Die minister van Landbou Senzeni Zokwana sê hy is baie tevrede met die houding van wit boere jeens rassetransformasie. Dit kom na sy toespraak en deelname aan ‘n paneelbespreking by die jaarlikse Graan SA Kongres wat tans in Bothaville in die Vrystaat gehou word. Hy sê die boodskap wat hy kry is dat boere
Lees verder: Landbouminister sê wit boere wil graag transformeer
