Egpaar vertel van nagmerrie-aanval

Noordheuwel
Noordheuwel

In die 31 jaar sedert Hannes (61) en Hannetjie (66) le Roux in hul huis in Noordheuwel, Krugersdorp woon, was die bejaarde egpaar nooit slagoffers van enige vorm van misdaad nie, maar op 28 Januarie het alles verander.

Hannes was besig om buite die huis te werk toe twee onbekende swartes sy erf binnekom, het hy aan looklocal.co.za vertel.

“Die swartes het navraag gedoen oor ‘n werker van my, en die volgende oomblik is ek en een van my ander werkers beveel om die sekuriteitshek van my huis oop te sluit en om hulle in te laat,” vertel hy.

Binne etlike oomblikke het die Le Roux’s se huis in ‘n slagveld verander.

“Toe ons instap het een van die swartes ‘n mes en geweer uitgepluk. Hy het my grond toe gegooi en meubels is heen en weer gegooi; ons het lank met mekaar gestoei.”

Uit die hoek van sy oog het Hannes gesien hoe sy werker met ‘n mes gesteek word en daarna reggekry het om te ontsnap.

Hy het by die bure gaan hulp soek en sekuriteit ontbied.

Elders in die huis is Hannes se vrou, Hannetjie en hul 15-jarige kleindogter en drie van haar vriendinne intussen met ‘n vuurwapen aangehou en beveel om in ‘n ry te staan.

“Hulle het geld en skootrekenaars gesoek en almal wat selfone gehad het moes dit oorhandig,” vertel Hannetjie.

Hannes het aangehou om met die een swarte in die sitkamer te stoei en hom uiteindelik uit die huis gekry.

“Ek het geweet dat die ander man nog in die huis is en het dadelik na my vrou en die kinders gehardloop waar ek die geveg voortgesit het. Ek kon die tweede man ook uiteindelik uit die huis kry en albei het gevlug.

“Ons was verlig en dankbaar dat ons leef. Ons wil dit net nooit weer oorhê nie,” vertel Hannetjie.

Maar presies vyf dae later, op Maandag 3 Februarie omstreeks 1vm is die egpaar en hul kleindogter se grootste vrese bewaarheid die rowers was terug.

“Dit was soos ‘n fliek. Ons was almal in die hoofslaapkamer toe ons ‘n harde geluid hoor en skielik vier gemaskerede mans deur die plafon sien val,” vertel Hannes.

Die Le Roux’s se kleindogter, wat twee van die rowers herken het van die vorige inbraak nadat hulle die maskers afgehaal het, is beveel om stil te sit en stil te bly.

Die rowers het daarna met aggressie op die egpaar toegesak. Hannetjie is met ‘n hamer in haar gesig geslaan en Hannes twee keer met ‘n mes in die bors gesteek.

“Hulle wou die kluissleutel hê,” vertel Hannes.

Terwyl drie van die rowers die huis gestroop het, het die ander lakens om Hannes se kop en komberse om sy lyf gedraai.

“Hulle wou my versmoor.”

Hannes wat teen daardie tyd al n groot hoeveelheid bloed verloor het, sê dat hy net vir kort oomblikke sy bewussyn herwin het.

“Ek was seker ek gaan sterf.”

Hannetjie is beveel om vir die swartes te wys waar hulle die kar parkeer.

“Ek moes die kar aansluit en uitklim, toe het die vier ingeklim en gevlug.”

Toe dit stil word het die Le Roux’s se kleindogter die straat ingehardloop om hulp te soek.

Inwoners verder af in die straat het uiteindelik kom help en die ambulansdienste is ontbied.

Na dae in die intensiewe sorg-eenheid van die Netcare Krugersdorp Hospitaal is Hannes ontslaan en sterk nou by die huis aan.

Die egpaar en hul kleindogter het hul storie aan vertel om mense daarvan bewus te maak en doen ‘n beroep op Krugersdorp-inwoners om veiligheidsmaatreëls in plek te stel.

“Moenie dink dat dit nie met jou kan gebeur nie dit kan,” waarsku Hannes.

17 thoughts on “Egpaar vertel van nagmerrie-aanval”

  1. Mag onse Hemelse Vader elke druppel bloed en smartlike oomblik wat deur daardie vervloekte addergeslag gestort en veroorsaak word wreek. Mag hulle met ‘n afgryslike banvloek getref word. Daar is geen woorde in my oor om my afsku, veragting en haat vir hulle te beskryf nie… Hulle is ‘n vervloeking (uit die hel?!) vir ons Volk!

      1. Weet hoe jy voel Keelvol! Ek voel partykeer om myself te boei sodat ek nie onverantwoordelik optree nie! Soos vanmore op die pad het ek dit AMPER verloor! Hulle sal my van die pad moet afskraap want ek gaan nie opgee voor daar nie stukkies van my oor is nie!

      2. Baie van ons is al by breekpunt Keelvol. Wat vir my tragies is, is dat daar Afrikaner groepies is wat so teen mekaar werk en slegsê dat ek nie baie hoop oor het nie. Dit sal ‘n heugelike dag wees as almal bymekaar kom en in een liggaam kan dien.

  2. Ek het absolute meegevoel vir alle blankes wat deur hierdie barbare aangeval word.
    Aan die anderkant vra ek myself ook die vraag:
    WAT was hierdie mense se politieke sienswyse??????
    As hulle liberaal gesind was, het ek ongelukkig nie meer daardie gevoel nie. Ek wil dan liewers nie weet wat dit was nie, dus sal my simpatie met hulle ongeskonde wees.
    Met dit wil ek ook bylas: Die liberale Afrikaners/Boere moet nou wakker word.

    1. Arnie ek stem nie saam nie. Ek het GEEN meegevoel vir hierdie onnosele mense nie – as jy dom is moet jy suffer, klaar.
      Eerstens- hy sê die platneus het hom “beveel” om die hek oop te sluit. Huh?? Van wanneer neem mens “bevele” van vreemdes wat voor jou veiligheidshek saamdrom? Is hy totaal mal? Hy moes sy pistool oorgehaal het en reggemaak het om te skiet maar vuurwapen het hy seker nie.
      Tweedens- die makatese het sonder enige probleem hul weg na die voordeur gevind. Dit beteken geen honger Rotties of wolfhonde wat die werf patrolleer nie. Geen hek wat indringers stuit nie. Geen elektriese of doringdraad heining wat hulle pad bemoelik nie.
      Derdens- hy het reeds nie-blanke werkers op sy erf. Die ore en oë van die revolusie nè? (Aldus die ANC). 90% van huisrooftogte word uitgevoer met die inligting en hulp van ousies en tuinboys.
      Jammer maar so ou verdien wat sy stomme domgeit hom bring. Ek voel egter bitter jammer vir sy vrou / familie wat moet ly agv sy slapgat agterlosigheid. Skrik tog wakker oom, dis die ANC NSA 2014, nie die Verwoerdse 1960’s Suid Afrika nie ou! Pas aan of sterf uit, so eenvoudig soos dit.

      1. Baie waar woorde wat jy hier met ons deel BertO!

        Vierdens – Nadat hy hulle eerste anval afgeweer het moes hy geweet het hulle sou versterkings inroep, wat se voorsorg maatreels het hy in plek gesit? As hy iets geweet het van hierdie land sou hy n wraak aanval verwag het…

        Vyfdens – Hoeveel volksgenoote gee hy werk en blyplek op sy plaas? Of is hy een van daai selfsugtige geld gurige ryk boere wat vir niemand anderste as homself sorg nie? As jy n maklike teiken van jouself will maak, maak seker jy is die enigste wit famileie wat daar bly.

        Jou derde punt is van die meeste belang – As jy nie van hulle ontsae raak naby jou huis en gesin nie speel jy met vuur. Dit is moeilik vir my om simpatie te he met mense wat werk verskaf aan volksvreemdes omdat hulle goedkoper arbeit is. As n groter profyt jou enigste bekommernis is – moet jy maar voel.

        Raak ontslae van daai volks vreemde verklikkers – hulle dra in elk geval net haat en jalusie in hulle harte vir jou en wat jy bereik het en steel en vernietig al jou goed!

Maak 'n opvolg-bydrae