Op Hermanus besoek ek en Moeder ons geliefde tweedehandse liefdadigheidswinkeltjie, waar al die inkomste vir die dierewelsyn aangewend word. So kom ek af op Die Katkisasieboek, 1969, een-en-twintigste druk (een van 30.000 kopieë) wat ‘n skamele R5,00 kos. My moeder raai my af om die boek te koop, miskien omrede sy nou in ‘n ander
Leon Lemmer: ‘n Dubbele moord in Springs in 1977 op Robert en Jeanne Smit
In die Naspers/Media24-koerante word berigte oor verdagte en werklike moordenaars in buitensporige besonderhede en (indien enigsins moontlik) daagliks saam met talle foto’s gepubliseer, mits hulle blank is. Voor en tydens die verhoor en in die ellelange nabetragting word elke sensasionele vesel uitgerafel, sonder enige teken van deernis met die betrokkenes. Op hierdie manier word ‘n
Lees verder: Leon Lemmer: ‘n Dubbele moord in Springs in 1977 op Robert en Jeanne Smit
Dan Roodt: Vanuit Warskou, Brussel en Berlyn: ‘n plan teen grondonteiening
‘n Week gelede het ek by Jan Smutslughawe geland, terug van ‘n warrelwindtoer deur Europa waartydens ons ‘n groot aantal Afrikanervriende ontmoet het en vele meer gemaak het. Let wel: Ek sê nie OR Tambolughawe nie, omdat ek hom nie as marxistiese terroris wil vereer of erken nie. (Meer oor Jan Smuts en Pole later,
Lees verder: Dan Roodt: Vanuit Warskou, Brussel en Berlyn: ‘n plan teen grondonteiening
Motors: Opel Grandland stof sportnutsmededingers uit
Opel se wortels dateer terug na ‘n firma wat naaimasjiene vervaardig het, en deur Adam Opel in 1862 gestig is. In 1886 begin die maatskappy fietse vervaardig en sy eerste motor volg in 1899. Die Duitser Adam Opel het vanaf 1899 tot 1931 met beperkte aandeelhouding van General Motors uit die VSA motors vervaardig. Vanaf
Lees verder: Motors: Opel Grandland stof sportnutsmededingers uit
Leon Lemmer: Chinese indringing in Australië en elders
In my jeug het Australië algemeen as “wit Australië” bekend gestaan. Die Australiese federasie is in 1901 gevorm en in 1931 is die land se onafhanklikheid deur Brittanje erken. In 1851 tot 1861 was daar goudkoors in Australië, soos ietwat later in Suid-Afrika. Soos in Suid-Afrika is Chinese mynwerkers en Indiese suikerplantasiewerkers in die 19de
Lees verder: Leon Lemmer: Chinese indringing in Australië en elders
Video: Vanaf die Brandburghek in Berlyn
Dan Roodt berig vanuit Berlyn oor PRAAG se pas afgelope Europese Vriendskapstoer. Hy is bemoedig deur die groot steun vir die Afrikanerstryd in Suid-Afrika veral onder jong Europeërs. Hou die webblad dop oor die volgende paar dae vir nog inligting, foto’s en video’s aangaande ons Europese toer, asook belangrike aankondigings en nuus oor hoe grondonteiening
Leon Lemmer: Die onmin tussen Indië en Pakistan
Namate ‘n mens ouer en jou oorblywende dae min word, is daar onder meer twee dinge wat jou bybly. Die een is ‘n al hoe groter waardering vir dinge wat lewe, hetsy plante of diere. Dit geld nie alle lewende dinge nie omdat party van hulle ongewens is, bv peste. Toe hy hulle stemme wou
Lees verder: Leon Lemmer: Die onmin tussen Indië en Pakistan
Plaasmoorde en onteiening gaan in Poolse parlement geopper word
Danksy dr. Dan Roodt van PRAAG se pas afgelope besoek aan Pole, gaan die geweld teen Afrikanerboere, asook die kommunistiese onteiening van hul eiendom, binne enkele dae in die Poolse parlement, die Sejm, bespreek word. Die leier van PRAAG (Pro-Afrikaanse Aksiegroep) het vandag sy besoek aan Pole afgesluit waar hy ‘n aantal lesings oor Suid-Afrika
Lees verder: Plaasmoorde en onteiening gaan in Poolse parlement geopper word
Leon Lemmer: Die Universiteit Stellenbosch se Eeufees
“As hulle stilbly, sal die klippe uitroep!” (Lukas 19:40). Omdat hulle swyg, moet ek skryf. Die Universiteit Stellenbosch (US) vier vanjaar sy Eeufees. My skrywe val saam met die herdenking van die US-stigtingskenker, Johannes Henoch Marais (8.09.1850-30.05.1915), se sterfte 103 jaar gelede. Ek het al dikwels geskryf oor die toestand waarin die US verval het
Lees verder: Leon Lemmer: Die Universiteit Stellenbosch se Eeufees
Brief: ‘Sonder vergoeding’ bloot ‘n aanval op wittes
Ek het nog nie waargeneem dat enigeen oor die openlik rassistiese aspek van onteiening sonder vergoeding praat nie. Tereg weet almal dat onteiening gemik is teen grond in wit besit, maar daar is kru rassisme in die term “sonder vergoeding” verbloem wat niks anders is as ‘n openlike aanslag van die ANC op die wit
Lees verder: Brief: ‘Sonder vergoeding’ bloot ‘n aanval op wittes
