Haha, Pierre, jy het jouself nou oortref. Baie geluk! Ja, dis eenvoudig: verbied eenvoudig die Afrikanerstudente om op enige plek te mag studeer! Hulle moet gestraf word vir die apartheid van hul ouers. Ons teer op julle Engelse belastings! Dis hoog tyd dat ons kinders alle opvoeding ontsê word, want dis net nie prakties om
Gewonde boer verjaag plaasaanvallers
’n Boer van die Vrystaat het een van drie swart plaasaanvallers doodgeskiet. ‘n Moorddossier is teen die boer geopen. André van Greunen is in die hospitaal opgeneem nadat hy op sy plaas naby Reitz aangeval en geskiet is, het die polisie in dié provinsie Maandag gesê. “Drie gewapende mans het hom Saterdagmiddag op sy plaas
‘Kabelfoute’ veroorsaak ontploffing by kragstasie aan Oos-Rand
Kragtoevoer is weer in Kempton Park, aan die Oos-Rand, herstel ná ’n ontploffing verlede week by ’n substasie, het die Ekurhuleni-munisipaliteit Maandag in ‘n verklaring gesê. “Ons wil graag ons ingenieurs bedank wat sonder ophou gewerk het om te verseker die kragtoevoer word voor die aand herstel,” het Themba Gadebe, woordvoerder, gesê. Die munisipaliteit beweer dat
Lees verder: ‘Kabelfoute’ veroorsaak ontploffing by kragstasie aan Oos-Rand
Skare steek huis aan die brand
Paaslike inwoners van Ncotshane in die noorde van KwaZulu-Natal het die huis van ‘n moordverdagte aan die brand gesteek. Die swart man word daarvan verdink word dat hy ‘n vierjarige seun vermoor het vir moetie. ‘n Polisiewoordvoerder, Thulani Zwane, sê die seun is Woensdag as vermis aangemeld. Die liggaamsdele van die seun is vroeër in ‘n sak
China kritiseer Japan se militarisering
President Xi Jinping van China het diegene wat die “geskiedenis van aggressie teen China romatiseer” Maandag tydens die 77ste herdenking van die begin van ‘n oorlog met Japan, gekritiseer. Japan is tans besig om hul geskiedenis te herskryf en weer na militarisasie te beweeg. Te midde van stygende spanning tussen Beijing en Tokio, het hierdie jaar se herdenking van
Sommige swart skole teken 2% in wiskunde aan
City Press het gister berig dat daar ‘n “groot wiskundekrisis in die land heers met leerlinge regoor die land wat nie in staat is om 30% op ‘n gestandaardiseerde wiskundetoets te behaal nie”. Daar is in 2013 ‘n nasionale assesseringstoetse geskryf om te bepaal hoe goed leerlinge kan lees en reken. In graad 9 kry
Steve sing ‘Die Stem’ en sensors slyp hul messe
Die sanger Steve Hofmeyr het oor die naweek ‘Die Stem’ van CJ Langenhoven voor ‘n skare by die Innibos-kunstefees te Nelspruit gesing. Die skare van 45 000 mense het uit volle bors saamgesing. Volgens die dagblad Beeld, kon die feesorganiseerders ‘hom nie keer nie’. Omdat Suid-Afrika in 1994 deur ‘n groep kommuniste vanuit die voormalige
Lees verder: Steve sing ‘Die Stem’ en sensors slyp hul messe
Oranje boven! en ander Hollandse gedagtes
Tans is die sokkerwêreldbeker aan die gang en hoewel ek geen sokkergeesdriftige is nie, is dit tog interessant om die vordering van die spanne dop te hou. Gisteraand het Oranje, soos die span van Nederland bekendstaan, tot die kwarteindronde deurgedring. Ook België het goed gevaar en was waarskynlik ongelukkig om insgelyks gister deur Argentinië uitgeskakel
Die konserwatisme van Albert Schweitzer
Schweitzer het destyds met ‘n naïewe Europese perspektief na Afrika gekom.
Schweitzer het destyds met ‘n naïewe Europese perspektief na Afrika gekom.
Eienaars van nagklub baie armer na ANC-Jeugliga-partytjie
Eienaars van ‘n Durbanse nagklub is R80 000 armer na ‘n ANC-Jeugliga-partytjie wat twee dae aangehou het. Dit was glo ‘n amptelike ANC-geleentheid georganiseer deur die Jeugliga. The Witness berig dat die beplanners van die verkiesingspartytjie Emmanuel Bongumusa Gumede en Themba Dlomo, sowat R24 000 se whiskey en R10 000 se sjampanje uitgedrink het saam met hul vriende.
Lees verder: Eienaars van nagklub baie armer na ANC-Jeugliga-partytjie
