praag.co.za

Günter Grass-boek daag eensydige siening van Duitse geskiedenis uit

Written by

in

,
Günter Grass, Duitsland se bekendste en mees geliefde skrywer, wenner van die Nobelprys vir letterkunde in 1999
Günter Grass, Duitsland se bekendste en mees geliefde skrywer, wenner van die Nobelprys vir letterkunde in 1999

Een van die moeilikste dinge vir enige romanskrywer om reg te kry, is juis om te praat oor dinge waaroor ‘n mens nie mág praat nie. Dinge wat nie polities korrek is nie en wat dalk tot uitroepe of beskuldigings van “regsheid”, “Nazisme” en, les bes, “rassisme” mag lei.

Só ‘n voorbeeld vir elke Afrikaner is Kreeftegang deur die Duitse Nobelpryswenner Günter Grass. Toe dit vroeg in die nuwe millennium in Duitsland verskyn, het dit oornag ‘n blitsverkoper geword en is die taboe-onderwerp van die Duitse lyding aan die einde van die tweede wêreldoorlog vir die eerste keer in die openbaar bespreek.

Met die grasie en waagmoed van ‘n groot skrywer het Grass ‘n taboe verbreek en heelwat daartoe bygedra om sy 80 miljoen landgenote van hul skuldige omgang met die verlede te bevry.

Soos elke PRAAG-vertaling van Europese boeke, is dit ‘n verruiming van ons kultuur wat self uit Noord-Europa stam en daarom ‘n kleinood om te besit.

Lees meer oor die boek op ons produkblad hier.

Comments

21 responses to “Günter Grass-boek daag eensydige siening van Duitse geskiedenis uit”

  1. Hans Onrust Avatar
    Hans Onrust

    Uit het blote hoofd is het zo dat de lichten van de Gustloff in de donkerte werden aangezet en kreeg de Sovjet duikboot kapitein een onderscheiding voor deze prestatie.

    En ja, het grootste drama uit de scheepvaart en tegenover de Lusitania in 1915 was het onderdeks niet vol geladen met munitie en wapens……..

    Maar zoals bekend ‘de winnaar’ schrijft de geschiedenis……..en daarmee ook de verplicht te eten halve waarheid toekomst…….wat een schandaleus is voor elk zelfstandig denkend mens en vrijheid van denken en weten.

    1. Hd Hammer Avatar
      Hd Hammer

      “Maar zoals bekend ‘de winnaar’ schrijft de geschiedenis…” ……..en stel die regters aan wat die verloorders moet vervolg.
      Ek lees tans “The Hoax of the Twentieth Century” – A Butz
      Dat die Jode swaar gekry het in die oorlog is nie te betwyfel nie. Maar net so ook ander POW’s. Wat die Jode se situasie waarskynlik uniek maak is dat hulle burgers was wat in hul eie lande as POW’s aangehou is. Duitsland het redes daarvoor gehad.
      Wat ek nie glo nie, is dat daar ‘n sogenaamde “program of extermination” was.

      “Waar ik er persoonlijk van nabij meerdere heel goed van ken(de).”
      Eendag as jy tyd het (en wil) kan jy ons dalk meer vertel.

      Net so terloops, kon jy al die film “Michiel de Ruyter” te siene kry, en was dit goed. Ons sal dit ongelukkig waarskynlik nie hier in SA sien nie.

      1. Hans Onrust Avatar
        Hans Onrust

        Van achteren naar voren Hd Hammer.

        Die film/fliek heeft wel al honderdduizenden naar de bioscoopzalen getrokken maar mij niet. Er zal t.z.t toch hopelijk wel een mogelijkheid komen via internet Hd.

        Gedurig probeer ik al wel enige direct verkregen bijzonderheden over, vòòr en na WOII van de betreffende levende en reeds overleden getuigen alhier te verwerken. Gisteren bv. nog uitvoerig tot in detail mogen spreken met een Duitse ondernemer over hoe de Sovjets het Oost Duitse leven na 1945 overnamen met totaal onkundige bestuurders en over de overgang naar het post-Sovjet tijdperk ter plekke. Mateloos intrigerend waarbij hij van mening was dat de Stasi, vergeleken de huidige ‘Uberwachung’ w.o. de technische, een ‘Kindergarten’ was.

        “Wat die Jode se situasie waarskynlik uniek maak is dat hulle burgers was wat in hul eie lande as POW’s aangehou is.”

        Kunt u dat voor het juiste beeld nog even kort toelichten ? Ik ken nl. ook nogal wat niet Joden die zijn opgepakt en afgevoerd naar diverse bestemmingen.

        Groet.

        1. Hd Hammer Avatar
          Hd Hammer

          Dankie v die terug skryf. Sal more anrwoord.

        2. Hd Hammer Avatar
          Hd Hammer

          Dagse Hans Onrust,

          “…..met uw instemming….” Geen nodigheid vir die formele aanspreekvorm nie. heh…..ek is geen belangrike persoon nie. Terloops, my noemnaam is Hans, vandaar die H in Hd.

          “Er zal t.z.t toch hopelijk wel een mogelijkheid komen via internet”. Dit is ongelukkig waarskynlik die enigste manier waarop ons dit hier in SA te siene sal kry (tensy die DVD later dalk op Amazon of Kalahari te koop is. Dit is baie jammer. Al wat die teaters hier wys is Hollywood snert, daar is al minder en minder films wat my belangstelling wek. Om die waarheid te se ek kan nie aan enige onlangse film dink wat die moeite werd is nie. Ek verstaan daar word wel soms Europese kunsfilms aangebied in sekere teaters, maar ek stel nie daarin belang nie – ek weet – ek is ‘n pleb!

          “Gedurig probeer ik al wel enige direct verkregen bijzonderheden…”
          Ek is seker daar is baie interessante verhale te vertelle. Ek hoop u is van voornemens of is reeds besig om dit beskikbaar te stel in boekvorm vir die publiek. Ek weet ek sal dit graag lees. Ek vir een is al goed gatvol vir ons PC “overlords” geskepte narratief.

          “Kunt u dat voor het juiste beeld nog even kort toelichten ?”
          Ek moes dalk meer presies wees en gese het “land” instede van “lande”. My stelling het betrekking op Duitse Jode. Inteenstelling met bv Franse Jode in Frankryk wat binnegeval is deur Duitsland, was die Duitse Jode in hul eie tuisland aangekeer. Ek moet egter dadelik byvoeg dat ek geen kenner is op die gebied nie, en maar eers onlangs begin oplees het daaroor. Dit is op die stadium die algemene indruk wat ek kry.

          “Er is nl. ook een fors aantal niet-Joodse Nederlanders dat is
          aangehouden in Nederland en afgevoerd naar diverse bestemmingen zoals
          ‘Arbeitslager’ e/o ‘Arbeitseinsatz’”
          Ongelukkig ag ons PC media dit nie belangrik genoeg om te vertel nie, sou graag meer daaroor wil lees.

          “p.s. onderstaande eenvoudige Nederlandse film…”
          Dankie vir die skakel, ek sal daarna gaan kyk.

        3. Hd Hammer Avatar
          Hd Hammer

          Het Bloedbroeders gekyk. Goeie film en tragies. Is wel bekend met klasverskille…….een helfte van my familie middelklas en die ander myners.

    2. Kalium_Chloraat Avatar
      Kalium_Chloraat

      “History will be kind to me for I intend to write it.” – Winston Churchill

  2. Riempies Avatar
    Riempies

    Die enigste voordeel wat die Duiste volk instaat gestel het
    om weer hulle land en volk deur harde werk op te bou en dit teen die NWO – was
    dat hulle nie soos ons – bose skandalige volksverraaiers soos FW de Klerk
    EN Pik Botha EN Roelf Meyer en nog n paar ander verraderlikes gehad het nie.

    1. Hans Onrust Avatar
      Hans Onrust

      bv. de ‘dolkstootlegende’ is uit het interbellum maar inhoudelijk wel een bekend fenomeen in Duitsland wiens geschiedenis beperkt moet blijven tot 5 of 10 jaar…..Riempies.

      Het huidige openbare Duitsland is nl. doorweekt van wurgende schuld terwijl de ‘overwinnaars’ zich op het huidige trieste leugenachtige hebzuchtige gewelddadige ‘vrije’ wereldtoneel steeds meer van hun ware kanten laten zien Riempies.

      Duitsland zou oorlogszuchtig en agressief zijn, iets waarmee Friedrich II, toch echt een Grote, al uit de schijnwerper gehouden wordt(ondanks zijn beeld op de ‘Unter den Linden in Berlijn waarmee Honecker al aan de haal ging) terwijl de Rus en Hengst nakomelingen niet anders doen dan agressief gewapende conflicten opzetten

      1. G Avatar
        G

        Janee, die Britte se afstammelinge in die Wille Weste het omtrent dieselfde talent vir arrogansie. Nadat die Roemeine se mag begin kwyn het, het hulle toegelaat dat Barbare Brittanje aanval.

      2. Riempies Avatar
        Riempies

        Dit is so dat dit voorkom of Duitsland beperk is tot 10/15
        jaar periodes en finansieel sukkel om die mas op te kom – hulle voordeel is dat
        hulle nog hulle land beheer tenspyte daarvan dat onder aanstigting van Engeland
        – Duitsland feitlik gelyk gemaak is met die aarde.

        Duitsland bedryf ook n baie intelligente en uitgeslape
        politiese strategie wat hulle op die langertermyn onaantasbaar gaan maak. Hulle
        opleiding fasiliteite is van die beste ter wereld.

        1. Bokkeman Avatar
          Bokkeman

          Ek stem nie saam dat die Duitsers hulle eie land beheer nie. Soos die ou gesegde lui: “to find out who rules you, look at whom you cannot criticise!”
          Ek verwys hier natuurlik na die wetgewing wat enige bevraagtekening van die immergroen Holocau$t mite onwettig.

  3. praag Avatar
    praag

    Vir die navraag oor die bestelling in Skotland: Stuur ‘n boodskap na inlig@praag.org

  4. Kalium_Chloraat Avatar
    Kalium_Chloraat

    Hierdie “Sit jou naam op die lys vir PRAAG se nuusbrief” opspringer is uiters irriterend. Ek vee elke keer koekies, so die “Moenie weer vertoon nie.” werk nie uit so elke keer as ek ingaan is die ding weer terug. Lyk my ek sal weer NoScript moet loop.

  5. david ras Avatar
    david ras

    Dit is welbekend, dat in Duitsland( en ‘n hele paar ander Europese lande )wetgewing bestaan wat enige persoon wat die Holocaust in die geringste mate in die openbaar bevraagteken. vir 5 jaar in die tronk sal laat beland.
    Ek dink dat as die “WAARHEID” oor die holocaust op die dreigement van tronkstraf moet rus–dan is die Waarheid in baie groot moeilikheid.!!

    1. Hd Hammer Avatar
      Hd Hammer

      Tensy hulle iets het om weg te steek is sulke wetgewing absurd.

      1. david ras Avatar
        david ras

        Dit word so streng toegepas dat die Duitsers ‘n bejaarde ou professor uit Kanada laat haal het om tereg te staan omdat hy Die holocaust bevraagteken het. Ek meen sy. naam is Prof Ernst Zundel Sover ek kan vasstel het Belgie, Nederland, Duitsland Pole en Hongarye en Denemarke sulke wetgewing. Daar mag nog meer lande wees.
        Ons weet natuurlik WIE eintlik agter hierdie wetgewing sit !!

  6. jan Avatar
    jan

    Hier by ons was daar ook wetgewing om die ABO volksmoord en verraad vir 100 jaar te sensureer. Die staatsgeheime is opgehef eers nadat die ANC oorgeneem het en al die NP se wette verval het.
    Die grootste en belangrikste geheim was die getal swartes [ kolaterale ongevalle wat nie deel van die oorlog was nie ] wat in lokasies dood is minstens net soveel was as die Boere vroue en kinders in konsentrasiekampe. {30,000]
    Hierdie feit kan gerus meer aandag kry dat die swartes selfs meer gely het as die Boere – indien moontlik.
    Die amerikaner Eerwaarde Kessler het erge teenkanting gekry toe hy hierdie skokkende feite bekend gemaak het.
    Maar dis absoluut waar!!

    Ironies genoeg sou die volle statistiese omvang van Rhodes Milner en Ktchener se volksmoord nooit bekend geword het nie as die ANC nie oorgeneem het nie.!!

    Toe eers het ons vrye toegang tot die geheime argiewe gekry van die NGKerk in Bloemfontein oa. En die prentjie van onbeskryflike onvergelykbare wreedheid en misdaad word net al donkerder Dit word nou bekend dat verkragting van boere vroue en meisies deur Swartes een van die metodes was van die Kakies en Verraaiers se tirannie.
    Hierdie is die diepste geheim wat nou nagevors word.

    Ons het dus ons eie Holocaust ontkenning gehad en beleef ons tweede een die afgelope 20 jaar.

    En nog is het einde niet………

  7. Johnnycongo Avatar

    Heilige koeie, veral in kerk en politek, is altyd ‘n besonderse onderwerp a.g.v. die groot aanhang en beskerming wat sulke “heilige koeie” geniet. Maar soos wat die tyd aanstap en ook die post modern Afrikaanses fyner begin oplet en vrae vra, kom baie bedrog, misleiding en mistasting aan die lig. Ek sien noudiedag ‘n ou (voor ’94) SAUK TV Nuus uitsending op DVD. Toe was die “regses” en “konserwatiewes” erg uitgekryt. Vandag is daardie klipgooiers tjoepstil terwyl dinge soos neo-konserwatisme selfs vanuit linkse geledere voorkom … Dit wil vir my voorkom asof die Duitsers ook maar erg geboellie is deur die botter-kannie-innie-mond-smelt Ge-allieerdes, – terwyl die Gedlmag skalks vanuit Swirtserland geglimlag het.

    1. Riempies Avatar
      Riempies

      Ek vrek van nuuskierigheid oor wat agter Angela Merkel se oudiensie met die Pous sit.

Leave a Reply