Konstruksie van die Medupikragstasie by Ellisras (Lephalale) in Limpopo, sal na verwagting teen 2019 voltooi wees, en sal ten minste R105 miljard kos, het Eskom Sondag gesê. “Daar is berigte dat die projek R300 miljard sal kos … ons weet nie waar die syfer vandaan kom nie,” het Abram Masango aan joernaliste gesê tydens die
Swartvlek onder beheer terwyl markte in Ooste groei
Sitrusboere in Suid-Afrika is nie verleë oor die EU se besware teen ‘n sogenaamde swam op hul produkte nie. Sitrusinvoere na Europa is voorheen gestaak weens vrese oor swartvlek. Dié stap is deur talle ontleders gesien as ‘n manier om Suid-Afrikaanse produkte uit die mark te hou tot voordeel van ander produsente. Die EU koop
Lees verder: Swartvlek onder beheer terwyl markte in Ooste groei
Woolworths wen voedselinflasie
Woolworths dui nie aan met hoeveel pryse gestyg het op hulle produkte nie en dit is dus moeilik om te bepaal of klereverkope of ‘n toename in kospryse tot hul goeie winste bygedra het. Die verkope van kos het met 13,5% gestyg te midde van ‘n gemiddelde prysverhoging van 7,7% nadat groter winkels geopen is
Man in bors geskiet op N1 by Allandale
‘n Man in sy dertigs is in ‘n ernstige toestand in die hospitaal nadat hy twee keer in die bors geskiet is op die N-1 hoofweg naby die Allendale-afrit in Midrand. Die ligte motorvoertuig waarin die slagoffer gereis het, was geparkeer teen die kant van die padversperring. Die enigste insittende het buite langs sy voertuig
Dan Roodt: Kan Afrikaners en Afrikaans dié genadelose aanslag oorleef?
Tale en kulture het deur die eeue uitgesterf. Ons sal nooit weet of daar ‘n groot letterkunde of manjifieke idees in daardie tale bestaan het nie. Selfs Latyn, wat eens op ‘n tyd die taal van die hele Europa was word nie meer gepraat nie. Byna daagliks lees on berigte oor hoe Afrikaans verder uit
Lees verder: Dan Roodt: Kan Afrikaners en Afrikaans dié genadelose aanslag oorleef?
Leon Lemmer: Max du Preez oor Afrikaners en Afrikaans op Stellenbosch
In sy jongste rubriek, “Grond skuif onder Maties” (Die Burger, 29 deser, p 11), jubel Max du Preez eintlik oor die verhoogde transformasiedruk wat daar op die Universiteit Stellenbosch (US) uitgeoefen word. Dit is duidelik dat hy verkies dat die US van weleer met wortel en tak uitgeroei word. Hy verwys na die “eeu oue
Lees verder: Leon Lemmer: Max du Preez oor Afrikaners en Afrikaans op Stellenbosch
Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Wim de Villiers se dilemma
‘Die vraag is of die departement van hoër onderwys nie reeds ‘n rol in die opstoking van onrus speel en dit selfs befonds nie. Wat in elk geval duidelik is, is dat die departement enige sweem van universitêre outonomie minag.’
‘Die vraag is of die departement van hoër onderwys nie reeds ‘n rol in die opstoking van onrus speel en dit selfs befonds nie. Wat in elk geval duidelik is, is dat die departement enige sweem van universitêre outonomie minag.’
Lees verder: Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Wim de Villiers se dilemma
Marteling in SA deur polisie laat menseregte-organisasies koud
Geen internasionale menseregte-organisasie het eens kennis geneem van tien Suid-Afrikaanse polisiebeamptes wat van moord en marteling aangekla word nie, ten spyte daarvan dat sulke organisasies oorverteenwoordig is in die land. Die tien is borgtog in die Tembisa-landdroshof aan die Oos-Rand geweier. Hulle het ‘n 37-jarige man verlede jaar in Ivory Park in hegtenis geneem en
Lees verder: Marteling in SA deur polisie laat menseregte-organisasies koud
Beesboer se moordenaars nog op vrye voet
Die polisie in Noordwes soek steeds na vier rowers in verband met die moord op ‘n beesboer van Potchefstroom. Die 68-jarige Koos van der Leeuw is op 18 Augustus in die Mediclinic Sandton dood nadat hy vroeër die oggend in ‘n rooftog by die Potchefstroom Abbatoir geskiet is. Polisiewoordvoerder, Pelonomi Makau, sê die polisie volg
Rubberkoeëls, skokgranate om swart opmars by PUK te stuit
‘n Protesoptog deur beswaarde swart studente op die Potchefstroom-kampus van die Noordwes-Universiteit, het Donderdag hande uitgeruk. Prof. Dan Kgwadi, die visekanselier, het glo toestemming verleen dat die optog gehou kon word. Sowat 180 swart studente van al drie NWU-kampusse het Donderdag opgeruk na die administrasiekantoor, maar optoggangers is glo nie deur die staalhekke op die
Lees verder: Rubberkoeëls, skokgranate om swart opmars by PUK te stuit
