By ‘n geskiedkundige byeenkoms op 30 Oktober 2015 in Wene, Oostenryk, het die wêreld se groot moondhede ooreengekom dat die staatlike integriteit van Sirië behoue sal bly. Die besluite by die vergadering het die VSA se planne om Sirië te destabiliseer, erg geknou. China, Egipte, Frankryk, Duitsland, en ander EU-lidlande, Iran, Irak, Jordanië, Libanon, Oman,
Trevor Noah val vas met Siriese poging
Na Jon Stewart se vertrek uit die propagandaput van The Daily Show, het Comedy Central vroeër aangekondig dat hy deur die 31-jarige bruin Suid-Afrikaanse komediant, Trevor Noah vervang sal word. Noah is met groot fanfare as die “vars gesig” van die Amerikaanse Demokrate se kommunikasiepoging aangekondig. Sy aanstelling het egter nog geen beduidende veranderinge aan
Egipte sê Russiese vliegramp was tegniese fout
Die Russiese ministerie van buitelandse sake het gewaarsku dat dit nog te vroeg is om te bespiegel oor die moontlike verloop van die gebeure wat gelei het tot die vliegramp in Egipte. Die Russiese passasierstraler, ‘n Airbus A321, met 224 mense aan boord het Saterdagoggend vroeg in Sinaï, Egipte, neergestort. Die vliegtuig, ‘n huurvlug, het
Twee bomme ruk hotel in Mogadisjoe
Twee bomme het buite ‘n hotel in die Somaliese hoofstad Mogadisjoe ontplof. Die hotel is veral gewild onder lede van die Somaliese parlement, en een van die land se top militêre leiers is onder die slagoffers. Volgens die Britse Uitsaaikorporasie het die kragtige motorbomme groot dele van die hotel verwoes wat een van die bes
Rassekloof in DA al hoe groter
Die DA probeer ‘n verenigde front voorhou nadat die skorsing van Dianne Kohler Barnard die party in ‘n krisis gedompel het met die rasse-kloof wat al hoe groter raak. Die besluit is deur die DA se federale uitvoerende gesag Vrydag geneem om Kohler Barnard uit die party te skop. Phumzile van Damme, nasionale DA-woordvoerder, het
Swarte verskyn na dubbelmoord op Memel
Die 27-jarige Sabelo Xaba is Sondagmiddag omstreeks 18:00 in Madadeni in hegtenis geneem nadat polisie inligting ontvang het dat hy verbind kan word aan die dubbelmoord op Memel. Xaba het Woensdag vlugtig in die hof verskyn en sal weer op 4 November verskyn. Hy staan tereg op twee aanklagte van moord, aanranding en poging tot
Dan Roodt: Die oorlog teen Afrikaans is deel van die volksmoord
Niemand kan meer ontken dat daar ‘n oorlog teen Afrikaans woed nie. En dit kom nie net van die ANC-staat af nie, maar ook van groot maatskappye en selfs liberale Afrikaanse joernaliste soos Max du Preez en Adriaan Basson. Dit is ook geen spontane of toevallige proses nie; vir seker sit daar ‘n linkse komplot
Lees verder: Dan Roodt: Die oorlog teen Afrikaans is deel van die volksmoord
Swart betogers plunder hele woonstelgebou in Hatfield terwyl hoofstroommedia swyg
Lees asb. die regstelling wat ons intussen oor dié berig geplaas het: Bestuur van Unilofts ontken enige diefstal of plundery by studentekompleks – redaksie Die afgelope weke is betogings deur swart studente op kampusse landwyd deur die hoofstroommedia opgehemel en geloof vir die “wetsgehoorsame” en “nie-gewelddadige” aard daarvan. Ten minste twee voertuie is egter by die
Lees verder: Swart betogers plunder hele woonstelgebou in Hatfield terwyl hoofstroommedia swyg
Leon Lemmer: Vox Day oor ‘Social Justice Warriors’
Veral sedert die aanvang van die nuwe Suid-Afrika kom ‘n mens karakters by byeenkomste en in die massamedia teë wat presies weet wat reg en goed en wat verkeerd en sleg is. Hulle is verslaaf aan die ideologie van die oomblik en verafsku die verlede in soverre dit nie aan hulle huidige verwagtinge voldoen nie.
Lees verder: Leon Lemmer: Vox Day oor ‘Social Justice Warriors’
Turkse regering slaan toe op opposisie-media
Turkse polisie moes ondersteuners en werknemers van die Bugun-koerant en die Kanalturk-televisiestasie tydens ’n betoging in Istanboel uiteenjaag. Die betoging is teen die regering se ingryping in die media gemik. Onlustepolisie wat traangas en waterkanonne ingespan het, het Woensdag die hoofkantore van die mediagroep, wat bande met pres. Recep Tayyip Erdogan se grootste teenstander het,
