
‘n Swart vrou van Lynnwood, Pretoria se antwoord aan die polisie dat sy “mnr Malema” gaan bel ná ‘n woordewisseling met hulle, het die SAPD in die moeilikheid laat beland.
Die Pretoria-streekhof het beveel dat die Minister van Polisie R65 000 aan Mashudu Malema, 24, moet betaal na aanleiding van die voorval.
Mashudu het 11 uur in ‘n polisiesel deurgebring nadat sy in hegtenis geneem is omdat lede van die SAPD ontsteld geraak het toe sy hulle met haar selfoon afgeneem het en vir hulle gesê het sy gaan haar pa, “mnr Malema” bel.
Mashudu wou in werklikheid haar pa bel – mnr Malema – want hy het ‘ n bietjie kennis van die wet en sy was bang. Die beampte het egter gedink sy verwys na die Ekonomiese Vryheidsvegters se leier Julius Malema.
Die voorval het op 11 September 2012 plaasgevind, toe Mashudu en haar destydse kêrel, net bekend as Thabo, deur die polisie gestop is by die Willows Crossing-winkelsentrum.
Volgens hofstukke het die polisie gesê Thabo ruik na alkohol en hy moet terug in sy voertuig en hulle volg om ‘n alkoholtoets te neem.
Maar die polisie het toe gestop buite ‘n gebou in Faerie Glen. Mashudu was nie seker wat gebeur het nie en het besluit om ‘n video-opname van die gebeure op haar foon te neem.
Die polisie was baie aggressief en het haar beveel om op te hou. Hulle het vir haar gesê dat dit teen die wet is dat sy in hegtenis geneem sal word.
Mashudu is vertel die selfoonopname is “crimen injuria” en haar verwysing na Malema is “politieke inmenging”.
“Ek het nooit vir hulle gesê my pa is Julius Malema nie. Hulle het net aanvaar dit is so. Dit was gek, want daar was ten minste vyf polisievoertuie . Hulle was aggressief en het probeer om my selfoon te gryp uit my hande en hulle het my rondgestamp.
“Ons het geen idee gehad wat aan die gang was nie. Ek is in ‘n polisievoertuig gestamp en na die Garsfontein-polisiekantoor geneem, waar ek in ‘n vuil , bebloede sel geplaas is,” het sy in hofstukke gesê.
Na 11 ure in die sel het ‘n adjudant-offisier vir haar gesê sy is vry om huis toe te gaan. Hy het gesê hy het gekyk na haar lêer en dit was duidelik dat sy in hegtenis geneem is vir geen rede nie.
Die polisie ontken enige oortreding of enige kennis van die voorval. Hulle het nogtans ingestem om die skadevergoeding te betaal voordat die saak op verhoor in die Pretoriase streekhof gaan.
.

“… waar ek in ‘n vuil , bebloede sel geplaas is” … tja, dis maar soos dit orals lyk in die land vandat die ANC oorgeneem het, selfs sekere hospitale lyk so.
En wie betaal vir hierdie geklikheid van die SAPD, ons, die belastingbetaler. Ek hoop die skuldiges kan geidentifiseer word !
Die absurde vier hoogty in hierdie land . Ek speel my geliefde klassieke musiek opnames en bal my Europese vuis van trots .
Betzie, jy is regtig ‘n BOERVROU met wie ek die ekstra myl sal stap.
Ek voel nie geborge in my land nie en verlang na daardie trots-gevoel as ons die Stem gesing het . Kry dit tog as ek luister as blanke mans saam in n koor sing , soos van in die oude dae . Ai . Ons stap die pad saam , Trippie .
Ontken enige oortreding maar sal maar betaal????? Met wie se geld?? O ja met my belasting geld hoekan ek so dom wees.
Verskoon asb vandag my sarkasme.
Die kussiet ruik na alkohol en hy moet terug in sy voertuig en hulle volg om ‘n alkoholtoets te laat neem. Ek neem aan dat hy die motor bestuur het. Ja swaer, ek het al alles gehoor maar hierdie een vat vandag die koek!
Die alkohol toets word by n OTM gedoen.As daar geld is slaag jy.
O ja nou onthou ek Chris. ‘n Bees Roux geval.
Dis nou natuurlik hoekom hulle na die winkelsentrum gebring was!
Die EFFers gaan ook nou voortaan hul uitrustings by wolhollies koop … ekstra groot vir daai afdakke vir hul gereedskap.
in die foto hierbo is daar net een malemma wat uitstaan….hulle se pense is ewe groot, van al die jare van suffer en onderdrukking, die een wat duidelik uitstaan is die een sonder die pizza pan op sy kop.
Die ander suspect het gewoonlik die ousie in die buitkamer bygekom as sy ma dink hy doen huiswerk.
die groen suspect se maag is so groot die das kan nie onder bykom nie.
Die Blankes sal nou groeppe moet saamstel om mekaar te verdedig as die barbare, polisie ingesluit, ons wittes aanval.
Ek stel ‘n groep van twintig mense voor. Elke persoon moet deel van twee groepe wees, om oorvleuling te bewerk. As een persoon in die moeilikheid beland, moet hy met sy foon ‘n nommer kan skakel wat almal in kennis stel. Ons het so ‘n stelsel hier op ons dorp wat deur die Boere vereniging gehanteer word.