Polisie verjaag oproeriges by Umkhomazi

burningtyresDie polisie moes van rubberkoeëls gebruik gemaak om oproeriges by Mahlongwa by Umkhomazi in KwaZulu-Natal te uiteen te jaag nadat die skare gewelddadig geraak het.

Die polisie is in die gebied ontplooi.

Die polisie het op oproeriges geskiet wat hulself tot brandstigting gewend het nadat hulle geweier het om by ‘n plaaslike saal byeen te kom om die burgemeester te ontmoet.

Vroeër is die huis van ‘n raadslid afgebrand en die klipgooiers het paaie met brandende bande en rommel versper.

Hulle maak glo beswaar teen gebrekkige dienslewering en besoedelde drinkwater.

11 thoughts on “Polisie verjaag oproeriges by Umkhomazi”

  1. Same old, same old. Ek koester geen verwagting dat swartes ooit deel van ‘n ordentlik, opgevoede manier hul griewe eers ‘n gedagte sal gee nie. Dis ver bokant hul ‘ vuurmaakplek ‘. Gee hulle klippe en bande, dit is die een ding wat hulle uitstekend mee vaar. Sal goed wees indien een of meer vlam vat, maar leer, nooit. Ek sal daar onder hulle inklim met ‘n sambok, pakslae wat hulle nooit sal vergeet nie!

        1. Dit is nie blankes wat met knopkieries en pangas protesteer soos dit in dié cartoon vertoon word nie! Dis nie ons wat skole, biblioteke en klinieke afbrand nie! Vra asb. vir siwela en the citizen om die protesteerders die regte kleur te gee! Die blanke word as die probleem in SuidAfrika ge-brandmerk – terwyl ons geesins betrokke is nie. As ons nie teen elke leuen van die MSM gaan kla nie – gaan dié verkeerde beeld van die Afrikaner net nog verder loop…

  2. Al wat ons funksie op hierdie stadium is, is om op die pawiljoen te sit en die spel te geniet. Dit is verblydend dat hulle mekaar opneuk. Ek voorsien dat dit erger sal raak soos wat verkiesingstyd naderkom want dit is ‘n politieke magspel tussen die linkse partye.

    1. Ek sou so graag saam met jou op daardie pawiljoen wou sit, maar die Afrikaner kan nie. Die beeld wat die res van die wereld van ons het is dat ONS die probleem is! Stil sit en toekyk is nie regtig ‘n opsie nie. Ons sal onsself van hulle (die swartes) moet distansieer ….

        1. “Ons moet net nie betrokke raak nie” … ons IS betrokke, of ons dit wil glo of nie! Ek het vandag met ‘n Skot, Nederlander en Noord-Amerikaner gesels – en al 3 van hulle glo die Zuma-retoriek dat apaaaht-hate steeds die rede vir die probleme is die land is!!!

      1. Rifrug ek stem 100% met jou saam. Hulle is besig om die blanke (en meer spesifiek die afrikaner) al meer en meer die skuld vir hulle moeilikheid te gee – soos in die opbou teen die jode in Duitsland en ook die volksmoord in Rwanda. Ek reken hulle beplan nog lelike dinge vir ons en hoewel dit nou lyk of hulle ondermekaar baklei word ons al meer as ‘n gemeenskaplike vyand uitgebeeld. ONs moet wakker slaap.

Maak 'n opvolg-bydrae