Die Wilderness Foundation en die Forever Wild Rhino Protection Initiative bied ‘n R150 000 beloning aan vir inligting wat sal lei tot die inhegtenisneming en suksesvolle vervolging van stropers wat betrokke is by die slagting van twee renosters by die Kamdeboo-berg Privaatwildreservaat.
Woensdag is ‘n ma en haar kalfie van twee-en-‘n-half-jaar geslag.
Die dragtige moeder se ongebore kalf ook dood.
Enigiemand met inligting kan die Wildlewemisdaadlyn op 078 696 9494 skakel.

Slag die stropers se neuse af as hulle gevang word.
Stem saam Rooikop !
Is dit al wat renosters werd is – R150 000? Een horing is der miljoene werd…. Die laaste diere prysloos…
En die beloning vir plaasmoordenaars? NIKS! Hulle beloning is egter gratis verblyf en kos….