
Die Noordwes Parke en Toerismeraad sê nog twee renosters is in die provinsie gestroop, wat die totaal vir die jaar op tien te staan bring, het RSG berig.
Dit volg nadat die Lehurutshe-landdroshof naby Zeerust, gister tien jaar tronkstraf aan Hans Skhosana opgelê het vir renosterstropery.
Sy medebeskuldigde verskyn op 26 Maart in die hof.
Die raad sê in die jongste voorval is ‘n renoster Sondagaand in die Rustenburg-gebied geskiet en van sy horing gestroop.
Niemand is nog in hegtenis geneem nie.

Spaar die witman se lewe sodat ons self na die diere kan omsien. Niks, maar niks is veilig waar ‘n swart nerf in die nabyheid is nie.
Ek sê weer dat die museums wat nog oor is afgestof moet word. Plaas ‘n paar opgestopte renosters daar want soos wat die skuim onder hierdie diere maai is dit al hoe die nageslag sal weet hoe het hierdie eens pragdiere gelyk.