Die Australiese eerste minister, Tony Abbott het bekendgemaak dat twee groterige voorwerpe in die suidelike Indiese Oseaan opgemerk is wat moontlik verbind kan word met vlug MH370. Australië, wat beheer oorgeneem het van die soektog in die gebied, sê die ontleding van nuwe satelliet-beelde het “betroubare” inligting aan die lig gebring. Die premier Tony Abbott
Lees verder: Obama maak vermiste vliegtuig skielik hoë prioriteit
