Twee swart buitelanders en ‘n Suid-Afrikaanse vrou het in die Klerkdorpse Landdroshof verskyn omdat hulle glo ‘n hond lewendig geëet het voordat hulle die dier geslag het.
Lees verder.
Twee swart buitelanders en ‘n Suid-Afrikaanse vrou het in die Klerkdorpse Landdroshof verskyn omdat hulle glo ‘n hond lewendig geëet het voordat hulle die dier geslag het.
Lees verder.
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Alle diere word lewendig geslag – dit hang net af wat jy eerste afsny of die dier buitensporig ly al dan nie.
Wreed en barbaars is twee woorde wat al holrug gery is.
Vroeer die week lees ek elders waar ‘n swarte ‘n hoender verkrag en die dier van so aard beseer het, dat die DBV die arme dier moes uitsit.
Nou lees mens weer van hierdie gedrag, dis onaanvaarbaar, onmenslik, duiwels.
Alle diere word gedood alvorens hul ge-eet word, maar op ‘n wyse wat nie aanstoot gee of barbaars is nie. Tog, ons mense hou honde aan as troeteldiere, waghonde, ens. Allermins om so wreed gedood te word. Die mense se grootste vriend – ‘n HOND.
Dit is nou die spreekwoordelike “hond eet hond”. of iets.
Ai, jammer praag. Dit blyk nou ek het weer iets ongehoords kwytgeraak. Sal maar mooi dink vorentoe.
Andy, wat was jou kommentaar ? My ondervinding is dat Praag-bestuur nie sommer kommentaar verwyder nie, dalk is die probleem by disqus. Probeer gerus weer.
Ek het dit opgespoor. Sou jy hierbo klik op “lees verder” kry n ander deel van die rubriek in engels. Ek het dit nie aanvanklik besef nie, en die kommentaar wat ek gegee het kry ek toe daar. Dus in kort, dit was toe nie verwyder nie. My kommentaar is nogal sensitief , alhoewel dit natuurlik waar is.
Dankie dat jy omgee. Ek waardeer dit