In die 31 jaar sedert Hannes (61) en Hannetjie (66) le Roux in hul huis in Noordheuwel, Krugersdorp woon, was die bejaarde egpaar nooit slagoffers van enige vorm van misdaad nie, maar op 28 Januarie het alles verander. Hannes was besig om buite die huis te werk toe twee onbekende swartes sy erf binnekom, het
Nog twee renosters in Noordwes gestroop
Die Noordwes Parke en Toerismeraad sê nog twee renosters is in die provinsie gestroop, wat die totaal vir die jaar op tien te staan bring, het RSG berig. Dit volg nadat die Lehurutshe-landdroshof naby Zeerust, gister tien jaar tronkstraf aan Hans Skhosana opgelê het vir renosterstropery. Sy medebeskuldigde verskyn op 26 Maart in die hof.
NVP-takleier doodgeskiet
Die leier van die Nasionale Vryheidsparty, Zanele Magwaza-Msibi het ‘n beroep op die polisie gedoen om alles moontlik te doen om die moordenaars van ‘n tak-leier van haar party vas te trek. Die 48-jarige Ntombi Mzila is gister by die KwaMashu hostel buite Durban doodgeskiet, het RSG berig. Die moord op Mzila volg slegs twee
Platinumarbeidsdispuut val weer vas
Samesprekings tussen myners en die bestuur het weer vasgeval het om die staking by platinummyne die beëing. Sowat 70.000 mynwerkers staak die afgelope drie weke reeds. Die arbeidsdispuut bly steeds onopgelos nadat Lonmin, Amplats en Implats nie hul aanbod van ‘n nege persent verhoging aangepas het nie. Die mynwerkersvakbond, Amcu, sal binnekort glo ‘n groot aankondiging
‘Mnr Malema’ kos polisie R65 000
‘n Swart vrou van Lynnwood, Pretoria se antwoord aan die polisie dat sy “mnr Malema” gaan bel ná ‘n woordewisseling met hulle, het die SAPD in die moeilikheid laat beland. Die Pretoria-streekhof het beveel dat die Minister van Polisie R65 000 aan Mashudu Malema, 24, moet betaal na aanleiding van die voorval. Mashudu het 11
Swarte wat wit motorfietsryer doodskiet kry borg
‘n Swarte wat daarvan beskuldig word dat hy ‘n wit motorfietsryer doodgeskiet het tydens ‘n padwoedevoorval, is Maandag op borgtog van R5000 in die Roodepoort-landdroshof vrygelaat. Landdros Denise Smith het borg aan die moordbeskuldigde Meekahefele Masooa, 43, toegestaan. “Die getuienis voor die hof blyk dat dit ‘n padwoedevoorval was. Die beskuldigde het nie van die toneel gevlug
Lees verder: Swarte wat wit motorfietsryer doodskiet kry borg
Verslag wys SABC korrupte nes
Politieke inmenging, wanadministrasie, suiweringsveldtogte teen personeel, baantjies vir boeties en selfverryking is algemeen by die SABC. Die Raad doen niks daaraan nie en in sommige gevalle neem hulle selfs deel. Die korporasie se waarnemende hoofbestuurder, Hlaudi Motsoeneng het nie net gelieg oor sy kwalifikasies nie, maar het glo onreëlmatige aanstellings gemaak en homself verryk met
Polisie verjaag oproeriges by Umkhomazi
Die polisie moes van rubberkoeëls gebruik gemaak om oproeriges by Mahlongwa by Umkhomazi in KwaZulu-Natal te uiteen te jaag nadat die skare gewelddadig geraak het. Die polisie is in die gebied ontplooi. Die polisie het op oproeriges geskiet wat hulself tot brandstigting gewend het nadat hulle geweier het om by ‘n plaaslike saal byeen te
Swart studente raak gewelddadig oor hulpskematoekennings
Die polisie het rubberkoeëls en traangas gebruik om betogende studente by die Universiteit van KwaZulu Natal se Edgewood-kampus in Pinetown uiteen te jaag. Sowat 60 studente is in hegtenis geneem en klasse is tydelik opgeskort. Die studente staak sedert verlede week oor die toekenning van die Nasionale Studente Finansiële skema. Die universiteit het intussen ‘n
Lees verder: Swart studente raak gewelddadig oor hulpskematoekennings
Beskermd: Bodem 36: Die uitleg
Daar is geen uittreksel nie want hierdie is ‘n beskermde bydrae.
