3 thoughts on “Water: Slegs blankes moet betaal”

  1. delila, Simson se oe is uitgesteek want hy het die vyand probeer “Evangeliseer” en die ander wang gedraai toe hy die slingse, Griekse dame se “skoonheid’ aangesien het as n uitkom kans vir al sy skandes en ander buite egtilike verhoudings. Simson se maters, die Fillistyne, by name Meyer, Wessels, Barnard, is almal deur Mammon omgekoop om saam met die Fillistyne kamp op te slaan. Die ander Fillistyn met die baie geld het met n Rotschild getrou en sodoende sy DNA verander om te dink soos n Fillistyn.
    Die klomp, vuil, kameel ridders, leef uit die skatkiste van die wereld banke en sy kameel, luise. Hulle baat by plaas moorde, hulle baat by stakings, hulle se:” if I were to reincarnate, I would like to come back to earth as a killer virus to kill off the population”
    Hulle, gee nie om nie, daar is n paar wat omgee maar hulle monde word gesnoer, en NIA dreig om hulle as ver regs te bestempel…….
    Die klomp Fillistyne pronk op die wereld se verhoe en kry “vredespryse” hulle is ryk aan die bloed van volk… hulle werk vir n pensioen…
    Mammon rules

  2. Help my as ek verkeerd is. ‘n Mens kan hom/haar self laat her klassifiseer, maw as jy Blank is kan jy jouself as ‘n Kleurling, Indier of selfs ‘n swarte laat her klassifiseer. Die Chinese is as swart geklassifiseer en tog is hulle Oosterlinge. Dink net aan die implikasies. Ek sou sê, positief. Ek benodig jul kommentaar, maar asb moet my nie dood wens nie.

Maak 'n opvolg-bydrae