Dan Roodt: Die donker kant

In die sewentigerjare het ons na sogenaamde langspeelplate van viniel geluister. ‘n Gewilde album in 1973 was “The dark side of the moon” deur Pink Floyd. By garagepartytjies het ons op die musiek gedans, veral die liedjie “Time”. Binne die album was daar twee plakkate van piramides. Maar die titel het verwys na die agterkant

Lees verder: Dan Roodt: Die donker kant

Leon Lemmer: Empatie as bodemlose put

In hierdie rubriek is empatie die kernbegrip. Maar daar is ‘n bondel verwante begrippe. In die HAT (2015) word hulle soos volg verduidelik: empatie [“empathy”]: vermoë om jou in die plek van ‘n ander te stel om sy/haar reaksies en houding te begryp; vermoë om jou persoonlikheid in die voorwerp van bepeinsing te projekteer en

Lees verder: Leon Lemmer: Empatie as bodemlose put

Dan Roodt: Kan ons ook trots op apartheid voel?

Racial segregation has appeared in all parts of the world where there are multiracial communities, except where racial amalgamation occurred on a large scale as in Hawaii and Brazil. — Encyclopaedia Britannica In my roman Moltrein, wat in die tagtigerjare in Parys afspeel, beskryf ek iewers die woord “apartheid” wat “die aardbol soos ‘n reusagtige

Lees verder: Dan Roodt: Kan ons ook trots op apartheid voel?

Leon Lemmer: Hermann Giliomee: Ou wyn in nuwe bottels

Hermann Giliomee (gebore in 1938) is ‘n gerespekteerde historikus. Hy beywer hom vir die heil van Afrikaans in groter mate as enige lid van die huidige geslag Afrikaanstaalkundiges en -letterkundiges. Veral in hierdie opsig wek hy die indruk van ‘n behoudende Afrikaner. Hy is sekerlik nie ‘n verloopte Afrikaner nie. Maar Giliomee was in ‘n

Lees verder: Leon Lemmer: Hermann Giliomee: Ou wyn in nuwe bottels

Adam Catzavelos ontvang opgeskorte vonnis van 2 jaar tronkstraf vir ‘K-woord’

Vir sy selfoonvideo op ‘n Griekse strand waarin hy die woord “kaffer” ‘n enkele keer gebruik, is Adam Catzavelos vandag in die Randburgse Landdroshof vir die tweede keer gestraf toe hy weens crimen injuria ‘n vonnis van twee jaar tronkstraf of R50 000 boete, opgeskort vir vyf jaar, ontvang het. Dit is Catzavelos se tweede

Lees verder: Adam Catzavelos ontvang opgeskorte vonnis van 2 jaar tronkstraf vir ‘K-woord’

Leon Lemmer: Ter huldiging van Hennie Aucamp

Hendrik Christoffel Lourens (Hennie) Aucamp (1934-2014) vertel in sy boek, Kommerkrale (Kaapstad: Tafelberg, 1989), van ‘n droom wat telkens by hom opgekom het. Hy is “oud en verlate” en kom op ‘n winternag by sy ouers se plaas, Rust-mijn-ziel, in die Stormberg aan. “Van die opstal het net ‘n murasie oorgebly. Ook hier is geen

Lees verder: Leon Lemmer: Ter huldiging van Hennie Aucamp

ANC ignoreer Pompeo se kritiek op grondonteiening

Mike Pompeo, die Amerikaanse minister van buitelandse sake, het die voorgestelde grondwetlike verandering van die Suid-Afrikaanse regering gestriem waarmee dit moontlik gemaak word om grond en ander eiendom sonder vergoeding te konfiskeer. Pompeo se opmerkings oor Suid-Afrika se verklaarde grondbeleid van onteiening sonder vergoeding (EWC), het ‘n dawerende stilte van die land se regerende ANC

Lees verder: ANC ignoreer Pompeo se kritiek op grondonteiening

Leon Lemmer: Om die Taalmonument van Afrikaners te ontneem

Michael le Cordeur is ‘n dosent in opvoedkunde aan die diep getransformeerde Universiteit Stellenbosch (US). Hy was die voorsitter van die Afrikaanse Taalraad (ATR), ‘n raadslid van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) en ‘n direksielid van die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV). Hy is steeds ‘n trustee van Het Jan Marais Nationale Fonds, al

Lees verder: Leon Lemmer: Om die Taalmonument van Afrikaners te ontneem

Brief: Die verraad van Februarie 2020

Theuns Eloff se skrywe van 11 Februarie op Maroela Media verwys: Apartheid, FW en die ANC: vier mites aan die kaak gestel. Die grootste fout wat ons kan maak is om te dink dat die verraad teen ons volk 30 jaar terug gebeur het. Die realiteit is dat hierdie verraad steeds aan die gang is

Lees verder: Brief: Die verraad van Februarie 2020

Dan Roodt: Hoe die NP Suid-Afrika kon gered het

Die afgelope week het heelwat ink gevloei, of liewer aanlyndata, betreffende FW de Klerk se vrylating van Nelson Mandela dertig jaar gelede, asook De Klerk se daaropvolgende verraad jeens die land en sy eie kiesers. Die jongste reaksie wat ek gesien het, is dié van Ilana Mercer, ‘n gebore Suid-Afrikaner wat tans in ‘n verre

Lees verder: Dan Roodt: Hoe die NP Suid-Afrika kon gered het