Die Vryheidsfront Plus, wat hom reeds sedert 1994 daarop roem dat hy ‘n party is wat Afrikanerselfbeskikking voorstaan, het hom nou volledig tot multikulturalisme verbind deur ‘n bruin politikus, mnr. Peter Marais, as sy “premierskandidaat” in die Wes-Kaap te benoem. “Die VF Plus is ʼn party wat hom beywer vir die beskerming van minderheidsgroepe in
Dan Roodt: Ek gun Shanté Kroukamp haar plastieksak vol note
Tans publiseer Netwerk24 enkele meningstukke deur jongmense, wat ‘n interessante blik op hul denke — of gebrek daaraan — bied. As mens 20 is, dink jy gewoonlik dat jy meer weet as jou ouers en dosente. En natuurlik dat jy meer modern, ingelig en belese as hulle sou wees. In dié trant skryf Shanté Kroukamp
Lees verder: Dan Roodt: Ek gun Shanté Kroukamp haar plastieksak vol note
Leon Lemmer: Geestelike vorming as die doel van die universiteit
Daar is rede om bekommerd oor die gehalte van skool- en naskoolse onderrig in die nuwe Suid-Afrika te wees. Die akademiese standaarde is dermate aan die daal dat ‘n leerling dalk eersdaags ‘n A-simbool sal kry deur bloot vir die eksamen op te daag. Daar sal nie eens van hom verwag mag word om betyds
Lees verder: Leon Lemmer: Geestelike vorming as die doel van die universiteit
Anti-wit polisiegeneraal glo ontslaan ná interne SAPS-ondersoek
Die vakbond Solidariteit het ‘n week gelede bekend gemaak dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) na afloop van sy interne ondersoek, die hoof van basiese polisie-ontwikkeling, generaal-majoor Sandra Malebe-Thema skuldig bevind het aan rassisme. Volgens Anton van der Bijl, hoof van Arbeidsregsdienste by Solidariteit, het Malebe-Thema in 2016, tydens ʼn byeenkoms by die SAPD se Opleidingsakademie
Lees verder: Anti-wit polisiegeneraal glo ontslaan ná interne SAPS-ondersoek
Leon Lemmer: John Barrow as sosio-politieke kommentator
John Barrow (1764-1848) was van 1792 tot 1794 verbonde aan die Britse ambassade in Peking/Beijing, China, toe George Macartney (1737-1806) die ambassadeur was. Van 1797 tot 1798 was Macartney die goewerneur aan die Kaap tydens die eerste Britse besetting. Barrow was van 1797 tot 1804 aan die Kaap en was aanvanklik Macartney se private sekretaris.
Lees verder: Leon Lemmer: John Barrow as sosio-politieke kommentator
Salvini weier om Brussel se migrantekwotas te aanvaar
Matteo Salvini, minister van binnelandse sake van Italië, het gister gesê hy sal nie meer die binnekoms van migrante in Italië magtig nie, ondanks ‘n EU-ooreenkoms om dit tussen lidlande te deel. “Ek sal nie immigrante wat aankom, magtig nie,” het hy op ‘n besoek aan Pole gesê. “Keuses word gedeel en vergaderings word vooraf
Lees verder: Salvini weier om Brussel se migrantekwotas te aanvaar
Leon Lemmer: Graham Greene se besoek aan Liberië in 1935
Graham Greene (1904-1991) is ‘n bekende Britse skrywer. Hy het ‘n graad in geskiedenis aan die Universiteit Oxford verwerf, waar hy volgens eie erkenning meer gedrink as studeer het. Hy was toe ook vir ‘n wyle ‘n kommunis. Mede-skrywer Evelyn Waugh (1903-1966) was een van sy mede-studente wat, soos Greene, bekend vir sy alkoholisme en
Lees verder: Leon Lemmer: Graham Greene se besoek aan Liberië in 1935
Leon Lemmer: Tot lof van mure?
Stewige, hoë mure kan die grondslag vir goeie buurskap wees, veral in ‘n abnormale samelewing soos Suid-Afrika, waar rasgeïntegreerde woongebiede van owerheidsweë aan almal, maar veral aan die blankes, opgedring word en verset hierteen as rassisme en rassediskriminasie teen nie-wittes geëtiketteer word. ‘n Britse joernalis en deesdae veral ‘n televisie- en radiokommentator, Tim Marshall (gebore
Dan Roodt: Engels is die antitese van Afrikanerskap, repliek aan Jeanelle Greyling
Geagte Jeanelle Greyling, Toevallig vang my oog die enigsins uitlokkende opskrif van u rubriek in Beeld, “Engels ook nodig vir Afrikanerskap”. Dis die tipe sin wat teen my hele wese indruis, wat ‘n bespotting van ons hele geskiedenis maak. Ek stem saam met Andries Hendrik Potgieter wat, toe die Engelse Natal bereik, liewer weggetrek het
Lees verder: Dan Roodt: Engels is die antitese van Afrikanerskap, repliek aan Jeanelle Greyling
Islamiete vermoor, onthoof Skandinawiese meisies in Marokko
Twee Skandinawiese stappers, Maren Ueland en Louisa Vesterager Jespersen, is in ‘n gewilde toeristebestemming in Marokko onthoof. Ten minste een het haar teen “Islamofobie” uitgespreek voordat sy haar ontydige dood ontmoet het. ‘n Video het sedertdien aanlyn verskyn met die vermeende moordenaars wat trou aan ISIS sweer terwyl een van die meisies se kop lewendig
Lees verder: Islamiete vermoor, onthoof Skandinawiese meisies in Marokko
