American Renaissance besin oor Amerika in 2034

Die konserwatiewe Amerikaanse webblad onder redaksie van mnr. Jared Taylor, American Renaissance, het onlangs ‘n reeks artikels deur bekende konserwatiewe denkers en aktiviste geplaas waarin hulle poog om te voorspel hoe die VSA oor 20 jaar daar gaan uitsien. Die reeks van tien opstelle heet Race and America in 2034 en vertoon ‘n algemene pessimisme

Lees verder: American Renaissance besin oor Amerika in 2034

Oproerige stakers vandaliseer Sasolburg-munisipaliteit, kliniek

Die polisie moes van rubberkoeëls skokgranate gebruikmaak om oproeriges in Sasolburg uiteen te jaag. Stakende werkers van Sasolburg se Metsimaholo-munisipaliteit het amok gemaak, het die Vrystaatse polisie gesê. “Die werkers het die munisipaliteitgebou Woensdag met klippe bestook,” het ‘n polisiewoordvoerder, ao. Sellwane Mapamela, gesê. Betogers het die munisipaliteitgebou sowel as ‘n kliniek gevandaliseer. Werkers van

Lees verder: Oproerige stakers vandaliseer Sasolburg-munisipaliteit, kliniek

Opposisie-goewerneur aangekeer vir terreuraanvalle in Kenia

Die goewerneur van die Lamu-gebied in Kenia is in verband met die drie onlangse terreuraanvalle aangekeer. Meer as 60 mense is dood in die aanvalle. Pres. Uhuru Kenyatta hou plaaslike politieke netwerke vir die menseslagting verantwoordelik. ‘n Terroristegroep Al-Sjabaab, het intussen ook aanspreeklikheid vir die Mpeketoni-aanvalle aanvaar. “Goewerneur Issa Timamy is in aanhouding,” het die

Lees verder: Opposisie-goewerneur aangekeer vir terreuraanvalle in Kenia

Ramaphosa dink Ethiopië is ‘n baken van persvryheid

Baie waarnemers sien in ons adjunk-president ‘n man met die potensiaal om die waardigheid en integriteit van die hoogste amp in die land te herstel. Die miljardêr Cyril Ramaphosa het ‘n “presidensiële en staatsmanagtige teenwoordigheid” by die meeste van sy openbare optredes sedert die aanvaarding van sy posisie as Zuma se tweede-in-bevel. Maar sy onlangse

Lees verder: Ramaphosa dink Ethiopië is ‘n baken van persvryheid

Afrikaans kry die doodskoot op SAUK-TV

Terwyl die gewilde Afrikaanse televisienuus reeds tydelik opgeskort is ter wille van die sokkerwêreldbeker wat op SABC2 uitgesaai word, het dit bekendgeraak dat Afrikaans ná die sokker byna heeltemal op TV afgeskaf gaan word. Slegs enkele Afrikaanse programme gaan op SABC3 oorbly, ‘n kanaal wat nie in alle dele van die land ontvang kan word

Lees verder: Afrikaans kry die doodskoot op SAUK-TV

Gebou stort ineen met skrootmetaaldiewe

Daar is vermoedelik nog mense onder die puin van ‘n gebou in Soweto wat ineengestort het. Een persoon is Woensdag dood gevind. Die vyfde man wat steeds in die puin vasgekeer is, se arm sal afgesit moet word sodat hy gered kan word. Hy is vroeg vanoggend uitgehaal onder die puin. Nog vier mans is

Lees verder: Gebou stort ineen met skrootmetaaldiewe

Sonkrag gaan glo swart skoolprestasie verbeter

Die grootste sonkrag-ontwikkelaar ter wêreld, Skypower van Kanada hoop Suid-Afrika se swart onderwysprestasie sal verbeter en brande in lokasies sal binnekort iets van die verlede wees. Skypower het 5000 sonkragligte aan swart skoolkinders in arm gemeenskappe geskenk. Die sonligte sal glo kerse te vervang wat swart leerlinge laataand moet gebruik waneer hulle studeer en daardeur

Lees verder: Sonkrag gaan glo swart skoolprestasie verbeter

Voorsitter van AU, DA blêr saam oor grondgryp

Die voorsitter van die Afrika Unie, Dr Nkosazana Dlamini-Zuma sê “landbou het die potensiaal om armoede en hongersnood binne die bestek van een geslag uit te wis”. Die beraad fokus glo op landbou en voedselsekerheid in Afrika. Die vasteland, met die uitsondering van Suid-Afrika, het ‘n haglike geskiedenis van beide. Dié versekering kom nadat die

Lees verder: Voorsitter van AU, DA blêr saam oor grondgryp