Oorsaak van Pretoria-trein wat ontspoor nog nie bekend

‘n Metrorail–passasierstrein het verlede week tussen Ga-Rankuwa en Pretoria ontspoor. Dié ongeluk het Woensdagoggend gebeur, het Metrorail gesê, maar die oorsaak is nog nie bekendgemaak nie. Die passasierstrein het om 04:30 ontspoor, maar niemand is beseer nie, het ‘n woordvoerder Tony Games gesê. “Ons span sal ondersoek instel na die oorsaak van die ontsporing. Ons

Lees verder: Oorsaak van Pretoria-trein wat ontspoor nog nie bekend

SAKP vra oudit van NUMSA-leiers

Nog ‘n rondte in die skermutselings tussen ANC-alliansievennote dreig nadat die SAKP ‘n oudit van die leiers van Numsa aangevra het. Cosatu is reeds onder druk na die skorsing van sy hoofsekretaris, Zwelinzima Vavi. Die Suid-Afrikaanse Kommuniste Party (SAKP) se sentrale komitee het ‘n lewenstyl-oudit van Numsa-leiers versoek. Nzimande het die media in Johannesburg toegespreek.

Lees verder: SAKP vra oudit van NUMSA-leiers

Zuma vra Afrika-eenheid voor Veiligheidskonferensie in Frankryk

Suid-Afrika en die Kongo-Brazzaville sê die tyd het aangebreek vir Afrika-leiers om oplossings vir Afrika- probleme te vind. Afrika-leiers berei voor om volgende maand se Veiligheidskonferensie oor Afrika in Frankryk by te woon. President Jacob Zuma het ‘n vergadering met sy eweknie van die Republiek van die Kongo Denis Sassou Nguesso Saterdag in Pretoria gehou.

Lees verder: Zuma vra Afrika-eenheid voor Veiligheidskonferensie in Frankryk

‘n Seder val in Potchefstroom

deur Skoppensboer [followbutton username=’skoppensbo3r’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Skoppensboer dink Afrikaners het mal geword. Ten minste volgens Einstein se definisie. Hy het mos gesê die definisie van waansin is wanneer jy keer op keer dieselfde ding doen en ‘n ander resultaat verwag. Die Noordwes-universiteit op Potch, vir diegene wat nie weet nie, het so pas ‘n

Lees verder: ‘n Seder val in Potchefstroom

Nico Koopman se verlange na Nelson Mandela

deur Leon Lemmer Daar is ‘n rubriekskrywer wat die vermoë het om my meer as enige ander te irriteer. Ek verwys na Nico Koopman, die dekaan van die fakulteit teologie aan die Universiteit Stellenbosch (US). Hy word reeds baie lank toegelaat om ‘n rubriek in Die Burger te skryf. ‘n Mens sou dié koerant kon

Lees verder: Nico Koopman se verlange na Nelson Mandela

Brandstofpryse op voor vakansie

Vakansiegangers sal meer moet opdok vir brandstof hierdie skoolvakansie as die prys sal Woensdag met 17c per liter styg. Die prys van diesel sal met 10c per liter styg, gas met 18c per kilogram en paraffien sal met 22c per liter duurder wees. Na drie maande se dalings is die prys van 95-oktaan-petrol aan die

Lees verder: Brandstofpryse op voor vakansie

Veldtog teen verkragting, geweld op wittes gerig

Die veldtog teen verkragting en geweld wat tans loop, toon wit daders en wit slagoffers. Die minister vir Vroue, Kinders en mense met gestremdhede, Lulu Xingwana, het intussen uitgevaar teen die 24-jarige man wat na bewering ‘n baba verkrag het. Die swart man is in hegtenis geneem en het reeds in die hof verskyn. Xingwana

Lees verder: Veldtog teen verkragting, geweld op wittes gerig

Ipsos: Vier uit 10 sal e-skyfies aanskaf

Vier uit 10 Gautengse motoriste het in ‘n e – tol opname aangedui dat hulle e-skyfies sal koop, of reeds het, het bemarkingsnavorsing maatskappy Ipsos Vrydag gesê. Volgens die studie, wat van tussen 11 Oktober – 21 November geloop het, het slegs een uit 10 bestuurders in Gauteng (10 persent) sterk saamgestem met die stelling:

Lees verder: Ipsos: Vier uit 10 sal e-skyfies aanskaf

Zuma sê skaliegas is geleentheid vir Karoo

Die ontdekking van skaliegas in die Karoo skep moontlikhede vir groei en ekonomiese ontwikkeling in die Noord-Kaap, het President Jacob Zuma Vrydag gesê. “Ons is baie opgewonde oor die vooruitsig, want die regering beskou hidrouliese breking vir skaliegas as ‘n ‘spelbreker’ en ‘n geleentheid vir die Karoo-streek en vir ons ekonomie in die algemeen, ”

Lees verder: Zuma sê skaliegas is geleentheid vir Karoo

Matriekvraag oor babaverkragting uitgesluit

Die departement van basiese opvoeding het uiteindelik geswig voor druk van ontstoke ouers, onderwysers en matrieks oor ‘n eindeksamenvraag wat as heeltemal onvanpas beskou word. Die hoogsomstrede verkragting-vraag wat in die matriek dramakunde-vraestel gevra is, sal uitgesluit word, het die departement in ‘n verklaring gesê. Die vraag het gehandel oor die drama Tshepang, wat geskoei

Lees verder: Matriekvraag oor babaverkragting uitgesluit