Die veldtog teen verkragting en geweld wat tans loop, toon wit daders en wit slagoffers.
Die minister vir Vroue, Kinders en mense met gestremdhede, Lulu Xingwana, het intussen uitgevaar teen die 24-jarige man wat na bewering ‘n baba verkrag het.
Die swart man is in hegtenis geneem en het reeds in die hof verskyn.
Xingwana het gevra dat hy die swaarste moontlike straf opgelê word.
President Jacob Zuma het ‘n beroep op lede van die publiek gedoen om hulle noue samewerking aan die polisie te gee om geweldsmisdade te staak, ná die gruverkragting van die sesweke oue baba.
Die baba is vermoedelik deur ‘n familielid, in Galeshewe naby Kimberley uit ‘n kamer gegryp en verkrag. Die slagoffer is tans in ‘n hoësorgeenheid in ‘n hospitaal in Kimberley.
Zuma het die misdaad as ontstellend bestempel omdat dit plaasgevind het tydens die 16 dae van aktivisme van geen geweld teen vroue en kinders.
Die bemarkingsmateriaal vir die veldtog beeld egter wit verkragters en geweldenaars en wit slagoffers uit. Dit is nie bekend wie die veldtog beplan of ontwerp het of hoeveel dit gekos het nie.
Zuma het gesê die gemeenskap moet meer bewus gemaak word van sulke misdrywe sodat die oortreders aan die kaak gestel kan word en dié ernstige vergrype hokgeslaan kan word.
Die kans dat die veldtog enige invloed sal hê, is egter gering, aangesien dit nie op die teikenmark gerig is nie. Die verkragters en geweldenaars is in die meeste gevalle swart het vorige navorsing reeds getoon.
Hoofregter Mogoeng Mogoeng het Vrydag gesê die regstelsel moet mense onderrig oor die prosedures veral wat betref die toestaan van borgtog aan beweerde oortreders.
Hy het in Kimberley gepraat tydens die bekendstelling van die Noord-Kaapse Provinsiale Doeltreffendheidskomitee.
Mogoeng sê mense het die opvatting dat die regstelsel nie simpatiek is nie, omdat verdagtes in gevalle van moord en verkragting borgtog kry.

Hoekom NET 16 dae uitsonder – pas dit 24/7 toe. Zuma is nie juis in ‘n posisie om homself daaroor uit te spreek nie. Bewusmakingsveldtogte behoort daagliks toegepas te word.
Dit is hoekom daar apartheid was – geen beskaafde mens kan so lewe nie. bewusmaking gaan knotterol help – daar word al op laerskoolvlak bewus gemaak – wat n fiasko. Steel roof moor en voortplant is al waarmee hulle
brein gepreokupeer is. Kyk wat is die opdragte van die minister van onderwys
moet die kinders geleer word en mee toegerus word. Verder gaan ek liewer nou n wag voor my mond sit en vir my n koppie tee maak.
Wonder hoeveel uit elke 100 of 1,000 Wittes en swartes verkragting pleeg. Verkragters kry borg of parool en verkrag weer.
Hoeveel Blankes verkrag swartes? Hoeveel swartes verkrag Blankes?
Die prosedures wat gevolg word indien verkragting aangemeld word moet hersien word. Die hof prosedures moet gewysig word tot so ‘n mate dat die slagoffer nie weer die beskuldigde van aangesig tot aangesig hoef te sien nie. Dan sal meer verkragtings aangemeld word
Daar kan baie meer gedoen word om hierdie veragtelike misdaad teen vroue en kinders te keer of ten minste te verminder en te sorg dat die regte straf toedien word.
Bewusmaking is nie goed genoeg nie.
Wonder hoe word bewusmaking bevorder of gemaak indien hulle verkragting vrae in skool eksamens kry.
Hulle het gedink om n land te regeer is speletjies. Zuma kan nie praat van verkragting nie. Ons ken sy geskiedenis. Hy stel dan die voorbeeld. Hulle dierlikheid is daar vir almal om te sien. Hoe verwag hulle moet ek sosiaal met hulle meng. Ons moet wegkom van die gedrogte. Hoe gouer hoe beter.
Mooi leeuman
Sien die fans van regoor die wêreld stem saam met hom dit is net op duime in ‘n paar sekondes gewees. Hy is baie berug.
Iemand is op ‘n steriod High
Haai ‘n foto van ons eie kragman Wills..Nou toe nou !
Raai wie ?
Hy lyk nogal bekend, maar ek kan net nie op sy naam kom nie. Se jy ons.
Het jy dan gedink die skielike verskyning van sy pel Ieletjies Meyer ( die IT-“spesialis” ) was om dowe neute?
Hoop PRAAG se base en ander forumgebruikers neem kennis hul opduimpie-sisteem is toe nie so “secure” as wat hul gemeen het nie. ( Heel toevallig ” likes ” 20 guests Willy die Telkom Postboy se valerige thread ? Wat ek wel weet is dat hierdie egois dit soooooo graag onder sy eie naam wou doen. Dit sal maar bly krap. )
PS
Glo hul oe sal begin rek as hy soos op N24 by die 500-kerf begin trek.
Ek het gesien Malgiel het skierlik verskyn en toe weer verdwyn. Hy het groot skrik gevang en sal nie sommer weer sy regte naam g@t kom maak nie, alhoewel sy lus op die grond hang. Glo die “advokaat kamers” het hom afgeraai.
Jong help eerder ( soos ek ) Daai gekwesde narcistiese ego kort n Vitamin B12 boost.
Bewustmaking,door dit totalitaire regiem van verkrachters, moordenaars, racisten en dieven gesteund door valse opgepoetste heiligen en toverdokters, is een klucht, een facade waarin de zogenaamde oppositie gehorig, zo mak als een lam blijft.
Dat hier nu in de campagne blanken weer worden misbruikt is een zoveelste indicatie van zelf gestremde Lulu & co.
“Mogoeng sê mense het die opvatting dat die regstelsel nie simpatiek is nie, omdat verdagtes in gevalle van moord en verkragting borgtog kry.”
– als er al een verdachte wordt gepakt
– de strafmaat staat in geen verhouding tot de gebruikelijke zware misdaden
– groepsaansprakelijkheid wordt onder politieke druk niet toegepast wat een mooie leerschool betekent voor de ‘omstanders’
De rechterlijke macht is een trouwe medewerker aan de kweekvijver van deze misdaad in deze dictatuur.
Dat de gehele problematiek door de diverse (geestelijke)’leiders’ graag wordt afgedaan als automatisme van armoede en onrechtvaardige verdeling is een bruuske schoffering van alle armen op de wereld die dit niet in hun hoofd halen en andere doelen nastreven. In eigenlijke zin een misdaad tegen de mensheid op zich.
Dis eintlik lagwekkend (op ‘n verrassende geskokte ongelowende manier) dat in ‘n land waar die oorgrootte meerderheid van geweld teen vroue en kinders deur swart mans voltrek word en waar die slagoffers oorwegend swart vroue en kinders is dat die bemarkings foefies vir ‘n veldtog teen sodanige geweld ‘n wit man en wit vrou aandui as misdadiger en slagoffer…
Projeksie – gebore uit weerloosheid.