‘n Vierde swart seun is wreed aangeval in Etwatwa op Johannesburg se Oos-Rand, waar drie tienerseuns hierdie week dood is in sogenaamde bendegeweld. News24 is meegedeel dat die seun, ongeveer 17, aan die brand gesteek is Donderdagmiddag in Etwatwa Uitbreiding 8. Daar word vermoed dat hy met die berugte “halsband-metode”, met ‘n brandende buiteband om
ANC gevra om in te gryp nadat mediese studente in Kuba bid
Die Kubaanse ambassade in Suid-Afrika het sy kommer aan die regering in Pretoria oorgedra oor Suid-Afrikaners wat hulself tot geloof wend. Kuba het onder kommunisme alle geloofsuitinge ter wille van Marxisme soos in die Sowjet-Unie, verbied. Die Castro-broers, harde Marxiste wat die eiland soos ‘n privaatfamiliebedryf bestuur, duld steeds geen godsdiensbeoefening nie. Van die Suid-Afrikaners
Lees verder: ANC gevra om in te gryp nadat mediese studente in Kuba bid
Brief: Help tog met die swart kannetjie van die tydsgees
Dagsê, Piet Jong, ek het jou rubriek oor die brutale vrug van die tydsgees (Beeld, 18 September) geweldig geniet, lekker gelag. Slim geskryf. Jy het darem ‘n manier om dinge lekker raak te vat. Ek hou so van jou skryfstyl dat ek die artikel net so gekopieer, en met spoeg-en-plak ‘n paar woorde vervang het
Lees verder: Brief: Help tog met die swart kannetjie van die tydsgees
ANC gekant teen Afrikaans by Maties
Die ANC het sy stem gevoeg by diegene wat gekant is teen, wat hulle noem, die eksklusiewe gebruik van Afrikaans by tersiêre instellings, het RSG berig. Die voorsitter van die ANC in die Wes-Kaap, Marius Fransman het aan studente van die Universiteit Stellenbosch gesê die taal kan nie gebruik word om ander etniese groepe uit
‘Hoeveel f—-n Jode dink dié mense is daar in die VSA?’
Die konserwatiewe ontleder Ann Coulter sê sy haat nie Jode nie, net die Republikeinse kandidate wat by hulle kruip. Coulter, ‘n ondersteuner van die Republikeinse kandidaat Donald Trump, het tydens die laaste minute van CNN se marathondebat ergerlik gevra: “How many f—ing Jews do these people think there are in the United States?” Die histeriese
Lees verder: ‘Hoeveel f—-n Jode dink dié mense is daar in die VSA?’
DRK se hoofopposisie-party stap uit onderhandelinge
Die hoofopposisieparty in die Demokratiese Republiek van Kongo (DRK) sê onderhandelinge met pres. Joseph Kabila vóór verkiesings, het ’n dooie punt bereik. Kabila, wat sedert 2001 die staatshoof is, is grondwetlik nie toegelaat om in volgende jaar se verkiesings te staan nie. Sy tweede verkose termyn loop dan ten einde. Sy teenstanders beskuldig hom egter
Lees verder: DRK se hoofopposisie-party stap uit onderhandelinge
Mau Mau onthul monument vir slagoffers van Britte
Die sekretaris-generaal van die vereniging van Mau Mau-oorlogveterane (MMWVA), Gitu wa Kahengeri, het duisende mense toegespreek die afgelope naweek in Uhuru Park se vryheidshoek in Nairobi met die inhuldiging van ‘n nuwe standbeeld. Die monument vir slagoffers van marteling deur die Britse kolonialiste in die Keniaanse hoofstad, is deur die VK befonds. Die wandade het
Lees verder: Mau Mau onthul monument vir slagoffers van Britte
NGV sal nie amptenare in al-Basjir-saak vervolg nie
Die Nasionale Vervolgingsgesag het verklaar dat hulle sal wag vir die regering se verdere appélproses oor die al-Basjir kwessie. Die NGV gaan dus nie dadelik met strafregtelike vervolging begin nie, het Luvuyo Mfaku gesê. Die Vervolgingsgesag sê daar kan eers ná die proses besluit word of staatsamptenare wat gehelp het om die Soedannese president, Omar
Lees verder: NGV sal nie amptenare in al-Basjir-saak vervolg nie
Thailand blameer Moslemgroep vir Bangkok-bom
Die hoof van Thailand se polisie het Woensdag verklaar dat die Bangkok-bomontploffing met China se Oeigoer-minderheid verbind word. Die bomontploffing op 17 Augustus het die lewe geëis van 20 mense, van wie die meeste etniese Chinese was. Dit het die vermoede laat ontstaan dat militante of ondersteuners van die oeigoere, ‘n etniese groep wat aanvoer
Oproeriges versper hospitaal in Limpopo
Oproerige inwoners van Makhuvha naby Thohoyandou in Limpopo het Woensdagaand amok gemaak by ‘n hospitaal. Die beswaardes het die ingang na die Matatshe Donald Frazer hospitaal met klippe en brandende bande versper. Hulle eis dat verdagtes wat in hegtenis geneem is in verband met twee moorde in Mei vanjaar vrygelaat word. Die verdagtes was na
