Sowat 1400 plakkers is dakloos gelaat in die brand in die Valhallaparkplakkerskamp in Tygerberg in die Kaap.
‘n Woordvoerder van die Kaapstadse rampbestuur, Wilfred Solomons-Johannes, het gesê 350 van die sowat 600 plakkershutte is in puin gelê.
Ses mense moes weens rookinaseming behandel word.
Solomons-Johannes sê die plaaslike gemeenskapsaal is ingerig om dakloses te huisves.

Die artikel meld nie wat het die brand aanvanklik veroorsaak nie. Was ‘n kers wat omgeval het dalk die veroorsaakte rede, was dit dalk aangehelp deur ‘n sterk wind ?
Weereens en nogmaals sal die belastingbetaler se geld aangewend word om hulle te voed en van klerasie te voorsien.
My gedagtes is vandag by duisende Blankes wat in haglike omstandighede leef, nie weet waar hul volgende bordjie kos vandaan gaan kom nie, selfs in hierdie tyd, waar baie van ons die Kersgety gaan vier en ‘n heerlike kersmaal gaan geniet.
Aan elk van hierdie minderbevoorregte Blankes, my gebede is met elk van julle, en spesifiek, onskuldige kindertjies en bejaardes. Mag daar spoedig uitkoms wees sodat julle ook weer jul menswaardigheid kan behou. Laat ook die vraag ontstaan, hoeveel van hierdie mense was juis as gevolg van regstellende aksie uit hul poste ontslaan !
Ek maak ook van die geleentheid gebruik om nogmaals vir Sunette baie dankie te se vir alles wat sy vir ons Blankes doen wie in plakkerskampe leef en ek voeg by, hierdie mense het baie respek vir Sunette en elkeen wat ‘n helpende hand verleen het !
Wat ek graag wil weet is: Wat gaan die ANC en ANClite aan hierdie daklose mense se toestand doen?
seker terug stuur Zim toe na die verkiessing
of om eerlik te wees.
NIKS!!
Die doel is bereik
Ek kry die mense wat so geraak word aan die een kant jammer – hulle het omtrent niks en verloor dan ook nog die bietjie wat hulle het.
Aan die ander kant verstaan hulle nie die wette van fisika nie en steur hulle nie aan reëls nie – hulle bou die hutte opmekaar (daar is redes vir afstande tussen geboue, vuurmure ens). Die westerse manier van boulyne ens is mos die witman se ding (Dit is hoe ons die natuurwette bestuur). Dit is mos apartheid – ons is mos vry, ons hoef nie aan wette en reëls van die witman gehoorsaam te wees nie.