Die hofsaak van twintig Kongolese burgers wat daarvan beskuldig word dat hulle beplan het om die president van die Demokratiese Republiek van die Kongo, Joseph Kabila se bewind omver te werp, begin Maandag in Pretoria. Die groep, wat glo 7000 sterk is met internasionale steun, wou Kabila vang en verhoor. Een het glo na bewering
Dis sinloos om kant tussen Jode en Moslems te kies
deur Koos van Antwerpen N.a.v. wat al reeds in 2008 gebeur het en dít wat nou in Gasa gebeur, waar die Arabiese Moslems vuurpyle na die Jode skiet en die Jode hulle terugbombardeer, behoort die volgende in ag geneem te word. 1. Agtergrondskennis Sedert 1948 verjaag die Jode sistematies die Arabiere uit Palestina waar hulle
Lees verder: Dis sinloos om kant tussen Jode en Moslems te kies
Vermeende stroper gewond na skietery
Vyf vermeende renosterstropers is vasgevat na ‘n skietery tussen die stropers en polisie in die Phinda-wildreservaat by Hluhluwe in KwaZulu-Natal uitgebreek het. ‘n Polisiewoordvoerder, Thulani Zwane sê hulle het op ‘n wenk gereageer dat daar moontlik stropers in die reservaat bedrywig is. Hy sê toe die polisie die verdagtes betrap, waarna ‘n skietery gevolg het,
Christelike vrywilligers sterf nadat Israel offensief verskerp
Van die dertien “Israelse soldate” wat Sondag dood is in Gasa, is glo Amerikaanse Christelike vrywilligers wat aan die kant van die Jode veg. Die internasionale gemeenskap het Israel veroordeel vir die disproporsionele geweld wat die land teen die Palestynse minderheid monster en wêreldwyd het duisende mense Sondag teen die aggressie betoog. Die dodetal het
Lees verder: Christelike vrywilligers sterf nadat Israel offensief verskerp
Onderbroekvlag by elke skool kos R34 miljoen
Die ANC-bewind gaan 22 193 landsvlae by elke skool laat aanbring teen ‘n koste van R34 miljoen. Skoolkinders gaan ook gedwing word om Nkosi Sikelel’ iAfrika te sing en om “patriotiese gevoelens” teenoor die ANC te ontwikkel. Dit het verlede week aan die lig gekom tydens die begrotingsrede van die departemant van kuns en kultuur
Bouval
Bouval Waar eens gewoel en gewerskaf is, staan nou gras, geel soos kakie knapsekêrels ‘n olieboom of twee ‘n akkedis huiwer en skarrel weg Dakloos gloei die wit mure nogtans teen twaalfuur in die snikheet son swart krake rank na bo en onder soos versteende plante naamloos Geskend die grafstene iewers teen die randjie, graniet
Die nuwe-Suid-Afrika-legitimiteitskrisis
Sonder die Hertzog-regering van 1924 sou daar nooit ‘n oranje-blanje-blou-vlag of Die Stem gewees het nie!
Sonder die Hertzog-regering van 1924 sou daar nooit ‘n oranje-blanje-blou-vlag of Die Stem gewees het nie!
Die toekoms van die Universiteit Stellenbosch
…’n herhaling van Willie Esterhuyse se skandalige argument waarvolgens die US se owerheidsubsidie bedoel is vir onderrig in Engels en dat onderrig in Afrikaans toelaatbaar is in soverre daar op aalmoese gesteun kan word.
…’n herhaling van Willie Esterhuyse se skandalige argument waarvolgens die US se owerheidsubsidie bedoel is vir onderrig in Engels en dat onderrig in Afrikaans toelaatbaar is in soverre daar op aalmoese gesteun kan word.
Om deur stroop te beweeg
Deur Jan Viljoen. Ek het redelik baie gesê in die vorige stuk wat ek geskryf het, maar om die waarheid te sê het ek maar eintlik net aan die oppervlak geraak. Daar is soveel meer om gesê te raak en dit sal meer as net een skrywe vat om die boonste lagie van Frikkie en
Vlug MH17, cui bono?
Die dood van 300 onskuldige mense in die Oekraïne is vir Beeld se propagandaskrywer Leopold Scholtz soos ’n “beskeie lenteblom as voorbode van ’n beter toekoms”, sy gekose scenario. Dié bemesting – letterlik – wat hy kwytraak, klink baie soos daardie 30 000 plaasmoorde waarmee Afrikaners se “wit skuld” betaal moet word, om, soos dit
