Raaisel verdiep oor dood van Amerikaanse hulpwerker Mueller

Pres. Barack Obama van die VSA het Dinsdag die sterfte bevestig van Kayla Mueller, ’n Amerikaanse­ hulpwerker wat deur militante van die Islamitiese Staat (IS) as gyselaar aangehou is. Obama het gesê Amerika sal die “terroriste­ opspoor en geregtigheid laat geskied”. Mueller se familie het in ’n verklarin­g gesê hul “harte is gebreek”. Hulle het

Lees verder: Raaisel verdiep oor dood van Amerikaanse hulpwerker Mueller

Zuma hou klasbewuste Britse noenmaal voor staatsrede

President Jacob Zuma het, sonder ironie, uitgelese buitelandse gaste en “struggle-helde” vir ‘n klasbewuste noenmaal by sy amptelike woning uitgenooi wat in Brittanje bekend staan as “high tea”. Die “struggle” wat gevoer is ter wille van ‘n “klaslose” samelewing in Suid-Afrika, is klaarblyklik toe inderwaarheid vir die Britse heersersklas en hul tee-rituele gevoer. Lees meer

Lees verder: Zuma hou klasbewuste Britse noenmaal voor staatsrede

Ambulans weier hulp in jongste Namibiese plaasaanval

‘n Bejaarde egpaar is Woensdagoggend op hul plaas naby Hochfeld in Namibië deur vier gewapende swart rowers aangeval, vasgebind, aangerand en beroof, het die Republikein berig. Die naaste ambulansdiens het egter hulp aan die wit egpaar geweier. Mnr. Gernot en me. Renate Zander, albei in hul sewentigs, van die plaas Monteith sowat 50 km suid

Lees verder: Ambulans weier hulp in jongste Namibiese plaasaanval

Sanders se moordenaars kry ligte vonnis

Die moordenaars van die wêreldkampioenbokser, Corrie Sanders, het ‘n ligte straf ontvang, maar gaan steeds appelleer. Die drie veroordeelde swart moordenaars gaan appelleer teen die vonnis wat aan hulle opgelê is vir die koelbloedige moord op Sanders, in September 2012. Die drie is nie tevrede met die ligte tronkstraf wat aan elk van hulle opgelê

Lees verder: Sanders se moordenaars kry ligte vonnis

Oproer by TUT brei uit

Oproer oor studentelenings by die TUT, die Tshwane Universiteit van Tegnologie, het na Ga-Rankuwa, Emalahleni en die Pretoria-kampusse uitgebrei. Werksaamhede by die TUT se Soshanguve Noord- en Suid-kampusse is reeds weens die voortslepende studente-onrus opgeskort. Die universiteitsbestuur het Woensdag met studenteleiers vergader oor hulle griewe, maar studenteleiers het die universiteit se voorstelle verwerp Swart studente

Lees verder: Oproer by TUT brei uit

Hoekom Suid-Afrika nog heeltemaal op koers is

Sedert ’n paar weke is dit bekend dat die polisie deesdae meer misdadig as die misdadigers self is, ’n gegewe wat baie Suid-Afrikaners seker nie sal verbaas nie. Aan die een kant is die gewone mens steeds meer gedwonge om die reg in eie hande te neem as gevolg van die wantroue in die reg,

Lees verder: Hoekom Suid-Afrika nog heeltemaal op koers is

Günter Grass-boek daag eensydige siening van Duitse geskiedenis uit

Een van die moeilikste dinge vir enige romanskrywer om reg te kry, is juis om te praat oor dinge waaroor ‘n mens nie mág praat nie. Dinge wat nie polities korrek is nie en wat dalk tot uitroepe of beskuldigings van “regsheid”, “Nazisme” en, les bes, “rassisme” mag lei. Só ‘n voorbeeld vir elke Afrikaner

Lees verder: Günter Grass-boek daag eensydige siening van Duitse geskiedenis uit

Spraakvryheid onder skoot: ANC, Leopold Scholtz, Max du Preez

As ek die gemeenplasige braaksels van die Naarperswerfbobbejane lees wat Adderjan Basson, die koning van die Boerehaters, in sy Haatbeeld opdis, kan ek soms nie agterkom of hulle onnosel, geestelik versteurd of maar net erg sinies is nie.

As ek die gemeenplasige braaksels van die Naarperswerfbobbejane lees wat Adderjan Basson, die koning van die Boerehaters, in sy Haatbeeld opdis, kan ek soms nie agterkom of hulle onnosel, geestelik versteurd of maar net erg sinies is nie.

Lees verder: Spraakvryheid onder skoot: ANC, Leopold Scholtz, Max du Preez

Sweedse politieke assistent geskors omdat ‘hy graag ANC-aktiviste in SA sou wou skiet’

‘Ek sou graag ‘n soldaat wou wees vir die apartheidsregering sodat ek teen swartes kon oorlog voer. Dit sou gaaf wees om ANC-guerillas te skiet’ – Joel Anker, Sweedse politieke navorser by EU-parlement

‘Ek sou graag ‘n soldaat wou wees vir die apartheidsregering sodat ek teen swartes kon oorlog voer. Dit sou gaaf wees om ANC-guerillas te skiet’ – Joel Anker, Sweedse politieke navorser by EU-parlement

Lees verder: Sweedse politieke assistent geskors omdat ‘hy graag ANC-aktiviste in SA sou wou skiet’

Corrie Sanders se moordenaars skuldig bevind

Drie swart Zimbabwiërs is Dinsdag skuldig bevind aan die moord op die voormalige swaargewigbokskampioen Corrie Sanders. Die staatsaanklaer het gesê sulke gedrag van Zimbawiërs lei tot aanvalle teen buitelanders. “Jy het net pyn en lyding na Suid-Afrikaanse gesinne gebring,” het die staatsaanklaer gesê. Sanders (46) is tydens ‘n rooftog geskiet, en is die volgende dag

Lees verder: Corrie Sanders se moordenaars skuldig bevind