval waarvan ek kennis dra nie maar jy is welkom om skakel te plaas ter bewys van jou bewerings.

            Hoekom dink ek jy gaan hierdie kommentaar oor probeer weglei soos die ander met n nie verwante vraag of bewering?

          2. Ag nee Riempies my baas, dit is mos nie vra wat enige ingeligte boer vir ‘n ondergeskikte vra nie. Ek weet en jy weet waarvan ek praat. ‘n Boer wat dit nie weet nie is oningelig en beslis nie in enige posisie om enige stellinge ten maak nie, maar dit daar gelaat. Vra vir my volwasse redeneerder vrae en ek sal dit na die beste van my vermoë vir jou eerlik beantwoord. Dit help nie ons praat in sirkels nie.

          3. Beslis nee, maar die teenoorgestelde is waar, want hulle president moedig hulle aan. Hy, die zuma karakter en sy maatjies beskou die Witmense as sy vyand, want hy , zuma, is tot die dood toe bang vir die Witbaas. Die Witbaas gaan die rede wees dat die sogenaamde president met sy gat in die tronk sit. Hy gaan so ver weg gebere word dat hulle , die bewaarders, sy kos met ‘n kettie sal inskiet.
            Rassisme en apartheid is nou omgekeer, en as gevolg van dit, en die blote feit dat daar aan de klerk die reg gegee is om die land vir die swart karakters te gee of dan aan hulle te verkoop, beteken dit nou vir hierdie swart karakters dat hulle alles kan vernietig. Maar hulle is blerrie vinnig om te sê dat S A die beste ekonomie in afrika het, so asof hulle dit geskep het. Hulle vergeet dat die Witbaas se breinkrag en deursettingsvermoee het , wat die sterk ekonomie, wat nou steselmatig afgebreek word, daar gestel het. Waarom dink jy wil hulle, die swart gepeupel nie meer die Witbaas in die mark hë nie, want die Witbaas dink beter, is beter in alles wat hy doen en steel nie. Aan die einde van die dag is dit, of hulle dit nou wil weet of nie, die Witman wat hierdie land tot dusver aan die gang hou, bewys my verkeerd. Jy sal nie kan nie, want daar is niks wat ‘n swarte kan skep en instand hou nie nie. Hy het dieselfde vernielsugtige streep as ‘n dier. Het jy al gesien hoe lyk dit as ‘n trop bobejane deur ‘n mielieland is, het jy? Indien nie, maak ‘n punt daarvan om dit te aanskou. Daardie stuk land is verwoes en ook die oes. Dit is hoe Suid Afrika tans daaruit sien

      3. .
        Luister hier jou kraniaal-anaal -gestremde, liberaal-humanistiese koolkoppie en tipiese ‘genetic retard’…
        .
        (1) Ons glo NIE in inter-rassige “vryheid, gelykheid, broederskap, verbroedering, vesoening en vermenging” nie. (2) So… ons glo NIE in jou teosofiese drekleer, naamlik dat alle rasse sogenaamd “van een gemeenskaplike oorsprong afstam” nie. (3) Ons glo ook nie dat alle rasse (op enige vlak) “gelyk” is nie. (4) Alle rasse is NIE ons “medemense, gelykes, naastes of broers” nie. (5) Ons glo in apartheid. Ons glo dat rasse apart moet wees. (6) Ons wil nie en ons sal nie (inter-rassig) vermeng of sosialiseer nie – nie op geestelike sowel as fisiese vlak nie.
        .
        Verstaan jy nou hierdie ses puntjies mooi, hmmmmm ?? Sot !!
        .
        Nou… vólk asseblief net off !!
        .

        1. De Juur maar wat u hier kwytraak is mos maar die gewone ou alledaagse probleempies.

          1. U glo nie daaraan versoening en gelykheid nie? Nie aan vermenging nie? Sonder versoening en gelykheid kan daar mos nie vrede wees vir onderhandelings nie? Vermenging? Kyk na die sport sterre swartes het wit vrouens, kyk hoe loop julle blanke Afrikaanse mans net die swart vroue by al wat n plek is rond en boek in een kamer in. Om wat te maak ? Vermenging? hou doen u dit?

          2.Nee Ons stam nie almal van mekaar af nie.

          3.Rasse is nie gelyk nie, maar die meeste blankes werk onder een of ander swarte. So julle word eindelik laer geag. Dit of sonder werk.

          4.Nie nodig om ander as jou broer te sien nie, jy is mos op jou eie geregtig.

          5.Kry julle eie grond. Die grondwet maak daarvoor voorsiening. Wat doen julle daaromtrent? Sit op forums en kerm. Staan as een man op en doen wat julle moet doen. Magtig kyk hoe gou kom klomp mynwerkers bymekaar om oor salarisse te staak. Julle kan nie eers die helfte van daardie getalle bymekaar kry om vir julle eie grond te baklei nie. Julle kan nie saamstaan nie en almal weet dit.

          6. Op julle eie grond doen julle wat julle wil.

          Word wakker en doen wat julle moet, hou op met julle gepraat en praat ,niemand hoor julle nie. Malema gaan meer as julle regkry en dit se baie.

          Wat nog manne ek sal julle se wat om te doen. Lyk nie vir my julle het van 1994 ver gekom nie. Onthou u AWB en Lucas Mangope Bophuthatswana

          1. Kyk hoe lag die besighede, al die pad bank toe. Dit is mos waaroor die ANC geveg het. Vryheid en geregtigheid.

      4. Soos die leeu en die hiëna noodgedwonge dieselfde habitat moet deel so moet ons ook dieselfde ekonomie en werksplek deel. Maar boeta as ‘n hiëna homself in ‘n leeu se gebied bevind is daar net bloed en hare soos die leeu die hiëna verskeur. So sal dit wees as die kussiet in my gebied, huis en private ruimte is. En jy kan maar preek tot jy blou is in jou gesig SwartMag, dit sal nooit ooit gebeur nie. Gee maar op.

  2. Ek wil dit net graag hier stel dat ek nie met julle regse doelstellings saamstem nie, maar dat ek kan sien dat julle nie weet wat julle doen nie en dat die mense julle uitbuit en uitlag. Julle sal van strategie moet verander en ‘n begin punt moet kry en vandaar af werk. Hierdie los praatjies beteken niks.

    Goeie nag en sterkte vorentoe.

  3. .
    Aaag siestog, ou sotlike Bobbejaanmag… ons kan sien jy is ‘n links-liberale verraderlike kfffrrboetie van formaat.
    .
    Neem byvoorbaat kennis :
    .
    Ons glo nie in die teosofiese beginsels, naamlik dat alle rasse “van een gemeenskaplike oorsprong afstam” nie ; en dat alle rasse sogenaamd (geestelik & fisies) “gelyk” is nie.
    .
    Ons glo nie in jou liberaal-humanistiese (teosofiese) beginsels van inter-rassige “vryheid, gelykheid, broederskap, verbroedering, versoening en vermenging” nie.
    .
    Ons glo ook nie dat nie-blankes / naturelle ons “medemense, gelykes, naastes of broers” is nie.
    .
    Ons glo in fisiese en geestelike APARTHEID. Ons meng, sosialiseer, bid, eet en trou, ens… NIE met nie-blankes / naturelle nie.
    .
    Ons is nie vervloek verrot links-liberaal (‘n'”genetic retard”) soos jy nie.
    .
    Gaan weg !!
    .

  4. Twintig jaar gelede was die hoek van Kruisstraat en Pritchardstraat skoon met die straatrommel in die vuilishouers en daardie winkelvensters agter die staal roldeure was oop en vol uitstalgoed waar mens saans veilig kon “windowshopping” doen na ‘n fliek in een van die teaters wat daar rond was.

Maak 'n opvolg-bydrae