Russiese nuusagentskap sê dat Arafat aan natuurlike oorsake dood is

Die Russiese forensiese agentskap sê die voormalige Palestynse leier, Yasser Arafat is aan natuurlike oorsake dood en nie aan vergiftiging deur bestraling nie. Aangehaal deur die staat se RIA Novosti-nuusagentskap, het die hoof van Rusland se Federale Mediese Biologiese Agentskap ( FMBA ), Vladimir Uiba , aangekondig dat die studie tot die gevolgtrekking gekom het

Lees verder: Russiese nuusagentskap sê dat Arafat aan natuurlike oorsake dood is

Plakkers in opstand oor Kaapstad se karige hulp

Die Stad Kaapstad het besluit om behuising vir dakloses tydelik te laat vaar nadat betogings uitgebreek het oor die karige bystand. Planne is nou van die baan geskuif om blyplekke vir inwoners van Agstelaan in Valhallapark op te rig nadat brande honderde plakkers dakloos gelaat het. Oproer en chaos het Donderdag in die gebied uitgebreek met

Lees verder: Plakkers in opstand oor Kaapstad se karige hulp

Egpaar oorweeg regstappe na rassistiese Mandela-boodskap

‘n Egpaar van Durban se name is glo sonder hul medewete gebruik om rassistiese kommentaar op die ANC-webwerf aan te bring, het RSG berig. Die bladsy op die internet onder boodskappe van medelye vir Mandela op die ANC-webwerf is egter leeg. Dit is nie bekend of daar voorheen enige boodskappe in 2013 verskyn het nie.

Lees verder: Egpaar oorweeg regstappe na rassistiese Mandela-boodskap

Stalinistiese afgodbeelde

deur Manfred Delport [followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Volg Manfred op Facebook. Die mensdom is nou maar eenmaal lief vir sy standbeelde. Die volk Israel het vir Moses ernstig beswaard gehad toe hulle ‘n standbeeld van ‘n goue kalf gemaak het, toe Moses vir veertig dae op die berg Sinaï verdwyn het. Die volk en die

Lees verder: Stalinistiese afgodbeelde

Inisiasieskole eis byna 30

In die jongste omstredenheid rondom inisiasieskole het dit aan die lig gekom dat sewe jong mans in die Oos-Kaap geslaan en met ‘n warm ysterstaaf gebrand is. Hulle is gered en na die St Patrick’s hospitaal in Bizana geneem. Minstens 29 jong mans is reeds tydens dié somer by inisasieskole in die Oos-Kaap dood. Die

Lees verder: Inisiasieskole eis byna 30

Meer as 1000 plakkershutte in brand verwoes

Sowat 1400 plakkers is dakloos gelaat in die brand in die Valhallaparkplakkerskamp in Tygerberg in die Kaap. ‘n Woordvoerder van die Kaapstadse rampbestuur, Wilfred Solomons-Johannes, het gesê 350 van die sowat 600 plakkershutte is in puin gelê. Ses mense moes weens rookinaseming behandel word. Solomons-Johannes sê die plaaslike gemeenskapsaal is ingerig om dakloses te huisves.

Lees verder: Meer as 1000 plakkershutte in brand verwoes

Africom maak reg vir Suid-Soedan

Die bevelvoerder van die Amerikaanse Africa Command sal magte in Oos-Afrika herposisioneer in ‘n poging om maksimum buigsaamheid te verseker om te kan reageer op die State Department se versoek, het ‘n Pentagon-woordvoerder kol. Steve Warren aan verslaggewers gesê. Warren ook aan verslaggewers gesê dat drie van die vier Amerikaanse personeel wat gewond is op 21

Lees verder: Africom maak reg vir Suid-Soedan

Flip Buys en Beeld span nou saam om ‘rassis’-teerkwas te swaai

deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Een van die absurdste ideologiese verskynsels is Afrikanerliberalisme. Terwyl die klassieke liberalisme van die negentiende eeu darem die bestaan van meer as een waarheid, meningsverskil en spraakvryheid erken het, is die Afrikanerliberalis meer soos ‘n fundamentalis. Vir hom is daar maar

Lees verder: Flip Buys en Beeld span nou saam om ‘rassis’-teerkwas te swaai

‘n Kultuuroorlog breek uit in VSA

Dinge tussen die Republikeine en Demokrate wat ras betref lyk al sedert die inhuldiging van die VSA se eerste swart president nie te waffers nie. Daar heers ‘n ongemaklikheid en ‘n gemor oor gesondheidswetgewing, die skuldplafon en ‘n anti-wit klimaat wat posgevat het. Republikeine sal aanstons weens immigrasie nie meer ‘n pro-wit-beleid openlik kan voer

Lees verder: ‘n Kultuuroorlog breek uit in VSA