Egpaar vertel van nagmerrie-aanval

In die 31 jaar sedert Hannes (61) en Hannetjie (66) le Roux in hul huis in Noordheuwel, Krugersdorp woon, was die bejaarde egpaar nooit slagoffers van enige vorm van misdaad nie, maar op 28 Januarie het alles verander. Hannes was besig om buite die huis te werk toe twee onbekende swartes sy erf binnekom, het

Lees verder: Egpaar vertel van nagmerrie-aanval

Nog twee renosters in Noordwes gestroop

Die Noordwes Parke en Toerismeraad sê nog twee renosters is in die provinsie gestroop, wat die totaal vir die jaar op tien te staan bring, het RSG berig. Dit volg nadat die Lehurutshe-landdroshof naby Zeerust, gister tien jaar tronkstraf aan Hans Skhosana opgelê het vir renosterstropery. Sy medebeskuldigde verskyn op 26 Maart in die hof.

Lees verder: Nog twee renosters in Noordwes gestroop

NVP-takleier doodgeskiet

Die leier van die Nasionale Vryheidsparty, Zanele Magwaza-Msibi het ‘n beroep op die polisie gedoen om alles moontlik te doen om die moordenaars van ‘n tak-leier van haar party vas te trek. Die 48-jarige Ntombi Mzila is gister by die KwaMashu hostel buite Durban doodgeskiet, het RSG berig. Die moord op Mzila volg slegs twee

Lees verder: NVP-takleier doodgeskiet

Platinumarbeidsdispuut val weer vas

Samesprekings tussen myners en die bestuur het weer vasgeval het om die staking by platinummyne die beëing. Sowat 70.000 mynwerkers staak die afgelope drie weke reeds. Die arbeidsdispuut bly steeds onopgelos nadat Lonmin, Amplats en Implats nie hul aanbod van ‘n nege persent verhoging aangepas het nie. Die mynwerkersvakbond, Amcu, sal binnekort glo ‘n groot aankondiging

Lees verder: Platinumarbeidsdispuut val weer vas

‘Mnr Malema’ kos polisie R65 000

‘n Swart vrou van Lynnwood, Pretoria se antwoord aan die polisie dat sy “mnr Malema” gaan bel ná ‘n woordewisseling met hulle, het die SAPD in die moeilikheid laat beland. Die Pretoria-streekhof het beveel dat die Minister van Polisie R65 000 aan Mashudu Malema, 24, moet betaal na aanleiding van die voorval. Mashudu het 11

Lees verder: ‘Mnr Malema’ kos polisie R65 000

Swarte wat wit motorfietsryer doodskiet kry borg

‘n Swarte wat daarvan beskuldig word dat hy ‘n wit motorfietsryer doodgeskiet het tydens ‘n padwoedevoorval, is Maandag ​​op borgtog van R5000 in die Roodepoort-landdroshof vrygelaat. Landdros Denise Smith het borg aan die moordbeskuldigde Meekahefele Masooa, 43, toegestaan. “Die getuienis voor die hof blyk dat dit ‘n padwoedevoorval was. Die beskuldigde het nie van die toneel gevlug

Lees verder: Swarte wat wit motorfietsryer doodskiet kry borg

Verslag wys SABC korrupte nes

Politieke inmenging, wanadministrasie, suiweringsveldtogte teen personeel, baantjies vir boeties en selfverryking is algemeen by die SABC. Die Raad doen niks daaraan nie en in sommige gevalle neem hulle selfs deel. Die korporasie se waarnemende hoofbestuurder, Hlaudi Motsoeneng het nie net gelieg oor sy kwalifikasies nie, maar het glo onreëlmatige aanstellings gemaak en homself verryk met

Lees verder: Verslag wys SABC korrupte nes

Polisie verjaag oproeriges by Umkhomazi

Die polisie moes van rubberkoeëls gebruik gemaak om oproeriges by Mahlongwa by Umkhomazi in KwaZulu-Natal te uiteen te jaag nadat die skare gewelddadig geraak het. Die polisie is in die gebied ontplooi. Die polisie het op oproeriges geskiet wat hulself tot brandstigting gewend het nadat hulle geweier het om by ‘n plaaslike saal byeen te

Lees verder: Polisie verjaag oproeriges by Umkhomazi

Swart studente raak gewelddadig oor hulpskematoekennings

Die polisie het rubberkoeëls en traangas gebruik om betogende studente by die Universiteit van KwaZulu Natal se Edgewood-kampus in Pinetown uiteen te jaag. Sowat 60 studente is in hegtenis geneem en klasse is tydelik opgeskort. Die studente staak sedert verlede week oor die toekenning van die Nasionale Studente Finansiële skema. Die universiteit het intussen ‘n

Lees verder: Swart studente raak gewelddadig oor hulpskematoekennings