Die minister van Landbou Senzeni Zokwana sê hy is baie tevrede met die houding van wit boere jeens rassetransformasie.
Dit kom na sy toespraak en deelname aan ‘n paneelbespreking by die jaarlikse Graan SA Kongres wat tans in Bothaville in die Vrystaat gehou word.
Hy sê die boodskap wat hy kry is dat boere nie teen rassetransformasie gekant is nie.
Oor die kwessie van die droogte, het Zokwana gesê dringende aandag sal gegee word aan wat hy “die mielieramp” noem.
Presiese tydsraamwerke kon nog nie gegee word nie, maar beide die minister en Graan SA se bestuur het media gerusgestel dat die hele proses beheer sal word deur wetgewing in terme van die Wet op Rampbestuur.
Die droogte kan meebring dat die mielieoes die kleinste die afgelope agt jaar gaan wees en beteken dat Suid-Afrika mielies sal moet invoer.
Zokwana het weer sy verbintenis herhaal om te verseker dat boere in ‘n posisie is om die volgende seisoen se oes in die grond te kry.
Zokwana, het gesê hy is besorg oor plaasmoorde, maar dat pro-aktiewe optrede nodig is om dit bestry en ‘n beroep op boere gedoen om as mentors op te tree en opkomende boere op te lei.
Hy sê boerdery is nie net ‘n sake-onderneming nie, maar voorsien voedselveiligheid vir die land.
Vroeër is bekend gemaak dat Suid-Afrika se mielieboere miljoen rande kan verloor nadat ‘n ooreenkoms om mielies na China uit te voer, deur die mat geval het.
Zokwana het vroeër gesê die regering se voorgestelde beperking van twaalf-duisend hektaar as maksimum grootte grond wat boere mag besit, is nog nie gefinaliseer nie.
Hy sê hy sal met die minister van grondhervorming samesprekings voer oor voorstelle wat boere gemaak het. Na gesprekke met boere, voel Zokwana dat daar nog nie genoeg duidelikheid oor die kwessie is nie.

Dit beteken nie dat almal nie nou al weet hoe steel die spul nie: https://www.youtube.com/watch?v=ViorVDgiiOg
Daar is altyd joiners tussen die boere.
Welkom terug en seenwense.
skuus, dit vir Riempies bedoel, maar seenwense vir jou ook Rooikop
🙂
Uiteindelik die ware begin van die einde.
hy sê nogal wat, maar is er ook enige ondersteuning en interesse bij het verdelen van verlies, schade en achteruitgang a.g.v. crimineel communistisch wanbestuur, misdaad, genocide, klimatologische oorzaken enz. ?
Waarom toch altijd naar het bakkie van de Boer kijken en niet naar het werk over generaties. Alsof alles komt en kwam aanwaaien om in meteo termen te blijven.
Daar is hij zeker heel tevreden stil over.
As die werkers nou base word wie gaan die werk doen as almal
op die stoep sit? Die ANC voel seker nou die plaas eienaar moet nou sy plaas
vir die swartes gee en dan gaan hulle almal base word en die boer moet die werk
doen as klaas. Nou nie dat ek n probleem daarmee het nie want die jaar daarop
gaan almal vrek van die honger.
en er zijn er al zoveel/teveel die zeggen te weten hoe alles moet zonder ooit een slag gewerkt te hebben. “De beste stuurlui staan aan wal”, Riempies.
Het is doodeng om als land afhankelijk te zijn van de speculatieve voedselprijzen uit de wereldmarkt, met zoveel potverteerders binnen de grenzen.
De anc sakp potverterende wanbestuurders gaan wel prachtige ‘fooddeals’ beloven. “Veel beloven en weinig geven doet de gek in vreugde leven”.
Dat wordt dan straks een kilo goud voor een goudgele GM maiskolf uit de VS. Doet wel denken aan de prijzen die ook werden betaalt voor aardappelen tijdens de Nederlandse ‘hongerwinter’ in 1944. Velen die nog konden liepen toen voor een zak aardappelen vanuit de Randstad(stedelijk gebied) te voet naar Friesland. Dagen onderweg om de hoogste prijs te betalen door een zak te ruilen tegen een zakhorloge.
Net so Hans, my gedagte is dat die boere die ANC nou hulle
sin gaan gee sodat die ekonomie en voelsel produksie finaal tengronde gaan.
Mens kan n perd by die water bring maar jy kan hom nie maak drink nie. Hulle
moet nou maar uit hulle eie foute leer op die baie harde manier – Die boere ken die werkers se vermoë. Dit is eending om met magsmisbruik by die blankes af te neem solank daar nog is – dit is n ander ding as die werkers en werkloses nie kos het om te eet nie.
Dan gaan hierdie ANC hulle Heiland leer ken of hulle wil of nie – die dag as hulle gedwing word om te besef dat wat die blankes gehad het nie uit die lug geval het soos hulle almal dink nie, en dat om te kan invoer moet daar valuta wees wat ook nie uit die lug val nie. EN skuld aan die buiteland moet betaal word. Hulle bodemlose put is alreeds besig om op te droog.
Miskien kan ons nog tonne mielies aan Lesotho skenk………….Zotkwane, ek wil net weet of die 12000 hektaar ook vir die Rysvretende, platoog, geelvel, swartkop, dolfyn en renoster moordenaars, geld?
Ek sal by die radio luister.
Wat de hel is rassetransformasie? Hoe transfomeer mens ras?